Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birds of Paradise B&B

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Delise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Birds of Paradise B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Irna P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irna P

Puik diens en uitstekende toegeruste eenheid. 5-ster.

Jodline is 'n spesiale persoon en 'n baie aangename, vriendelike gasvrou. Ons het heerlik gebly en sal weer hier tuisgaan. Die ontbyt is puik! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Birds of Paradise B&B se terugvoer

Baie dankie John en Irna.

Birds of Paradise B&B
Ronel S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Fantasties!

Wens alle plekke wat hulself uitgee as B&B was soos hierdie plekkie. Jocelyn is 'n ongelooflike gasvrou. Ons is vooraf gekontak en gevra of die mans aandete wil hê na 'n lang dag se visvang. Hulle sou te vroeg soggens vertrek om ontbyt te nuttig en sy het daarom vir hulle baie lekker "boat packs" gegee. Daar is selfs ekstra kragpunte voorsien om die bote se batterye saans te herlaai. Die kamer is uiters netjies en skoon, ruim en baie smaakvol en gerieflik. Ons sal nooit weer iewers anders bly as ons in die omgewing is nie. Baie dankie Jocelyn, dit was puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens!

Soveel moeite word gedoen om jou tuis te laat voel. Die beste in ‘n lang tyd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brok N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brok N
Saam met vriende

Boven elke verwachting.

De ontvangst was uiterst vtiendelijk,de kamer prima de tuin schitterend en het ontbijt overvloedig. De service super. Helaas hielden de vogels zich gedeeltelijk schuil al zagen we de loerie wel. Zeer aan te bevelen adres.prijs kwaliteit super.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bafana S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bafana S
Gesin met tieners

Tranquil, relaxing and refreshing!

Pity that we had to leave early. Next time, we'll try and come early to enjoy the place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra F - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra F
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely place to stay for birding and for being so close to the Dlinza Forest

Very upmarket with extremely good self-catering accommodation and wonderful comfortable bed!!! Antoinette was an excellent hostess and organised everything for us. The gardens and pool were a delight to be part of. We will certainly recommend Birds of Paradise to our friends

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ulundi-straat 45, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e7eae4d522b00adf779a8cc01bc76030387f553650f21674b47716d5dfb2f405c357d0f0831fe5f3a3ec05ed018748db5eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 45 Ulundi Street Eshowe 3815 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.88315 31.460155
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem