Boulevard 11 Diaz Beach
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 206
Jaar gelys 13
Opsomming van Resensie
Maria G - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome, amazing memories that we will always cherish.
Boulevard 11 Diaz Beach se terugvoer
Dankie vir julle. Wat 'n voorreg. Geseende 2024 vir julle as familie.
Theresa V - Des 2023
Algehele gradering
Veilig, loop afstand na die strand.
Boulevard 11 Diaz Beach se terugvoer
Dankie, julle het so mooi na ons plekkie gekyk.
Mooi jaar vir julle as gesin
Jolanda M - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflik, netjies woonstel, naby geleë aan strand en Diaz waterpark.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach E Boulevard 11, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom