Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brambleberry

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die District-pad/D830, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Brambleberry is in Nottingham Road in die hartjie van die KwaZulu-Natalse Middellande geleë. Dit bied lieflike selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing met pragtige uitsigte.

Verblyf word aangebied in 3 houthuisies insluitend die Lakeside-huisie met slaapplek vir 4, die Homestead met slaapplek vir 8 en die Lodge met slaapplek vir 16 gaste. Alle eenhede bied 'n uitsig oor die dam.

Die Homestead is teen die dam geleë en strek oor 'n paar verdiepings. Dit beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en sitarea. Die 2 boonste slaapkamers deel 'n volledige badkamer en die 2 onderste slaapkamers deel ook 'n volledige badkamer. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n tripelstapelbed op die boonste verdieping en 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens onder. Die oopplan-leefarea het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser en eetarea. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel. Dit lei na 'n dek met 'n buitetafel en -stoele.

Die Lakeside-huisie beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -eetarea asook 'n sitarea wat lei na 'n dek. Die slaapkamers deel 'n volledige badkamer en die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, etenstafel en stoele. Die sitarea het 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe.

Die ruim Lodge strek oor 'n paar verdiepings en beskik oor 8 slaapkamers, 6 badkamers en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis, eetarea, kroeg en sitarea. Twee van die slaapkamers is op die eerste verdieping en die ander is op die grondverdieping. Die kamers maak gebruik van badkamers wat of net storte het of van volledige badkamers. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en etenstafel. Gaste kan in die sitarea ontspan waar daar 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale is.

Die plaas en omliggende area bied pragtige roetes, voëlkyk, restaurante, kroeë en toeriste-besienswaardighede. Gaste mag dalk selfs sneeu sien in die winter.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 112 resensies vir Brambleberry
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Langs die District-pad/D830, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Brambleberry het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die District-pad/D830, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cf1c173f1682f3c653799232a0332d051c7a6aafb1fa609a5828ace4d9c8055e8681af9881ce33d1367f202b5fc9d9ef6fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 112 5 1 5 Off the District Road D830 Nottingham Road 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.384325264519 30.014270246029