Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokmakierie Guesthouse Emalahleni

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Bokmakierie Guesthouse Emalahleni
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Les M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Les M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely n gaan terug plek die.

Heerlik verby sal van nou af elke keer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Wonderlike ontvangs, vriendelike mense en fantastiese opvolging. Netjies, skoon en goed uitgelê. Ons het ons kuier daar baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokmakierie Guesthouse Emalahleni se terugvoer

Goeie Middag Johan

Baie dankie vir julle verblyf hier by Bokmakierie Gastehuis.

Julle is enige tyd weer welkom hier by ons.

Hoop om julle gou weer te verwelkom hier by ons.

Vriendelike Groete
Bokmakierie Span

Bokmakierie Guesthouse Emalahleni
Sonja C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja C
Besigheidsreis

Amazing.

Amazing gastehuis. Die warm kombers was 'n lekker bederf in die koue gewees. Baie mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokmakierie Guesthouse Emalahleni se terugvoer

Goeiemiddag Sonja, baie dankie vir jou mooi terugvoering. Dis was 'n groot plesier om jou by ons te kon verwelkom. Hoop om jou gou weer te sien. Vriendelike Groete. Bokmakierie Staff

Bokmakierie Guesthouse Emalahleni
Willem D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onaanvaarbaar weens vooraf bevestigde bespreking.

Met die aankoms daar het ons het glad nie die Kamer No. 6 gekry waarvoor ons bespreek het nie en wat ook dan so aan ons met 'n vooraf telefoniese oproep bevestig is dat Kamer No. 6 se bespreking alles in orde is vir ons tuisgaan daar. Die rede wat deur André gegee is hoekom ons nie in die bespreekte kamer kan tuisgaan nie is omdat daar alreeds 'n buitelandse toeris in daardie Kamer No. 6 is. Ons is toe in 'n ander Kamer No. 1 geplaas met die verskoning dat daar geen ander gaste in die ander kamers in die gastehuis ingeboek is nie en dat ons die hele gastehuis dan vir ons self het. Met die ongelukkigheid oor die kamer verskuiwing het André dan aangebied dat ons in Kamer No. 8 kan tuisgaan wat glad nie 'n bad in het nie maar wat wel 'n privaat ingang het. Wat ons toe nie wou aanvaar het nie omrede daar nie 'n bad in is nie omrede my vrou graag wou gebad het. Kamer No. 6 het 'n privaat ingang en ook 'n bad en 'n stort en dit is die welke rede hoekom ons die bespreking vir Kamer No. 6 dan gedoen het en ook dan so bevestig het dat daardie kamer se bespreking alreeds vooraf telefonies vir ons in orde is en ook bevestig is. Kamer No. 1 het wel ook 'n bad en 'n stort maar daar was geen privaat ingang nie. Met die ontbyt die volgende môre aan tafel met die verduideliking aan die eienares van die gastehuis oor die verblyfomstandighede wat nie volgens die bespreking was nie, het sy ook die rede gehad dat sy vir André gesê het dat ons in Kamer No. 1 moet tuisgaan omdat daar niemand anderste in die gastehuis is nie en ook die rede omdat daar alreeds 'n oorsese toeris in Kamer No. 6 tuis gaan. So het die eienares ook dan daardie môre aan die ontbyttafel opstandig en kwaad begin raak toe ek aan haar verduidelik het wat die rede is hoekom ons by Bokmakierie Gastehuis ingeboek het en om daar tuis te kan gaan met die privaat ingang bad en stort van Kamer No. 6 en nie by 'n ander gastehuis nie. Die eienares het dan ook baie kwaad en ongelukkig en op 'n sarkastiese manier vir my gesê dat sy dan my akkommodasie geld sal terugbetaal as dit dan die geval is. Wat ek toe glad nie die terugbetaling van die akkommodasie wou aanvaar het nie omdat ons alreeds van die gastehuis se akkommodasie gebruik gemaak het. Die bestuur kon darem vooraf vir ons in kennis gestel het dat daar 'n verandering in akkommodasie gaan wees weens die rede dat die beplannings en besprekings van die kamers nie sal voldoen aan die spesifieke bespreking nie en om aan 'n kliënt se versoek en persoonlike vereistes te kan voldoen nie. Geen kliëntediens nie beteken dan ook geen gaste nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokmakierie Guesthouse Emalahleni se terugvoer

Liewe Pastoor Willem, dankie dat u die tyd geneem het om van u te laat hoor op LekkerSlaap soos belowe. Ek het egter reeds met ontbyt u onverskoning gevra, n verduideliking van die situasie gegee en aangebied om u terug te betaal. Ter verduideliking weereens, 'n klient van Peru het vir 'n tydperk van 10 dae by ons bespreek en met sy aankoms het ons besef dat kamer 6 vir hom geskik sal wees omdat hy net +/- 4 ure per dag by die firma besig sou wees en die res die dag by die gastehuis. Ons het dus vir die Saterdag wat u bespreek het alle ander kamers uitgeboek sodat dit still en rustig sou wees en kamer 1 as alternatief vir u gehou want dit bied dieselfde as kamer 6. U versoek om die sleutel reeds vanaf 10 uur die oggend te ontvang is geeer en die feit dat u eers tussen 9 en 10 die aand sou inkom is ook in aanmerking geneem. Ek kon dus regtig nie n propleem met privaatheid voorsien nie. Weereens jammer en dankie vir die resensie. Soos dit seker duidelik gesien kan word uit ons ander resensies is tevrede kliente iets wat ons na aan die hart le en gee ons altyd waar moontlik ons bes. Het u ons gehelp met u skrywe. Ja, baie dankie. Hoop om weer van u en u metgesel te hoor. Vriendelike groete, Alta en die Bokmakierie span. Seen vir U.

Bokmakierie Guesthouse Emalahleni
Chris V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V
Besigheidsreis

Vriendelik, netjies, skoon.

Badhanddoeke ietwat aan klein kant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokmakierie Guesthouse Emalahleni se terugvoer

Dankie Chris, vir jou bydrae om ons beter te maak. Die handoeke doen ons as ons deel vir die natuur. Soos jy reeds weet is 'n "bath sheet" geen probleem en kan met liefde met vooraf reeling voorsien word. Dankie weereens vir jou tyd. Alta en die Bokmakierie span.

Bokmakierie Guesthouse Emalahleni
Michaela T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michaela T
Gesin met klein kinders

A pleasant stay in a 'just like home' guesthouse.

We were welcomed by Andre to the Bokmakierie Guesthouse on the 28th of May 2022, we felt right at home and our room was beautiful and cosy with a lot to offer. The breakfast the next morning was top notch! A chef worthy meal! Thank you. It's worth the price and we will definitely be staying at Bokmakierie again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokmakierie Guesthouse Emalahleni se terugvoer

Dear Michaela, thank you so much for the nice compliments. It is our pleasure to make you feel at home. Hope to see you again. Alta and the Bokmakierie team.

Bokmakierie Guesthouse Emalahleni
Reza T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reza T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontbyt. Rustig area. Vriendelik personeel.

Dankie aan almal by Bokmakierie vir jul gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokmakierie Guesthouse Emalahleni se terugvoer

Liewe Reza, baie dankie. So bly julle het dit geniet. Die plesier is ons s'n. Alta en die Bokmakierie span.

Bokmakierie Guesthouse Emalahleni
Janine M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M
Saam met vriende

Rustigheid, vriendelikheid en netheid.

Ons het ons kuier verskriklik geniet. Alles was skoon en netjies, maar dit het ook soos huis gevoel. Die ontbyt was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokmakierie Guesthouse Emalahleni se terugvoer

Goeie Middag

Baie dankie vir julle bespreking hier by ons. Dit is altyd so lekker om te hoor dat ons gaste hulle verblyf geniet het.

Baie dankie vir die ontbyd kompliment, ek sal boodskap aan hom oordra.

Mooi dag, hoop om julle gou weer te verwelkom.
Vriendelike Groete
Bokmakierie Staff

Bokmakierie Guesthouse Emalahleni
Denise K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise K

Skoon, netjies en vriendelik.

Goed en vriendelik ontvang. Kamers is goed toegerus, skoon en netjies. Heerlike ontbyt en vriendelike en professionele ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Ons verblyf was baie aangenaam. Die bestuur het uit hul pad gegaan om ons te help! Sal hulle definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charnelle V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gebly. Is netjies en baie vriendelike diens.

Bokmakierie Guest House is 'n baie goed toegeruste en netjiese gastehuis. Hulle diens was uitmuntend. Die gasvrou en al haar personeel is baie vriendelik en baie behulpsaam. Ontbyt is heerlik! Kan hulle definitief aanbeveel en sal vir seker weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokmakierie Guesthouse Emalahleni se terugvoer

Goeie Middag Charnelle,

Baie dankie vir jou resensie. Dit is vir ons 'n groot voorreg om julle as ons gaste te kon bedien. Hoop om julle sommer gou weer hier by ons te verwelkom.

Jammer oor die boodskap onder nie seker of daar in outematiese terugvoering is op die sisteem nie.

Mooi dag vir julle
Groete Belinda

Bokmakierie Guesthouse Emalahleni
Danielle V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danielle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie gemaklik en lekker ontbyt geëet!

Die plek is absoluut stunning met als wat ons nodig gehad het. Die ontbyt was ook uit die boonste rakke. Collins se diens en gasvryheid was uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokmakierie Guesthouse Emalahleni se terugvoer

Dankie Danielle, dis vir ons 'n voorreg om ons kliënte tuis te laat voel.
Hoop om julle weer by ons te verwelkom.
Alta en die Bokmakierie span.

Bokmakierie Guesthouse Emalahleni
Marius V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam

Bokmakierie is 'n baie goed toegeruste en skoon gastehuis. Hulle diens was baie goed. Het vir ons ontbyt-kospakkies voorberei en was toe selfs 4 uur die oggend wakker om die kospakkies vir ons te gee en seker te maak alles is reg. Sal weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter J - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter J

Baie vriendelik ontvang en sommer tuis laat voel!

Vriendelike, gasvrye eienaar en goeie verblyf, goed geleë en veilig en kan regtig aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mathewstraat 11, Del Judor, Witbank, 1034, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9358fab80dbd48a2e31b52d3d3f4d7bb4786b5fbd1d01b824f342bd55fcfc565dd3bfe43a07691a35983f9391615cbdbc0cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 11 Mathew Street Del Judor 1034 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.89347 29.23669
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem