Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blaauwater Farm Garden Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Blaauwater Farms, Blaauwater Farms, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Blaauwater Plaas lê aan die voet van die majestueuse Lootsberge en is 49 km buite Graaff-Reinet geleë. Dié plaas behoort al vir generasies aan die Kingwills. Die plaas boer al vir meer as 100 jaar met merinoskape wat bekend vir die puik gehalte van hul wol en vleis is.

Die Garden Unit bied slaapplek aan 3 gaste of 'n gesin van 4 en het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kothuis het 'n selfsorg-kombuisie met 'n ketel, mikrogolfoond en yskassie. 'n Waaier en 'n verwarmer sowel as elektriese komberse op die beddens, is beskikbaar. Braaigeriewe is beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit stap en fietsry op Lootsbergpas, stap op die plaas en ontspan onder die skadubome in die tuin in.

Slaapplek

’n Bespreking by Blaauwater Farm Garden Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir Blaauwater Farm Garden Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Blaauwater Farms, Blaauwater Farms, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Blaauwater Farm Garden Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Blaauwater Farms, Blaauwater Farms, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb84a4ee1aa1fc2163440286affaf33ac3acea0d342790992c1e867731c3f599e67645157e02ddb8bf84dac79168e2afc7141?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense 28 5 1 5 Blaauwater Farms Blaauwater Farms 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -31.81408135691 24.800175980249