Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bodenstaff Self-catering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Bodenstaff Self-catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Tienie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Baie mooi skoon rustige plek. Sentraal geleë. Sal dit enige tyd aanbeveel. Ons was ook baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Enkelreisiger

Skoon en gerieflik.

Netjies en skoon plek in 'n stil omgewing, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal enige tyd weer bly.

Ja. Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, sou net staan waaier waardeer in die leefvertrek.

Ons het beslis die verblyf geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Baie dankie vir netjiese eenheid en dat julle uit die pad gegaan het om my te akkommodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V
Enkelreisiger

Dit was lekker om daar te oornag en as die geleentheid weer kom, sal ek weer daar oornag.

Ek het nodig gehad om in Pretoria te oornag en Bodenstaff was 'n goeie opsie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plekkie.

Sal dit enige tyd aanbeveel en sal selfs dit weer gebruik want dit is waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K
Enkelreisiger

Uitstekende waarde vir geld.

Pragtige, goed toegeruste selfsorgwoonstel. Netjies en skoon, goeie en veilige onderdakparkering, WiFi, ens. Werklik waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese eenheid.

Ons is vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bodenstaff Self-catering se terugvoer

Liewe Gerrit,

Baie dankie vir jou terugvoer, dit was n absolute plesier om jou te verwelkom by ons plekkie.

Ons hoop om jou in die toekoms terug te verwelkom.

Vriendelike Groete
Mariska

Bodenstaff Self-catering
Ben M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Alles wat nodig is! Pragtige woonstel en baie skoon en netjies. Enige tyd weer by julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bodenstaff Self-catering se terugvoer

Liewe Ben,

Baie dankie vir jou terugvoer.

Ek is bly jy het die tydjie by ons geniet,dit was n absolute plesier om jou te verwelkom by ons plekkie.

Ons hoop om jou in die toekoms terug te verwelkom.

Vriendelike Groete
Mariska

Bodenstaff Self-catering
Evelyn K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn K
Enkelreisiger

Home away from home.

This was my second time staying here, and I was as happy as the first time. Great hosts indeed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bodenstaff Self-catering se terugvoer

Dear Evelyn,

Thank you very much for your feedback.

It was an absolute pleasure to host you and welcome you back again.

I hope to see you again soon.

Kind regards
Mariska

Bodenstaff Self-catering
Nadia O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker veilig, skoon en awesome diens.

Die plekkie is mooi toegerus en skoon - waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bodenstaff Self-catering se terugvoer

Liewe Nadia

Baie dankie vir jou terugvoer, dit was n absolute plesier om julle te verwelkom by ons plekkie.

Ons hoop om jou in die toekoms terug te verwelkom.

Vriendelike Groete
Mariska

Bodenstaff Self-catering
Evelyn K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn K
Enkelreisiger

Wonderful.

The hosts were very accommodating and very friendly. I'll definitely be coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bodenstaff Self-catering se terugvoer

Dear Evelyn,

Thank you very much for your feedback.

It was an absolute pleasure to host you.

I hope to welcome you back again in the future.

Kind regards
Mariska

Bodenstaff Self-catering
Sanet V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was baie aangenaam in 'n rustige omgewing.

Mariska, baie dankie dat ons vroeër kon ingaan asook die vriendelike manier waarop jy ons ontvang en welkom laat voel het. Die woonstel was netjies en skoon met alles in wat ons nodig gehad het. Die feit dat ons voertuig veilig geparkeer en onder 'n afdak was is 'n groot plus punt. Weereens baie dankie, ons sal julle beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bodenstaff Self-catering se terugvoer

Liewe Sanet
Baie dankie vir jou terugvoer, dit was n absolute plesier om jou te verwelkom by ons plekkie. Ons hoop om jou in die toekoms terug te verwelkom.
Vriendelike Groete
Mariska

Bodenstaff Self-catering
Tembi S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tembi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

DStv accessibility to be made much easier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bodenstaff Self-catering se terugvoer

Dear Angela,

Thank you very much for your feedback.

It was an absolute pleasure to host you.

I hope to welcome you back again in the future.

Kind regards
Mariska

Bodenstaff Self-catering
Colin V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin V
Besigheidsreis

Baie netjies, regtig waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bodenstaff Self-catering se terugvoer

Liewe Colin, Baie dankie vir jou terugvoer, dit was n absolute plesier om jou te verwelkom by ons plekkie. Ons hoop om jou in die toekoms terug te verwelkom.
Vriendelike Groete Mariska

Bodenstaff Self-catering
Egbert V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Egbert V
Enkelreisiger

Beste waarde vir geld in die area.

Baie netjiese woonstel met alles wat nodig is in rustige area. Vriendelike diens en veilige parkering. Ek sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bodenstaff Self-catering se terugvoer

Liewe Egbert
Baie dankie vir jou terugvoer, dit was n absolute plesier om jou te verwelkom by ons plekkie. Ons hoop om jou in die toekoms terug te verwelkom.
Vriendelike Groete
Mariska

Bodenstaff Self-catering
Tjaart C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Tjaart C
Enkelreisiger

Not to expectations.

Changed after 2 days to accommodation in Wierdapark at almost half the price where my bed was made, I had a hot shower and rusks to go with real coffee and not Ricoffy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bodenstaff Self-catering se terugvoer

Hi Tjaart,
Dankie vir jou terug voer. Eerstens het jy nooit 1 van die goed onder ons aandag gebring nie.
Jy het jou volle tydperk gebly soos geboek.
Ons gee nie vir ons gatse ricoffy nie, maar well Nescafe Expresso.
Ons was heeltyd op die perseel en het meer as 1 keer met jou kontak gehad en jy het nooit gekla oor daar nie warm water was of enige ander probleme nie.
Groete
Mariska

Bodenstaff Self-catering
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smutsstraat 362, Kloofsig, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fe7eded0e804d75cb3571a91f73db350c5c8ef6f876a2875783a53850a43340263503a12c78a93e6799e450422e32602ec3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 362 Smuts Street Kloofsig 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.811002068325 28.207436815973