Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boardwalk Lodge Self-catering

Lodge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 65 resensies vir Boardwalk Lodge Self-catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Henk T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk T
Gesin met klein kinders

Raak net beter en beter!

Ons love dit om elke keer terug te keer na die Boardwalk. Dis verseker die plek met die beste diens, mooiste view, mooiste skoon en netjiese cabins. Wesley en Matilda se standaarde is hoog, maar hulle hou daarby en dis 'n groot plesier om met hulle te werk. Wesley was elke keer beskikbaar op WhatsApp om met ons te gesels al was dit vroegoggend of laataand. Ons vra dalk as dit moontlik sal wees vir elektriese komberse op die beddens, want die cabins raak baie baie koud in die winter, veral reënerige dae. Ons kan nie wag om terug te keer nie. Julle bly tops en ons gunstelingwegbreekplek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Hi Henk,

Baie dankie vir jou mooi resensie. Jy sal dan baie bly wees om te hoor dat ons elektriese warm komberse in chalet 3 en 5 ingesit het, vir daardie bietjie kouer nagte.

Vriendelike groete
Boardwalk Lodge Span | Dean

Boardwalk Lodge Self-catering
Rista B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rista B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verwagtings was oortref!

Ons het 'n wonderlike tyd ny Boardwalk Lodge gehad. Ons sal baie graag wil teruggaan. Die trappe deur die bome het 'n wonderlike gevoel geskep asof mens in 'n boomhuis woon! Die diens was fantasties - seker die beste kommunikasie wat ek al ooit ontvang het. Praktiese goedjies was in plek soos 'n gasstofie en ketel tydens beurtkrag. Die uitsig was asem-wegslaan-mooi! 10/10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Hi Rista, baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons is bly om te hoor julle het julle tyd en die uitsigte by die Boardwalk Lodge so baie geniet. Ons hoop om julle weer te verwelkom. Vriendelike groete, Boardwalk Lodge Span

Boardwalk Lodge Self-catering
Lize F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize F
Gesin met tieners

Mooiste uitsig, gemaklike kamers, ten volle toegerus, skoon en netjies, vriendelike en behulpsame staff.

Die akkommodasie en uitsig is die trappe klim werd. Mooier uitsig kry mens nie. Pragtige natuurskoon. Verblyf was baie gemaklik. Alles was baie netjies en skoon en goed toegerus. Ons sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Hi Lize, baie dankie vir jou mooi woorde. Ons is bly om te hoor julle het julle tyd by die Boardwalk Lodge geniet. Ons hoop om julle weer te verwelkom. Vriendelike groete, Boardwalk Lodge Span

Boardwalk Lodge Self-catering
Teresa K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Sal definitief teruggaan.

Behalwe die trappe waaraan mens gewoond raak, kan mens nie vir beter vra nie. Alle geriewe is daar, baie rustig. Selfs in besige seisoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Hi Teresa, baie dankie vir jou resensie. Ons is bly om te hoor julle het julle tyd en rustigheid by die Boardwalk Lodge geniet. Ons hoop om jou weer te verwelkom. Vriendelike groete, Boardwalk Lodge Span

Boardwalk Lodge Self-catering
Regardt D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Regardt D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was perfek, niks meer nodig vir romantiese wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Hi Regardt, baie dankie vir jou resensie. Ons is bly om te hoor julle het julle tyd by die Boardwalk Lodge geniet. Ons hoop om jou weer te verwelkom. Vriendelike groete, Boardwalk Lodge Span

Boardwalk Lodge Self-catering
Lizanne G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die 180-grade see-uitsig het al die trappe die moeite werd gemaak!

Uitstekende en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Hi Lizanne, Baie dankie vir jou 5 uit 5 resensie. Ons is baie bly om te hoor dat julle die panoramiese uitsigte geniet het sowel as ons diens waardeer het. Dit was ook vir ons n plesier om julle hier te he. Ons hoop om julle weer in die toekoms hier te verwelkom. Vriendelike groete, Boardwalk Lodge Span

Boardwalk Lodge Self-catering
Naomi V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en luukse verblyf.

Altyd lekker hier. Naby alles met mooi uitsigte. Skoon, netjies en luuks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Hi Naomi, Dankie vir jou resensie en mooi woorde oor die lodge. Dit was lekker om jou weer by ons te he.
Vriendelike Groete
Boardwalk Lodge Span

Boardwalk Lodge Self-catering
Sanli B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanli B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is verskriklik mooi en die eenheid fantasties. Die beurtkrag en baie trappe was 'n probleem.

Daar was meer as 200 trappe na die eenheid wat nie aan te beveel is vir mense oor 55. Daar was mense om ons tasse op en af te dra, maar die res van die tyd was ons op onself aangewese. Met beurtkrag was die trappe nie verlig nie en moes ons flitse kry vir die oefening. Die uitsig en die eenheid is egter onverbeterlik. Ek sou 'n gasstoof aanbeveel. Met beurtkrag kon ons nie eens tee maak nie en het ons 2 tot 3 keer per dag beurtkrag gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Hi Naomi,
Baie dankie vir jou resensie en terugvoer op jou ervaring. Baie dankie vir jou mooi woorde oor die uitsig en eenheid. Ons verstaan heeltemal dat die beurtkrag nooit n lekker ding is vir enige iemand nie. Ons sal jou komentaar op neem en kyk waar ons kan verbeter. Ons hoop om jou weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike Groete
Boardwalk Lodge Span

Boardwalk Lodge Self-catering
Naomi V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V

Luukse skoon verblyf in Wildernis.

Lekker naby dorp, maar ver genoeg vir rustigheid en privaatheid. Enigste positiewe kritiek is kaste in Studio 4 bietjie hoog vir kort mense. So as julle nie wil hê mense moet op julle meubels klim, nie bring glase laer. Uitstekende diens. Selfs laat op 'n Vrydagaand toe gas opraak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Hi Naomi,

Baie dankie vir jou resensie en 5-ster telling. Ons is bly om te hoor dat julle, julle tyd by die lodge geniet het. Dankie vir jou voostelle. Ons sal dit in ag neem en kyk waar ons dit kan verbeter.

Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Vriendelike Groete
Boardwalk Lodge Span

Boardwalk Lodge Self-catering
Riaan R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan R
Besigheidsreis

Asemrowende uitsig.

Besonder mooi uitsig. Moet bereid wees om trappies te klim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Hi Riaan,

Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly om te hoor jy het die uitsigte geniet. Ons hoop om jou weer te verwelkom.

Vriendelike groete
Boardwalk Lodge Span

Boardwalk Lodge Self-catering
Frik N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ligging uitstekend, met op skuifdeure kon ons die branders van see sien en hoor. Koninggrootte-bed en kussing uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Hi Frik, Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly om te hoor dat jy lekker by ons kon rus en die area geniet. Baie dankie vir julle ondersteuning gedurende julle tyd in Wildernis. Ons hoop om julle weer in die toekoms hier te verwelkom. Vriendelike groete, Boardwalk Lodge Span

Boardwalk Lodge Self-catering
Leani B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leani B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier en ontspan.

Uitstekende ligging met pragtige uitsigte en sentraal geleë. Die huisie was netjies en ten volle toegerus. Personeel was vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Hi Leani, Baie dankie vir jou resensie. Dit is altyd vir ons so lekker om te hoor dat ons gaste hulle tyd hier by die lodge geniet het. Baie dankie vir julle ondersteuning gedurende julle tyd in Wildernis. Dit was vir ons 'n plesier om julle hier te he. Ons hoop om julle weer in die toekoms hier te verwelkom. Vriendelike groete, Boardwalk Lodge Span.

Boardwalk Lodge Self-catering
Sue M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sue M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great view. Quiet.

Wonderful place to stay, great service, staff friendly, even walking up the 150 steps was no issue, was worth the climb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Hi Sue,

Thank you kindly for your review. We are glad to hear that you enjoyed your stay at the Boardwalk Lodge. We look forward to welcome you back again soon.

Kind Regards,
Boardwalk Lodge Team

Boardwalk Lodge Self-catering
Craig M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Craig M
Gesin met klein kinders

The views were amazing, peaceful and nature's beauty.

Everything was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Hi Craig,

Thank you for your review. We are glad to hear that you enjoyed your stay. We look forward to welcome you back again soon and get that 5-star rating.

Kind Regards
Boardwalk Lodge Team

Boardwalk Lodge Self-catering
Charlene P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charlene P
Gesin met tieners

Altyd uitstekend.

Gasvry, skoon en altyd hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Hi Charlene,
Baie dankie vir jou resensie.
Dit is altyd vir ons so lekker om te hoor dat ons gaste hulle tyd hier by die lodge geniet het. Baie dankie vir julle ondersteuning gedurende julle tyd in Wildernis. Dit was vir ons n plesier om julle hier te he. Ons hoop om julle weer in die toekoms hier te verwelkom.
Vriendelike groete,
Boardwalk Lodge Span

Boardwalk Lodge Self-catering
Patricia B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful unit. Amazing view.

There were a lot of stairs but the chalet and view were great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Hi Patricia,
Thank you very much for your 5-star review. We are so glad to hear that you enjoyed your stay. We look forward to welcoming you back again soon.
Kind Regards
Boardwalk Lodge Team

Boardwalk Lodge Self-catering
Marie-louise G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Droom uitsig.

Sjoe, wat 'n uitsig. Ja, mens werk hard daarvoor, maar solank mens knie het, moet jy hierdie probeer. Die huisie was baie gerieflik, en het alles wat jy nodig het vir selfsorg, ingesluit 'n gas Weber en 'n daaglikse skoonmaak diens. Die restaurant op die perseel is tops en 'n moet, en jy sal tien teen een lunch deel met die Knysna loeries! Ten spyte van die opdraande en trappies, is dit steeds baie maklik om oral te stap, dis naby genoeg aan alles in die dorp en die strand. Beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Hi Marie-Louise,

Vreeslik baie dankie vir hierdie uitstekende resensie. Dit is altyd vir ons so lekker om te hoor dat ons gaste hulle tyd hier by die lodge geniet het. Baie dankie vir julle ondersteuning gedurende julle tyd in Wildernis. Dit was vir ons n plesier om julle hier te he. Ons hoop om julle weer in die toekoms hier te verwelkom.

Vriendelike groete,
Boardwalk Lodge Span

Boardwalk Lodge Self-catering
Johan D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Gesin met klein kinders

Skoon, mooi uitsig.

Die plek was skoon en netjies, lekker tussen die bome, mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Hello Johan, Baie dankie vir jou positiewe resensie en mooi woorde. Ons is baie bly om te hoor dat jy die verblyf by die Boardwalk Lodge geniet het sowel as die gevoel tussen die bome. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike groete, Die Boardwalk Lodge Span.

Boardwalk Lodge Self-catering
Leighton L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leighton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig en kliëntediens was fantasties!

As jy 'n blyplek in Wildernis soek met 'n asemrowende uitsig oor die strand en dorp, gaan jy nie sommer beter kry nie. Die kliëntediens was net so puik. Die span is 24 uur 'n dag beskikbaar om te help en gee graag raad oor aktiwiteite in die area. Ons sal beslis weer teruggaan!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Hi Leighton, baie dankie vir jou pragtige resensie en mooi oor die lodge en ons diens. Ons is baie bly om te hoor dat jy die verblyf by die Boardwalk Lodge geniet het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike Groete. Die Boardwalk Lodge Span.

Boardwalk Lodge Self-catering
Naomi V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V
Saam met vriende

Pragtige plek met 'n mooi uitsig.

Gemaklike plek met pragtige afwerkings. Sal net 'n deur sit by die hoofslaapkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Hello Naomi, baie dankie vir jou uitstekende resensie. Ons is baie bly om te hoor dat jy die verblyf by die Boardwalk Lodge geniet het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike Groete. Die Boardwalk Lodge Span.

Boardwalk Lodge Self-catering
Neill H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neill H
Gesin met tieners

Juweel.

Seker een van my beste plekke ooit om vakansie te hou! Sal vir seker weer daar bly! Die uitsig, personeel en als was puik! Doen jouself 'n guns en bespreek by Boardwalk lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Hi Neill,
Baie dankie vir jou pragtige resensie en aanhitsing aan ander. Ons is baie bly om te hoor dat jy die verblyf by die Boardwalk Lodge geniet het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike Groete. Die Boardwalk Lodge Span.

Boardwalk Lodge Self-catering
Pieter R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig en ligging.

Fantastiese uitsig en ligging met baie om te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Hi Pieter, Baie dankie vir jou resensie. Ons is baie bly om te hoor dat julle julle tyd en die uitsigte by die Boardwalk Lodge geniet het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike Groete. Die Boardwalk Lodge Span

Boardwalk Lodge Self-catering
Michele B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Die plek is skoon, gemaklik met moderne kombuis-apparate. Dit is waarde vir geld. Views is amazing en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Ons is baie bly om te hoor dat julle die tyd en die uitsigte by die Boardwalk Lodge geniet het. Dis vir ons belangrik dat julle voel dat dit waarde vir julle geld was. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Boardwalk Lodge Self-catering
Derek O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derek O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjiese blyplek met 'n baie mooi uitsig.

Die "suite" is baie stylvol en netjies ingerig, met mooi kuns teen die mure en 'n besonder mooi badkamer. Die uitsig vanaf die balkon is baie mooi oor die westelike deel van Wilderness en verder tot anderkant Victoriabaai. Al wat kort in die plek is sout en peper.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Hi Derek, baie dankie vir jou resensie. Ons is baie bly om te hoor dat jy die uitsigte by die Boardwalk Lodge geniet het. Ons sal sout en peper toevoeg by die eenheid. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike Groete, Die Boardwalk Lodge Span.

Boardwalk Lodge Self-catering
Nelia L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia L
Saam met vriende

Asemrowend.

Wonderlike plek en uitsig met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Hi Nelia, Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons is baie bly om te hoor dat jy die geriewe en uitsigte by die Boardwalk Lodge geniet het.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike Groete
Die Boardwalk Lodge Span

Boardwalk Lodge Self-catering
Maryna D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig!

Die eenheid was baie netjies en die uitsig ongelooflik. Die diens met aankoms en vertrek was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie en jou gawe woorde. Dit was lekker om julle hier te hê. Ons hoop om julle vinnig weer in die toekoms te verwelkom.

Boardwalk Lodge Self-catering
Anita B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, heerlike verblyf.

Die mooiste uitsig waarvoor ons kon vra, hulp om die tasse by die trappe op en af te dra. Baie netjies en skoon. Alles waarvoor mens kan hoop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Hi Anita

Baie dankie vir jou wonderlikke resensie. Ons is bly om te hoor julle het julle tyd hier geniet. Ons sien uit om julle weer in die toekoms hier te verwelkom.

Vriendelike Groete
Die Boardwalk Lodge Span

Boardwalk Lodge Self-catering
Sandra C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig, gerieflike akkommodasie.

Ons het baie lekker gebly en het julle vriendelike diens geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Hi Sandra, baie dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het dit geniet. Ons sien uit om julle hopelik weer te verwelkom in die toekoms. Miskien volgende keer vir die 5 ster ondervinding. Vriendelike groete. Die Boardwalk Lodge Span

Boardwalk Lodge Self-catering
Shan-lynn K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shan-lynn K

Awesome!

The breakaway was indeed one for the books. The unit, the view and the staff was all amazing. Will definitely return!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Hi Shan-Lynn,

Thank you so much for your review and kind words. We are so glad to hear that you enjoyed your break away. We look forward to welcome you again soon.

Have an amazing day

Kind Regards
The Boardwalk Lodge Team

Boardwalk Lodge Self-catering
Emile T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Fantastiese uitsig oor Wildernis en hoë gehalte geriewe. Terwyl die beskrywing sê dat die lodge hoog op teen die hange is, noem dit egter nie die trappe wat mens moet klim nie! Maar glo my, dit is die oefening werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Hi Emile, Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons is baie bly om te hoor dat jy die geriewe en uitsigte by die Boardwalk Lodge geniet het. Ons sal vra dat LekkaSlaap die trappe meer duidelik maak op hulle oorsig van die lodge. Ons hoop om jou weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike Groete Die Boardwalk Lodge Span

Boardwalk Lodge Self-catering
Helene B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs. Ruim, skoon eenheid met duursame afwerkings. In werklike lewe egter kleiner as wat foto's vertoon. Pragtige uitsig vanuit eenheid op dorp en see.

Duursame afwerkings in eenheid, maar vertoon kleiner in werklike lewe as illusie wat deur foto's geskep word. Goeie sekuriteit. Sentraal geleë, loopafstand na restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Hi Helene,

Baie dankie vir jou resensie. Ons is baie bly om te hoor dat julle die tyd en uitsigte by die Boardwalk Lodge geniet het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Lekker week verder
Vriendelike Groete
Die Boardwalk Lodge Span

Boardwalk Lodge Self-catering
Charlene P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Sal weer kom en was goed verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Hi Charlene,
Baie dankie vir jou resensie en jou gawe woorde. Dit was lekker om julle hier te hê. Ons hoop om julle vinnig weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete,
Die Boardwalk Lodge Span

Boardwalk Lodge Self-catering
Abre O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abre O
Saam met vriende

Pragtige eenhede wat baie netjies is.

Vriendelike, behulpsame personeel. Pragtige eenhede met alles wat nodig is. Asemrowende uitsig. Het baie lekker gekuier, sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Hi Abre

Baie dankie vir jou 5 ster resensie. Dit was baie lekker om julle hier te he en ons hoop ons kan weer in die toekoms julle hier he vir vakansie.

Vriendelike Groete
Die Boardwalk Lodge Span

Boardwalk Lodge Self-catering
Elisha A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisha A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Die eenheid het ‘n baie mooi uitsig gehad. Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Ons is baie bly om te hoor julle het julle verblyf by die Boardwalk Lodge geniet. Ons hoop om julle vinnig weer by die lodge te verwelkom.

Boardwalk Lodge Self-catering
Jpb D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jpb D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend maar nie vir oumense soos ons nie.

Uitstekende plek met vriendelike hulpvaardige personeel. Uitsig manjifiek. Toeganklikheid vir ouere persone nie goed nie. Baie steil trappies wat veroorsaak het dat mens elke keer as jy iets benodig het in jou motor moes klim om na die naaste winkelkompleks te ry. Die ontbyte was goed maar ongelukkig geen variasie nie. Elke dag dieselfde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Thank you very much for your review.

Boardwalk Lodge Self-catering
Sanli B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanli B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste bespreking wat ons nog gedoen het.

Ons was vir 7 dae in hoogseisoen by die Broadwalk Lodge. Ons is telkens vriendelik gehelp met al ons versoeke. Kersdag het ons selfs van die lodge elkeen 'n geskenkie ontvang. Ons kon nie vir 'n beter eenheid gevra het nie. Dit was ruim met 'n uitstekende uitsig. Fasiliteite in die eenheid was luuks en het meer as aan ons behoeftes voorsien. Ons sal beslis weer die lodge besoek as ons weer in die omgewing is. Ons het die aand voordat ons weg is gevra of ons ons familie kan onthaal en 'n area was vir ons voorberei en weer daarna opgeruim. Dit was vir ons beslis spesiaal. Die dae wat die strand vol was of toe kon ons die swembad benut wat vir my 'n ekstra bonus was. Dit was absoluut 'n heerlike ervaring om hier tuis te gaan. Ek was ook amper fiks met al die trappe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Thank you very much for your review.

Boardwalk Lodge Self-catering
Volker U - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Volker U
Saam met vriende

Wilderness views.

As advertised the Boardwalk Lodge will take you over the roofs of Wilderness and you will be able to enjoy the amazing view over this town towards the ocean. Very private, generous space, all kitchen equipment for self-catering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Thank you very much for your review.

Boardwalk Lodge Self-catering
Eloise P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was waarde vir geld met mooiste uitsig.

Ek sal enige tyd weer hier oornag. Die stilte en privaatheid was so nodig na besige stresvolle week. Die natuurskoon is pragtig. Die lodge is sentraal. Dankie vir heerlike verblyf en vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Thank you very much for your review.

Boardwalk Lodge Self-catering
Carlo G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker, definitief weer.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Thank you very much for your review.

Boardwalk Lodge Self-catering
Le Rische M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le Rische M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf met vriendelike personeel.

Ons het dit baie geniet. Boardwalk Lodge is verseker van die beste akkommodasie opsies in Wilderness. Cindy het vir ons baie welkom laat voel en ons het ons tydjie hier baie geniet. Ons sal Boardwalk Lodge verseker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Thank you very much for your review.

Boardwalk Lodge Self-catering
Le Rische M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le Rische M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf hier is fantasties.

Van die oomblik wat ons gearriveer het, het Cindy vir ons laat welkom voel. Die verblyf is netjies, modern en elke aand het ons 'n baie goeie nagrus ervaar. In die oggende is ons ontvang vir ontbyt en weereens was die diens uit die boonste rakke. Ek sal verseker vir Boardwalk Lodge hoogs aanbeveel en ons sal gou weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Thank you very much for your review.

Boardwalk Lodge Self-catering
Marlon T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlon T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese akkommodasie vanaf die eerste oomblik. Alles was perfek, jy kan net ontspan en jouself geniet.

Vriendelike diens, absolute netheid, alles op sy plek, fantastiese ligging met asemrowende uitsigte, wat meer kan jy vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Thank you very much for your review.

Boardwalk Lodge Self-catering
Jurgens v - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurgens v
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die mooiste uitsig ooit gehad en het die wonderlikste geriewe gehad, ten spyte van die trappies.

Ons gastehuis is pragtig toegerus en het alles wat ons nodig gehad het. Die gaskaggel het wonderlik gewerk en so ook die verwarmer in die kamer. Ons is goed behandel en het baie gerieflik gebly. Die uitsig is wonderlik mooi vandaar en kon behoorlik die hele Wildernis gebied vandaar besigtig. Sal nie ons verblyf aanbeveel vir gaste met 'n ouderdom van hoër as 55 jaar aangesien die trappe regtig styl is. Ons het egter die oefening geniet. Ons voertuig is binne die gastekompleks parkeer en was veilig onder omstandighede. Wildernis bied genoeg eetplekke en plekke om te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Thank you very much for your review.

Boardwalk Lodge Self-catering
Kaylie B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons verwag het en meer.

Ons verblyf was baie aangenaam. Genoeg privaatheid, netjies en goeie diens. Die see-uitsig en ontbyt was die hoogtepunt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Thank you very much for your review.

Boardwalk Lodge Self-catering
Andre B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Boardwalk Lodge se huisies se ligging is baie mooi sowel as die huisie self binne waarin ons gebly het was baie rium.

Die ondervinding by Boardwalk Lodge was baie soos verwag deur ander se resensies. Die uitkyk oor Wilderness is baie mooi, sowel as ons huise, 1 slaapkamer, nr 11, was meer ruim as ons verwagting. Lieflike groot eetkamerarea sowel as 'n regtige groot TV kamerarea met gas kaggel, baie lekker dek buitentoe, maar dalk moet hulle bietjie 'n opgradering oorweeg op die stoele stel buite. En ja, die trappies waaroor almal jou waarku, dis regtig so. Gelukkig was ons goed voorberei daarvoor en was geensins 'n issue vir ons nie, die ligging van die huisie oorkom dadeik die moegheid van die trapppe klim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Thank you very much for your review.

Boardwalk Lodge Self-catering
Louis C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies!

Sal enige tyd dit weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Thank you very much for your review.

Boardwalk Lodge Self-catering
Andre V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Fantasiese uitsig, eenheid baie goed ingerig en netjies en sal definiief weer daar wil bly vir 'n langer tydperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Thank you very much for your review.

Boardwalk Lodge Self-catering
Henro V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Henro V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie te sleg nie! Niks fout met Boardwalk!

AWESOME view. Ons het die op 'n goeie prys gekry, so ek dink op die volprys wat + 25% is, is dit dalk te duur. Sal gerus weer gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Thank you very much for your review.

Boardwalk Lodge Self-catering
Henk G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk G
Gesin met tieners

Wonderlike uitsig oor Wildernis en die see.

Heerlike groot selfsorg eenhede met wonderlike uitsig oor die dorp en see. Goed toegerus met vriendelike personeel. Paar klein goedjies was stukkend maar niks te ernstig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Thank you very much for your review.

Boardwalk Lodge Self-catering
Albert O - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek om te onthou.

Baie dankie, dit was 'n wegbreek om te onthou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Thank you very much for your review.

Boardwalk Lodge Self-catering
Jaco V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir seker die beste waarde vir geld.

Boardwalk Lodge het die ongelooflikste views. Baie moderne kamer en badkamer. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. En ongelooflike lekker ontbyt. Ons sal enige tyd weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Thank you very much for your review.

Boardwalk Lodge Self-catering
Donsie V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donsie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alle verwagtinge oortref!

Vir seker een van my gunstelinge tot op hede! Die verblyf is net pragtig! Privaat (wat ons nogal altyd na verlang) met elke eenheid alleenstaande. Die trappe na ons eenheid was nogal rof, veral as jy baie en swaar bagasie het. Ons het wel in een van die hoogste eenhede gebly, maar daar is eenhede wat nie so hoog sit nie. Ten spyte van al die trappe, kla ons glad nie, want dit was die mooiste uitsig gewees! Die linne was alles spierwit en skoon en alles wat jy nodig gehad het in die kombuis was daar! Boardwalk Lodge is ook loopafstand gewees van al die lekkerste restaurante. Julle sal ons beslis weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Thank you very much for your review.

Boardwalk Lodge Self-catering
Rico D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rico D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal geleë.

Ontvangs was vriendelik en hulpvaardig. Skoon, netjies en ruim. Baie mooi uitsig wat 'n ongelooflike rustigheid meebring. Ontbyt was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Thank you very much for your review.

Boardwalk Lodge Self-catering
Andre V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig uit kamer oor strandmeer en see.

Vriendelike ontvangs. Pragtige ruim en gerieflike kamer met alles wat jy benodig. Heerlike ontbyt bedien deur vriendelike persone. Ons sal definitief weer daar oornag en die Boardwalk Lodge enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Thank you very much for your review.

Boardwalk Lodge Self-catering
Annelene M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike paartjie-wegbreeknaweek.

150 trappe is niks, want as jy bo kom is die uitsig asemrowend. Ek en my man het die baie privaat wegbreek naweek vreeslik geniet. Die diens is baie goed en ten spyte van die baie trappe is na al ons behoeftes omgesien, tot ekstra ys wat by ons huisie afgelewer is. Mooi skoon met alles wat jy nodig het as jy jouself kan wegskeur van die uitsig van die dek af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Thank you very much for your review.

Boardwalk Lodge Self-catering
Alwyna G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik.

Boardwalk Lodge was die mees romantiese bestemming wat ons nog besoek het. Van ons aankoms tot ons vertrek was dit net ongelooflik. Die ontbyt was heerlik en goed voorgesit. Die kamer was baie gerieflik en stylvol. Baie dankie vir die besonderse diens wat ons ontvang het. Sal Boardwalk Lodge beslis weer besoek. Skilderagtige uitsig en 'n besoek van die Knysna Loerie was 'n hoogtepunt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Thank you very much for your review.

Boardwalk Lodge Self-catering
Gabriel Jacobus N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gabriel Jacobus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Tydens ons aankoms is ons bygestaan deur vriendelike en hulpvaardige personeel, ons het hulp ontvang met die dra van ons bagasie na die chalet toe. Die chalet self was skoon en netjies en het 'n pragtige uitsig oor Wilderness en die see gebied. Ons kon nie vir 'n beter uitsig gevra het nie en het ons die ruskans terdeë geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Thank you very much for your review.

Boardwalk Lodge Self-catering
Ineke V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik mooi, gerieflik en netjies!

Ons het hier gebly vir twee aande as deel van ons wittebrood. Daar is baie trappe om te klim, maar as jy bo kom dan is dit die uitsig werd! Ek en my verloofde het vinnig verlief geraak op die plek en sy ongelooflike uitsig. Sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Thank you very much for your review.

Boardwalk Lodge Self-catering
Tracey V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magnificent spot, lovely rooms, incredible views.

Lovely place with great staff. Staff really went out of their way to ensure that we were happy. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Thank you very much for your review.

Boardwalk Lodge Self-catering
Niel V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Niel V
Saam met vriende

Fantastiese ligging, jammer die res van die diens is nie in die selfde klas nie.

Die posisie van die huise geleë is teen die hange van die Wildernis heuwel is uitstekend. Die eenhede is heerlik ruim en goed toegerus. Dit is jammer dat die ontvangs en skoonmaakdienste nie in dieselfde kategorie is nie. Baie van die toerusting is oud en moet vervang word. WiFi en televisie het nie gewerk nie, sowel as die gasbraaier op die dek. 'n Mens verwag verseker 'n beter diens vir die koste van die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Thank you very much for your review.

Boardwalk Lodge Self-catering
Eileen M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eileen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning location in great chalet although you need to be fit to deal with the many steps.

View from the website was delivered for real, fantastic. Chalet had all we needed, although thin towels were a let down in an otherwise high quality resort. Staff always at the ready to help. Info pack on resort and area was appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Thank you very much for your review.

Boardwalk Lodge Self-catering
Marlene O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Marlene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak diens, maar mooi uitsig.

Ons is ontevrede oor die swak diens. (Hulle het 2 keer nie kamer skoongemaak nie.) Dus het ons uit toiletpapier gehardloop. Toe ek die eerste keer bel (15:30) het ontvangs verskoning gegee dat hulle gedink het ons slaap, maar ons was nie daar nie en ons het nie 'n 'do not disturb' teken opgesit wat sou aanleiding gee tot hul rede nie. Ek het versoek dat hulle die vertrek skoonmaak en die bestuurder het gesê dat die personeel klaar die perseel verlaat het. Ons het een dag geen skoon handdoeke ontvang nie. Vir 'n 4-ster plek is dit nie goeie diens nie. Hulle het ons darem afslag gegee (R100). Ontvangs het nie altyd oproepe geantwoord nie. Hulle was ook 2 keer laat om hul kombuis oop te maak vir ontbyt (wat 08:00 moes wees), dat ons maar by Wimpy gaan ontbyt eet het. Kamer is netjies maar ons het te veel betaal vir wat ons gekry het (R15k vir 2 mense en 'n baba, vir 'n eenslaapkamer-vertrek vir 7 nagte). Ek sou gedink het die helfte van die koste sou billik gewees het. Uitsig was mooi, behalwe vir hoofweg. Ons sal nie weer Boardwalk Lodge toe kom nie. Net te duur vir wat jy kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Thank you very much for your review.

Boardwalk Lodge Self-catering
Joris J - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joris J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging is uitstekend en geriewe is knap. Die kliëntediens is goed met vriendelike personeel. Het bitter lekker gebly en sal in die toekoms weer daar oorbly.

Die kamers is ruim en modern. Daar is alles wat jy benodig om 'n ruk langer te bly. Die ligging is puik en stapafstand vanaf die hoofdorp. Die bult terug is net bietjie steil, maar die uitsig is uit en uit die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Thank you very much for your review.

Boardwalk Lodge Self-catering
Arina O - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arina O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en rustig.

Lekker luuks en weggesteek in die natuurskoon. Het 'n baie vriendelike en behulpsame ontvangs gehad. Sal graag eendag weer wil terugkeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Thank you very much for your review.

Boardwalk Lodge Self-catering
Hein H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing experience!

Great service, amazing views, and AWESOME breakfasts. Will definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boardwalk Lodge Self-catering se terugvoer

Thank you very much for your review.

Boardwalk Lodge Self-catering
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-rylaan 2008, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2387398f56e6f90fc85e2a676238ba0d8aa826479c664d475ce10b3b6c800e9a1a7735b9ae3b24b66a306e89df06888e7545?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 2008 Constantia Drive Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.991749514894 22.577450126409