Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bleshoender Accommodation

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Gaste moet ten minste 48 uur voor die tyd bespreek en Bleshoender Accommodation kan nie op-die-nippertjie-besprekings aanvaar nie.

Bring asb. jou eie lakens, kussingslope en strandhanddoeke saam. Badhanddoeke, kussings en komberse word voorsien.

Let asb. op die instansie is onder die hoofhuis op 'n pypsteelerf teen 'n duin. Die oprit is baie steil en gevaarlik vir kinders. Die tuin bestaan ook uit terrasse en kinders moet daarom te alle tye onder ouertoesig wees.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bleshoenderstraat 71, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzNzIwZDM1LTYwZTgtNGJhZi1hMDdiLWE0Mjc3YjcwZTJhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 4 mense 41 5 1 5 71 Bleshoender Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.02251 22.80715