Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Guest Suites

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Blouberg Guest Suites
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Franna C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franna C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, ligging fantasties, veilige parkering, warm ontvangs.

Blouberg Guest Suites is een van die netjieste en mooiste gastehuise waarin ons nog oornag het. Die ontvangs was goed. Die dekor is pragtig. Dit is gemaklik, en die en suite-badkamer is baie gerieflik. Definitief waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizma F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice, quite and safe.

Very friendly host, and very helpful. Apologies for us having to leave so early in the morning. Thanks for the great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek was baie netjies en rustig. Eienaar baie bedagsaam.

Het die kamer se netheid geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B
Besigheidsreis

Lovely guesthouse.

The guesthouse is clean, close to the beach and very well located to all that a traveller may need. Dewald is a warm and friendly host and I will definitely recommend their guest house to anyone who wants to visit beautiful Cape Town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig. Heerlike kamer.

Baie vriendelik ontvang. Lekker geslaap. Sal aanbeveel. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christinet Z - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christinet Z

Uitstekende diens!

Ons het baie lekker gebly by Blouberg Guest Suites. Die eienaars is baie hulpvaardig en vriendelik, en reg om enige tyd te help. Hulle het ook vir ons baie lekker voorstelle gemaak vir restaurante ens. Sal beslis weer hier bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam om daar oor te bly.

Dewald was op sy nommer met alles wat gebeur en wat ons moontlik nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H
Saam met vriende

Netjies, goed ingerig en bekostigbaar.

Ons het een nag daar oorgebly - die Sondag was die Blouberg Marathon wat ons aan deelgeneem het. Dewald was baie vriendelik en die plekkie was regtig baie lekker om in te bly. Baie goed toegerus en ons kon lekker rugby ook kyk die aand met hulle DSTV Streaming konneksie. Baie dankie! Ons sal weer daar kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cruden A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cruden A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dewald was 'n vriendelike gasheer en het ons baie welkom laat voel.

Beurtkrag was nie so plesierig nie, maar dit is deur geen fout van Blouberg Guest Suites nie. Ek kan dalk net aanbeveel dat daar dalk so 'n paar kerse of noodliggies in die akkommodasie geplaas word vir sulke gevalle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and relaxing.

We could break away in our own city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janice G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janice G
Besigheidsreis

The host was very friendly and the room clean and comfortable.

The location is very convenient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quinten B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinten B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice experience. Friendly customer service.

It was an very nice stay. Already planning my next stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jasmine H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasmine H

Absolutely loved my stay.

Very friendly owners, thank you for the warm welcome and thee great hospitality, Dewald Buys, we will definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinelle Arlene H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinelle Arlene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very lovely and quiet stay.

The host Dewald was very hands on and very helpful. The place was very clean and nicely decorated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Saretta G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saretta G
Enkelreisiger

My verblyf van 8 nagte het voldoen aan al my verwagtinge.

Ek het die vriendelike en bedagsame sorg van die personeel en die gasvrye atmosfeer van die gastehuis baie waardeer. Die ligging is baie gunstig: in 'n stil en veilige buurt, binne maklike bereik van die strand, verskeie winkelsentrums en toeriste-aantreklikhede. Dit is voldoende toegerus vir ook, soos in my geval, bloot net 'n rustige wegbreekkansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was fantasties.

Netjies. Goeie area. Beveel dit definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle V

Uitstekende diens met 'n uitstekende gasheer.

Een van die aangenaamste ervarings wat ek nog by 'n gastehuis gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janeé J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janeé J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, amazing.

Dit was wonderlik. Die diens was vriendelik en het baie welkom gevoel. Die kamer was mooi, baie gemaklik en is tuis laat voel. Was beslis die moeite werd. Kamers is mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel K
Gesin met tieners

Vriendelik, skoon.

Baie vriendelik, skoon, vars linne en goeie bed. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica D

The best guesthouses that we have stayed in.

The owner went above and beyond for us, thank you so much. We stayed there during very sad circumstances and he made us forget about everything and made sure we enjoyed our stay which we absolutely did. The rooms were spotlessly clean and the beds were very comfortable. Will definitely book this place again and very soon too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize K

Netjies, mooi ingerig, presies wat ek gesoek het. Baie dankie Dewald!

Netjies, mooi ingerig, presies wat ek gesoek het. Baie dankie Dewald! Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maggie O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Maggie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer is baie mooi, maar as daar 'n lawaai in die combined sitkamer is kan mens nie slaap nie.

Die kamer het een sitkamer en as daar lawaai is en iemand anders kuier kan mens nie slaap nie. Geen melk in kamer vir koffie, moes vra. As die kamers miskien klankdig gemaak kan word sal dit werk of as daar 'n familie bly moet hy nie die kamer vir ander mense book nie. Verder was dit netjies en die eienaar is 'n goeie gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mats A - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mats A
Enkelreisiger

Felt very comfortable and enjoyed my privacy.

Room was perfect and other peoples' activities did not bother me - felt extremely comfortable staying there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hayley O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley O
Saam met eggenoot / lewensmaat

10/10.

Hospitality was amazing, I enjoyed my stay so much I didn't even want to leave.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chelsea E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chelsea E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay will definitely be back!

Dewald was excellent and so helpful. Very clean, perfect location and very comfortable, thank you for a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jodie B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye mense, respekteer jou privaatheid. Wonderlike verwysings gekry vir eetplekke.

Definitief waarde vir geld, baie modern en skoon. Eienaars vreeslik behulpsaam en vriendelik. Blouberg Guest suites sal my binnekort weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Durhamkeeromstraat 25, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGtQKrSTeGJ6ZHfiT01c5fwQ3fQbXws79GWJ8ncDsEJIswJru7G?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 25 Durham Close West Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8071689 18.4748519