Boa Vida Guesthouse
Opsomming van Resensie
Patrick W - Mei 2022
Gemiddeld
Pleasant, peaceful and safe atmosphere.
Marlene K - Jan 2022
Gemiddeld
Oornag verblyf.
Manie D - Des 2021
Gemiddeld
Vinnige oornag.
Boa Vida Guesthouse se terugvoer
Goeiedag,
Baie baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit.
Groete Olivia
Marlette A - Okt 2021
Gemiddeld
Heerlike oornagverblyf.
Niekie E - Nov 2020
Gemiddeld
Uitstekende verblyf en gasvryheid!
Charlene I - Nov 2019
Gemiddeld
Heerlik.
Boa Vida Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Charlene,
Baie baie dankie vir die review..waardeur dit..
Carina R - Jul 2019
Gemiddeld
Vriendelike personeel en eenheid baie netjies en skoon.
Boa Vida Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Carina,
Baie dankie :)
Judine H - Jun 2019
Gemiddeld
Uitstekende verblyf met fantastiese eienaars.
Boa Vida Guesthouse se terugvoer
Baie Dankie
Dieter P - Aug 2018
Gemiddeld
Veilige, netjiese en nuwe ruim 2 slaapkamer familie woonstel was perfek vir ons verbly van twee nagte.
Boa Vida Guesthouse se terugvoer
Baie dankie.
Geraldine S - Mei 2018
Gemiddeld
Gemaklik en vriendelike diens.
Jeanette T - Jan 2018
Gemiddeld
Wonderlik en baie lekker.
Boa Vida Guesthouse se terugvoer
Baie dankie. Ons sien uit daarna om U en U gesin weer te kan akkommedeur.
Sarika N - Jan 2018
Gemiddeld
Rustige atmosfeer en area.
Boa Vida Guesthouse se terugvoer
Baie dankie. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Jessica B - Jan 2018
Gemiddeld
Gerieflik en netjies.
Boa Vida Guesthouse se terugvoer
Baie dankie.. Sien uit om weer U en U gesin te akkommedeur
- Kapasiteit: 45 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klerck-laan 94, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom