Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bodega Fuchs

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 55 resensies vir Bodega Fuchs
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Erick C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erick C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike einheid, uitstekend uitgerus met baie onverwagte ekstra details.

Ons het 'n wonderlike verblyf gehad! Baie dankie vir jou moeite en aandag aan detail wat gesorg het vir 'n baie spesiale naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bodega Fuchs se terugvoer

Dit was heerlik om julle te huisves. Julle is enige tyd welkom.

Bodega Fuchs
Johan L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike ervaring by Mandi.

Dit was wonderlik om daar te kon bly. Pragtig en besonder smaakvolle woonstel met van die beste kwaliteit meubels, dekorasies, fasiliteite en privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bodega Fuchs se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering, Johan. Dit was heerlik om jou hier te hê!

Bodega Fuchs
Jennefer C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennefer C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything is top-notch, hosts, Mandi and Marius are very friendly and helpful.

Definitely a return visit in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bodega Fuchs se terugvoer

You are most welcome anytime!

Bodega Fuchs
Tanyia H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanyia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik en sielsverkwikkend.

Bodega Fuchs is 'n weggesteekte juweel. Baie netjies en omgee gasvrou. Baie dankie vir al die bederfies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bodega Fuchs se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier. Dit was heerlik om julle te ontvang

Bodega Fuchs
Deon V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike plekkie om te rus. Baie goed toegerus en netjies.

Mandi het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trish A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Extremely comfortable.

Lots of unexpected personal touches which made us feel very welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bodega Fuchs se terugvoer

I am glad you made some good memories. You are most welcome.

Bodega Fuchs
Peter D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Saam met vriende

Thoroughly enjoyed our visit.

Wonderful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-rine B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-rine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Dit is 'n pragtige plekkie om te bly. Alles baie gerieflik en skoon. Sal baie beslis weer gaan. Sal dalk net 'n klein radio saamvat aangesien daar geen TV of radio is nie. Verder was dit puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon woonstel.

Mandy het ons baie goed ontvang. Die woonstel is skoon en netjies. Alles wat jy nodig mag kry is daar. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliana M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, puik, puik.

Verskriklik netjies. Soveel bederf-eetgoedjies gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L
Enkelreisiger

Welkom en vriendelik. Niks is vir Mandi en Marius te veel moeite nie.

Daar was alles in die kamer wat geadverteer was, maar ook soveel meer. Verwelkomingsdrankies, asook 'n verwarmer in die kamer vir die koue wat die naweek in die Kaap was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm and comfortable.

Next time I will ask whether there is a short cut path down to the sea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmerentia Z - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia Z

Heerlike kuier by 'n pragtige plek.

Ek en my dogter met ons viervoetkind het heerlik gebly by Bodega Fuchs. Mandi was baie vriendelike en baie behulpsaam met enige iets wat ons sou nodig kry. Daar was van yogurt tot vrugte en eiers en brood en konfyte beskikbaar vir ontbyt. Die plekkie is pragtig en heerlik warm en ons kon regtig lekker kuier. Die WiFi het gehelp dat ons darem in die aand flieks kon stream met die reën wat geval het. Ons het heerlik gekuier en sal dit aanbeveel aan ander mense. Baie dankie, ons het almal die verblyf daar geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ida V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mees romantiese wegbreekplekkie!

Al die ekstra verrassings maak die kuier so spesiaal. Ons het met oop deure geslaap met die klank van branders in ons kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful time out spent in comfort.

We thoroughly enjoyed our 2-day stay at Bodega Fuchs. Mandi has set up a very comfortable unit providing all essentials as well as treats. Lamps and extra bedding kept us comfortable during loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Avina C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, clean, relaxing, peaceful and enjoyable.

Our host Mandi was a superhostess. She was always available if we needed anything. Even when we had loadshedding she advised us the afternoon and had lamps charged for us etc. The flat was clean and well equipped with personal touches like breakfast goodies, snacks, sherry for the cold night etc Bodega is a must visit. Thank you for the best stay and see you soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaar is baie gasvry en die plek is skoon en netjies.

Eienaar is baie gasvry en het dadelik gesê watter plekke om te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful surprise at the southern most tip of Africa.

Mandi, Marius and Willow made our stay very special. Bodega Fuchs is an Oasis of delight in South Africa. The little extra touches are special and thoughtful, from the amenities in the bathroom to the hot cross buns in the kitchen, special for Easter. A fully equipped apartment well stocked with all you need. Fantastic hospitality, nothing is too much trouble. Looking forward to returning soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en veilig.

Baie mooi en gerieflike akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie!

Heerlike gemaklike bed met mooi badkamer. Dankie Mandi vir al die ekstra bederf goedjies in die yskas! Die ligging is ook baie goed. Naby aan restaurante. Ons het heerlik gerus. Ons kom beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi.

Mandi en Marius is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil en snoesig.

Daar is net twee dinge wat vir my belangrik is wanneer ek wegbreek: kan ek maklik gaan stap en kan ek lekker lees. Ek was nog nooit in 'n plek waar ek so lekker gelees het soos Bodega Fuchs nie. Die meubels is uiters gemaklik om in te sit en op te lê, en die matte op die vloer, die aandag wat gegee is aan die kleinste details, die kleure van die mure, die mooi bykomstighede, plante, boeke en tydskrifte het dit sonder twyfel vir my die beste plekkie op die webtuiste nog gemaak. Mens kan lees met die deur oop terwyl 'n koel briesie deur die kamer waai en op kyk en dan sien mens net groen. Dit is ontsettend kalmerend. En alles is daar wat mens nodig het (tensy jy van plan is om groot te kook, maar ons was nie), en nog meer. Mandi het vir ons eiers, melk, brood, 'n pragtige bak vrugte, en ander lekker dingetjies gelos. Ons het vreeslik lekker gebly en ons sal weer daar bly as ons weer in daardie geweste is. Baie dankie vir alles, Mandi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

We had a wonderful week at Bodega Fuchs. Mandi & Martinus are lovely hosts, and definitely go the extra mile. They provided unexpected treats, like a fruit bowl, hot chocolate, coffee (instant & pods), tea, rusks, eggs as well as a fridge stocked with yoghurt, cheese, marmalade, peanut butter and milk. There was also a decanter of Sherry to enjoy. A tastefully furnished apartment, a very comfortable bed with quality linen & towels. This is the perfect romantic hideout for two and we can't wait to go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miranda M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything you need and more.

Room was luxurious. Extra treats. Owner checked in daily. Games and books for our entertainment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Runé P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Runé P

Amazing!

Dit was beautiful en die foto doen die plek nie justice nie. Al die klein, fyn details en ekstra goedjies om jou tuis te laat voel. Jy hoef letterlik net jou klere en kos te bring, als anders is daar. Van games tot 'n kaart van waar wat is in die area. Een woord - Amazing! Baie dankie dat ons daar kon bly. Ons sal definitief weer terugkom en langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike tyd.

Absolute stukkie hemel op aarde in 'n rustige woonbuurt. 'n Mens kan rus en ontspan by Bodega Fuchs. Pragtige en netjies, goed toegeruste kamer met absoluut alles wat nodig is. Ons is heerlike bederf deur Mandi. Sal definitief weer gaan en aanbeveel vir ander reisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Enkelreisiger

Heerlik, pragtig, gemaklik

Behalwe vir die parkering wat met die nat weer bemoeilik was, was daar niks om oor te kla by Bodega Fuchs nie. Alles was op sy plek, daar was drink- en eetgoed, wat nie verwag was nie, en die oggend met beurtkrag het ek 'n fles met kookwater gekry vir koffie. Daar is skaars 'n mooier plek in Struisbaai om te bly en die gasvryheid het dit net beter gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oortref alle verwagtings.

Bederf in 'n goeie en stylvol-toegeruste wooneenheid met goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bodega Fuchs se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Kom kuier asb weer.

Bodega Fuchs
Hannes J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het meer gekry as wat ons verwag het.

Ek sal ongetwyfeld Bodega Fuchs aanbeveel. Dis wooneenheid is baie netjies en skoon en die omgewing en uitsig is pragtig. Die eienaars gee soveel meer as wat mens normaalweg van 'n self-catering plek verwag, met allerhande lekker ekstras in die kombuis. Ek kan ook die kunstige uitleg van die eenheid komplimenteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V
Enkelreisiger

'n Heerlike en rustige wegbreek.

Mandi is 'n wonderlike gasvrou wat jou dadelik tuis en gemaklik laat voel. Die verblyf is keurig, skoon en netjies met alles wat benodig mag word tydens 'n kuier daar. Die rustigheid by Bodega Fuchs is onvervangbaar én onbetaalbaar, tog is mens binne kort afstand van eetplekke, winkels en besienswaardighede. As ywerige stapper, het die gasvrou ook alle inligting beskikbaar gestel oor al die stapplekke sowel as die gemak en veiligheid van die staproetes. Gaan en geniet gerus Bodega Fuchs se wonderlike verblyf. Die walvisse is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly

Baie lekker gebly. Die plekkie is baie pragtig ingerig en lekker bederfies met 'n vriendelike host, sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek saam met honde.

Baie lekker rustig gekuier. 2 volwassenes en 2 klein honde. Goeie waarde vir geld. Uitstekende gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntend en ontspannend.

Alles was puik en die gasvrou en opset baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf, luukse afwerking.

Ons is gasvry verwelkom en die kamer is regtig baie mooi en ruim. Ons het heerlik geslaap in 'n goeie bed met luukse beddegoed. Lekker bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek

Baie vriendelike gasvrou en gasheer. Alles was daar wat jy kon nodig kry en nog meer. Sal beslis weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Enkelreisiger

Lekker rustig en stil

Wonderlike gashere. Daar is meer as wat verwag word beskikbaar in die woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandy K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is ideaal om hier tot stilstand te kom om te rus by hierdie pragtige plekkie.

Marius en Mandi is die dierbaarste mense wat regtig omgee. Rustigheid en vrede heers hier. Ons het só geniet dankie. Kom kyk self!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemie H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

'n Ongelooflike pragtig plek met smaaklike en kunstige decor. Ook ekstras en heerlike ontbyt. Die ontbyt was meer as wat ons kon op eet en 'n groot verskeidenheid om by almal se smaak aan te pas. Die uitsig oor die see is fantasties gewees. Die omgewing is rustig en veilig. Tannie Mandi en oom Marius is ongelooflike gawe mense met wie mens gemaklik gesels. Die eenheid het meer as wat jy nodig het in. Die plekkie was definitief een van ons gunstelinge gewees. As ons weer in die Struisbaai/Aghulas-omgewing moet bly sal ons weer daar gaan bly. Ek dink wat vir my 'n groot pluspunt was, was die flipfile met kaart en ook 'n lys van restaurante en aktiwiteite in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linden L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linden L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay!

Our stay at Bodega Fuchs was amazing. The room had everything we needed and more. Thanks, Mandi and Marius for your amazing hospitality!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

My wens is dat ek langer kon bly.

Mandi is 'n uitstekende gasvrou maar alles was reeds in plek - die plekkie is kunstig versier, selfs vars orgidiee! Ontbytbestandele was 'n heerlike bederf dus kon ons heerlik inlê ,eet en dan die dag gaan aanpak. Definitief weer my oorslaapplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darren H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Darren H
Saam met vriende

Fantasties.

Bodega Fuchs is die idealeplek vir 'n paar dae (nagte).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sd V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sd V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier was alles wat mens nodig het.

Op ons reis was dit die gastehuis wat die beste toegerus was, en baie gerieflik. Alles wat ons kon benodig was daar. Alles ingesluit in die prys. Sal weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Volstrekte JA vir alles

Ek sal Bodega Fuchs sonder enige huiwering aanbeveel. Uitstekende gerief, goed toegerus en waarde vir geld. Die detail waaraan gedink is en voorgehou word is uit die boonste rakke. As die geleentheid weer daar is sal ons weer by Bodega Fuchs gaan oornag. Baie dankie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylish, comfortable, arty, amazing!!

This is not your average B+B.... beautiful interior (very artistic) -makes you feels so special!, crisp white linen on king size bed , WITH AN ELECTRIC BLANKET :) when the evening chill moves in from stunning blue ocean..! Little unexpected spoils in the fridge etc etc and best of all our little miniature Dachshund, Nino was treated like royalty! Our 4x4 vehicle loaded with fridge and roof rack overnight in lock up facility adjacent to our room! The hostess and her husband are relaxed people-people - highly recommended!! We will return no doubt

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent and more.

I booked a weekend break for my wife's birthday, we hit the jackpot! Other reviews mention extras, they true. Would definitely not stay anywhere else in Struisbaai or Agulhas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved staying there. Beautiful place and well equipped. Will recommend it 100%.

Very friendly, helpful people. Mandi even put out food for breakfast! We loved the king size bed. And the lovely big bathroom - with bath robes and slippers. We really felt spoiled. Thank you very much for all the little treats and hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Attie D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Attie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspanne.

Ruim, netjies, goed toegerus vir koue aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angela K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot gerieflik en netjies.

Ruim, privaat en smaakvol versierde eenheid. Die bed is groot en baie gemaklik, kombuis is baie klein maar het als om iets vinnig en maklik voor te berei. Die badkamer is ruim, nuut en netjies. Die dekor is pragtig en van baie hoë gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties. Gasvrye mense,jy voel tuis. Baie netjies.

Ek sal Bodega Fuchs Gastehuis vir enige een aanbeveel. Sal ook weer daar gaan slaap as nodig. So mooi uitsig en stil. Liefdevolle,,gasvrye mense wat graag hul gaste bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, vriendelik, behulpsaam, rustig, alles wat nodig is en nog baie meer. Baie dankie, Mandi en Marius Fuchs.

Yskas vol basiese eetgoed, badkamer toegerus met alles wat nodig kan wees. Ons het alles so waardeer, dit was soos 'n 5 ster-hotel .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ockie B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie meer waarde gekry as wat ek voor betaal het.

Uitstekend. Sal baie beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het lanklaas so spesiaal gevoel! Kosbare eienaars en baie mooi verblyf. Ek beveel dit met 'n oop hart aan!

Die gasvrou het ons geakkommodeer deur ons baie laat in te boek. Dit het egter nie daar gestop nie. Ons was nie net sommer nog gaste nie, hulle het hulle huis vir ons oopgemaak. Hulle was baie behulpsaam met baie goeie inligting oor die omgewing. Hulle is kosbaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fantie L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fantie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sou graag nog langer wou bly.

Mandi en Marius kan met reg trots wees op hierdie stukkie paradys langs die see! Die hartlike ontvangs na 'n lang reis, het ons sommer dadelik laat tuis voel. Wat 'n heerlike ervaring was dit nie om die pragtige kamer te betree nie? Die smaakvolle dekor het getuig van 'n fyn hand en die blyplek was toegerus met absoluut alles wat nodig is om enige gas te akkommodeer. Die uitsig van die terras af, was asemrowend! Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bodega Fuchs se terugvoer

Ai, dit is n groot plesier. Julle is altyd welkom

Bodega Fuchs
Jakkie L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay!

We were welcomed with love and attention to detail. Accommodation was perfect. We needed nothing more. I will recommend Bodega to anyone any day. Extras in the room were unexpected, but relayed the care and attention that was given to us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley F
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was more than we expected.

Mandi and Marius are amazing people. They were friendly and even said we didn't need to be out at 10 the next day. Wish I booked an extra night. Breakfast was left for us and the place is absolutely just amazing. Got much more than was expected. We will definitely be back soon.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die plek was meer as wat ons verwag het.

Mandi en Marius is wonderlike mense. Hulle was vriendelik en het selfs gesê ons hoef nie die volgende dag om 10:00 al uit te wees nie. Wens ek het 'n ekstra nag bespreek. Ontbyt is vir ons uitgesit en die plek is absoluut amazing. Dit het baie meer as wat verwag is. Ons sal beslis binnekort terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eloise-straat, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14e4bbfe822dbc345128a5b98f42c7085c919e3b7b9b870e76b66cd2d33f33c98e37b2f7670d3e11d8da5c23ba4c4d2097a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R750 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 Eloise Street Oceanview Heights 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8117911 20.0304945