by Bodenstaff Self-catering | LekkeSlaap
+9

Bodenstaff Self-catering

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Bodenstaff Self-catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Colin V - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin V
Besigheidsreis

Baie netjies, regtig waarde vir geld.

Sien sterre.

Egbert V - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Egbert V
Enkelreisiger

Beste waarde vir geld in die area.

Baie netjiese woonstel met alles wat nodig is in rustige area. Vriendelike diens en veilige parkering. Ek sal beslis weer daar bly.

Tjaart C - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Tjaart C
Enkelreisiger

Not to expectations.

Changed after 2 days to accommodation in Wierdapark at almost half the price where my bed was made, I had a hot shower and rusks to go with real coffee and not Ricoffy.

Bodenstaff Self-catering se terugvoer

Hi Tjaart,
Dankie vir jou terug voer. Eerstens het jy nooit 1 van die goed onder ons aandag gebring nie.
Jy het jou volle tydperk gebly soos geboek.
Ons gee nie vir ons gatse ricoffy nie, maar well Nescafe Expresso.
Ons was heeltyd op die perseel en het meer as 1 keer met jou kontak gehad en jy het nooit gekla oor daar nie warm water was of enige ander probleme nie.
Groete
Mariska

Bodenstaff Self-catering
Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smutsstraat 362, Kloofsig, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15b8eddd93411fb42ec0d4e163183d218dfaa608d2b76baab9b2bde7eba91fd6c82904541b0160cd9c15c0ce356cab5bd42f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 362 Smuts Street Kloofsig 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.811002068325 28.207436815973
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem