LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Biffie's Cottages | LekkeSlaap
+18

Biffie's Cottages

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 294 resensies vir Biffie's Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nolan S - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid: Skitterend. Ligging perfek.

Ons het na agt arriveer en is nogsteeds met hartlikheid ontvang. Lekker warm geslaap en warm water gehad. Ons sal enige iemand aanbeveel om gerus daar oor te slaap!

Biffie's Cottages se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit. Groete, Biffie.

Biffie's Cottages
Marguerite W - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite W

Ongelooflike plek! Heerlik geslaap, baie veilige blyplek.

Beslis aan te bevele. Ongelooflik gasvry. Dankie vir die heerlike padkos en bederf.

Hein T - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring.

Baie goeie ervaring van vriendelikheid en netheid en ekstras wat ek nog by geen ander plek ervaar het nie. Sal Biffie se plekkie vir seker aanbeveel.

Karen D - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnige oorslaap gewees.

Ons is baie vriendelik ontvang. Plekkie baie veilig en mooi skoon en netjies. Is bederf met 'n glasie wyn na ons aankoms en ontbytbederfies in die yskas.

Elzana B - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het baie lekker gekuier, ons ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Toe ons daar aangekom het was dit 19h00 die aand en koud, ons kamer was heerlik warm. Verder was ons aangenaam verras oor al die heerlike eetgoed, baie dankie. Die gasvrou Biffie doen definitief daardie ekstra moeite om haar gaste tuis te laat voel. Ons sal weer daar gaan oorbly en kan dit vir almal aanbeveel.

Dylan V - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay.

We were treated with a warm and cosy bed. Biffie went out of her way to accommodate us.

Biffie's Cottages se terugvoer

Hi Dylan, baie dankie. Ek waardeer dit. Groete, Biffie.

Biffie's Cottages
Belinda T - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het aan al ons verwagtinge voldoen.

Ons was baie vriendelik ontvang, al het ons baie laat daar aangekom. Die parkeerplek was beveilig met veiligheidsogies en ons eenheid was baie skoon, netjies en prakties uiteengesit. Dit was perfek, baie gemaklik en gerieflik vir 'n wonderlike oornag om goed uit te rus vir ons lang pad wat die volgende dag voorgelê het.

Biffie's Cottages se terugvoer

Hi Belinda, baie dankie vir mooi skrywe, ek waardeer dit. Groete, Biffie.

Biffie's Cottages
Elanie V - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie mooi en skoon kamer, oulikste gasheer.

Sien sterre.

Biffie's Cottages se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit. Mooi loop. Groete, Biffie.

Biffie's Cottages
Theresa H - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Baie goeie en vriendelike ontvangs gekry. Alles wat jy nodig het is daar en nog ekstra. Alles is netjies en skoon. Ons het die warm bed waardeer! En ook die bederf in die yskas! Dit is beslis die plekkie om te oornag in Beaufort-Wes. Biffie is vriendelik en het alles baie mooi en vinnig aan ons verduidelik. Ons sal beslis weer daar oornag. Dankie Biffie!

Biffie's Cottages se terugvoer

Baie, baie dankie. Groete, Biffie.

Biffie's Cottages
Cobus V - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Biffie's loop net daai ekstra myl. 'n Glas wyn met ontvangs. Toebroodjies, joghurt en melk in die yskas vir jou gebruik.

Chrisna D - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig.

Alles was beskikbaar, sou net voorstel dat buitelig dalk by cottage aangebring word. Toe ons die aand na uiteet terugkom was dit baie donker, het gereën en kon nie sien waar 'n mens loop nie, omdat ons nie plek ken nie, maar dis nie 'n klagte, net 'n voorstel.

Biffie's Cottages se terugvoer

Hi Chrisna, baie dankie vir voorstel. Die kamers het wel almal buiteligte. Ek neem aan dalk het julle net nie dit aangeskakel nie. Jammer vir die ongerief. Groete Biffie

Biffie's Cottages
Sanet Q - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet Q
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlik verwelkom, silwerskoon eenheid, kwaliteit linne en toebehore met ekstra bederfies wat jou verblyf spesiaal maak.

Biffie's is perfek geleë en veilig. Alles is skoon, netjies, stylvol gemeubileer en keurig versorg. Biffie is 'n bobaas-gasvrou wat jou hartlik verwelkom en na gaste se behoeftes omsien. Die verblyf is privaat, stil en rustig. Daar is ekstra bederfies soos heerlike beskuit, yogurt en topkwaliteit muesli, asook koffie en tee in die eenheid. Die heerlike toebroodjies om saam te neem as 'n mens vertrek word waardeer op die lang Karoopad. Dis nie 'n oorslaap nie, dis 'n tuisgaan. Maak enige tyd weer so.

Biffie's Cottages se terugvoer

Hallo Sanet, so baie dankie vir die mooi skrywe, word baie waardeer. Vriendelike groete Biffie

Biffie's Cottages
Petronella S - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en veilig.

Gasvrou duisend. Bed was lekker gemaklik en die warmkombers was 'n pluspunt in die koue.

Biffie's Cottages se terugvoer

Baie, baie dankie. Waardeer!

Biffie's Cottages
Laetitia O - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia O
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Ontvangs was hartlik, dankie vir al die onverwagse goedjies soos toebroodjies, pap en melk ensovoorts. Alles was fantasties.

Biffie's Cottages se terugvoer

Baie dankie!

Biffie's Cottages
Jacques Z - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques Z
Saam met vriende

Baie lekker geslaap.

Alles wat ons wou hê, en nog bederfies in yskas gekry, baie vriendelik ontvang en heerlik uitgerus. Beveel beslis aan.

Corne M - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne M
Saam met vriende

Baie lekker. Vriendelike ontvangs.

Pragtig netjies. Goeie en vriendelike ontvangs. Sal verseker weer daar bly.

Sandra J - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra J
Saam met vriende

Heerlik en gasvry.

Ons het so lekker daar gebly, die gasvryheid was uit die boonste rakke. Baie netjies en skoon. Ons sal beslis weer daar kom oorbly.

Biffie's Cottages se terugvoer

Hi Sandra, baie dankie, ek waardeer dit baie.

Biffie's Cottages
Travis S - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Travis S
Gesin met klein kinders

Vriendelik. Netjies. Skoon. Afrikaans.

Sien sterre.

Louise D - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat ‘n ervaring. Mooiste plekkie.

Ons is met die warmste hart verwelkom, so tuis gevoel. Gaan beslis weer daar oornag.

Biffie's Cottages se terugvoer

Hi Louise waardeer mooi review, baie dankie. Groete Biffie

Biffie's Cottages
Annelie V - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, goed toegeruste eenheid. Rustige verblyf.

Die eenheid is baie netjies en goed toegerus. Ons is baie vriendelik ontvang deur die eienares. Is verras met 'n drankie en snacks. Sal beslis weer daar gaan bly.

Biffie's Cottages se terugvoer

Baie dankie Annelie!
Groete Biffie

Biffie's Cottages
Andre L - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike ervaring was dit om by Biffie's te bly.

Biffie is absoluut gasvry, het tot vir ons 'n fles met warm water gegee vir koffie die oggend met loadshedding.

Ruth D - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Five star in all ways, especially the personal touch. Will definitely come again!!!

We could not fault Biffie's on anything. We had an incredibly friendly reception and welcome from Biffie herself and she went out of her way to make us feel at home, made sure that we were comfortable, had everything we needed, offered us some wine and recommended and ordered our pizza. Thank you Biffie.

Jeanette Z - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke!

Biffie se plekkie is 'n moet. Pragtig en toegerus met als wat jy nodig het. Dankie vir die heerlike beskuit die oggend, en heerlike vars broodjies vir padkos. Sal die plekkie beslis aanbeveel.

Keith Graham H - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith Graham H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely location and very private.

Lovely friendly host who made you feel so at home.

Mari S - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat ‘n juweel in die Karoo! Het aan al ons verwagtinge voldoen. Ons kom beslis weer. Biffy is die ideale gasvrou en die bederfies soos die padkostoebroodjies is baie spesiaal.

Biffy is ‘n uitstekende gasvrou. Die glas wyn met aankoms, die toebroodjies vir padkos, die muesli en yogurt en die tuisgebakte beskuit maak Biffy’s spesiaal en uniek. Alles was skoon en netjies. Veilige parkering. Ons het heerlik gebly en kom beslis weer!

Denise C - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise C
Enkelreisiger

Wat 'n wonderlike ervaring.

Jitte, dis min dat my woorde kortskiet, maar ek vind nie genoeg positiewe byvoeglike naamwoorde om Biffy en haar gastehuis aan te beveel nie. Die kamer was keurig en onberispelik netjies. Ook het die gasvrou reeds die lugreëling aangeskakel en het ek in 'n heerlike koel vertrek ingestap. Ek is bederf met 'n glas wyn en 'n toebroodjie in die yskas. Was skoon hartseer om die volgende dag te vertrek.

Biffie's Cottages se terugvoer

So vreeslik dankie! Ek waardeer die mooi boodskap.

Biffie's Cottages
France D - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
France D

Absoluut uitstekend.

Pragtige kamer. Baie rustige omgewing en baie veilig. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Biffie's Cottages se terugvoer

Baie dankie, waardeer. Groete Biffie

Biffie's Cottages
Prof Kobus L - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Kobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie dankie vir heerlike verblyf en bederf in die yskas. Voorwaar voortreflike gasvrou met uitstaande diens.

Dawid K - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en aangename gastekamer.

Slegs een aspek van die kamer het gepla: daar is geen privaatheid tussen die kamer en die toilet nie, slegs 'n glaspaneel.

Biffie's Cottages se terugvoer

Hi Dawid, jammer vir ongerief, dit word so geadverteer, maar ek verstaan.
Vriendelike groete, Biffie

Biffie's Cottages
Gert V - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker daar.

Baie netjies en gerieflik en baie rustig en stil daar. Hulle was baie vriendelik en behulpsaam daar.

Biffie's Cottages se terugvoer

Baie, baie dankie. Groete Biffie

Biffie's Cottages
Magda B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvolle, netjiese kamer waar jy onmiddellik tuis voel na ‘n lang dag se reis.

Hartlike ontvangs deur gasvrou met glasie wyn en heerlike bederfies in yskas.

Roelf J - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf J
Gesin met klein kinders

Lekker plekkie en baie mooi.

Baie dankie vir die mooi kamer en alles was so netjies gewees. Die ekstra broodjies en yogurt was 'n ekstra bederfie wat baie waardeer word.

Hennis V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hennis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename en bekostigbare verblyf met basiese geriewe by Biffie's Cottages in B/Wes.

Gasvrou het ons vriendelik ontvang en die gastekamer was netjies en skoon met al die basiese geriewe.

Wilna R - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Baie vriendelike Beaufort-ontvangs. Die eenheid is baie netjies en goed toegerus vir ’n oornag.

Pieter S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing.

Baie lekker oornagverblyf. Netjiese en skoon eenheid. Met aankoms was ons ook bederf met lekker nagereg in die yskas. By 'n volgende geleentheid sal ons beslis weer hier wil oornag!

Biffie's Cottages se terugvoer

Baie dankie, waardeer die mooi opmerkings opreg. Groete Biffie

Biffie's Cottages
Retha V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V

Ons het oorgeslaap op pad Kaap toe en dit was 'n wonderlike oasis!

Biffiis is 'n absolute skat in die Karoo. Ons sal nooit weer iewers anders slaap nie. Van die baie vriendelike ontvangs, pragtige kamers, vars blomme tot die heerlike ontbyt was 'n groot bederf. Ons is spyt ons vlieg terug, want ons wil sommer weer by julle oorslaap!.

Biffie's Cottages se terugvoer

Baie, baie dankie Retha. Ons hoop ons sien gou weer. Groete, Biffie.

Biffie's Cottages
Annelene V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene V

Heerlike gastekamer, lekker gerus.

Biffie's Cottages bied heerlike oornagverblyf, privaat en veilig. Baie dankie!

Biffie's Cottages se terugvoer

Hi Annelene, nogmaals dankie vir mooi review. Waardeer. Groete Biffie

Biffie's Cottages
Nadine S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nadine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and cosy stay. Plus point was the aircon.

Comfortable beds. Has an air conditioner which was a need in this hot summer. Very safe and secure parking.

Carin M - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin M
Saam met vriende

'n Uitmuntende rusplek vir 'n moeë reisiger.

Met die intrapslag het Biffie ons met ope arms ontvang. Die kamer was uitstekend uitgelê en toegerus met alles wat 'n gas nodig kon hê. Alles was skoon en netjies. Alhoewel ons nie ontbyt bespreek het nie, het Biffie vir ons "padkos"-ontbyt gereed gehad in die kamer se yskas. Dankie, Biffie, vir al jou moeite om die verblyf 'n fantastiese ervaring te maak. As ons weer in daardie rigting reis, is jy beslis ons "afpak"-plekkie.

Ivor C - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ivor C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended.

Stayed there previously at least 3 times.

Biffie's Cottages se terugvoer

Thank you Ivor, much appreciated. Regards, Biffie.

Biffie's Cottages
Daleen B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oase na lang reis.

Veilige, netjiese oornag. Spesiale ontbytpakkies vir inpak was keurig berei en heerlik.

Trevor G - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

Stay was lovely, however the advertised "Free WIFI" wasn't available.

Carmen M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en hartlik.

Kos was netjies in die yskas gebêre met skoon geriewe en wonderlike, hartlike ontvangs.

Chris J - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightful - will unhesitatingly repeat!

Setting - easy to find and a garden oasis. Lovely personal reception and hospitality from Biffie. Room privately situated, delightfully furnished, cool, with excellent shower. Yoghurt, muesli and sandwiches just topped off the next morning. Best value for money in a long time!

Andre V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik oornag verblyf.

Vriendelike ontvangs, puik gerieflike en netjiese eenheid, lekker bederf eetgoedjies vir ontbyt en broodjies vir die pad.

Ryan C - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, very hospitable.

Biffie is lovely and accommodating.

Joubert L - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert L
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs met baie netjiese verblyf.

Moderne en netjiese kamers.

Litza L - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Litza L
Saam met eggenoot / lewensmaat

One het weereens heerlik oornag by Biffie's Cottages.

Baie dankie Biffie, vir jou sorg en gasvryheid om ons verblyf weereens so gemaklik te maak. Die heerlike ontbyt was 'n ekstra bederf. Ons sal Biffie's Cottages sterk aanbeveel as oornagstop in Beaufort-Wes.

Maritza B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza B
Gesin met tieners

Oornag op pad Kaap toe.

So mooi daar, vriendelike wonderlike mense, fantasties. Sal beslis weer daar oornag.

Elzet F - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzet F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye mense, pragtige plekkie.

Biffy is 'n pragtige, gasvrye dame met 'n pragtige plekkie. Was baie skoon en netjies en haar toebroodjies en beskuit was heerlik. Sal in die toekoms weer daar oornag en kan dit met vrymoedigheid aanbeveel!

Biffie's Cottages se terugvoer

Verskriklik dankie, ek waardeer dit so baie. Geseendes kerstyd.

Biffie's Cottages
Hans N - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, gemaklik en vriendelik.

Lekker gerus na die lang pad Kaap toe.

Tony B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place with great hostess.

Accommodation is lovely with a friendly hostess taking care of our needs.

Adri K - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri K
Gesin met tieners

Heerlik.

Goeie waarde vir geld, goeie diens en gasvry maar steeds gesteld op gaste se privaatheid.

Biffie's Cottages se terugvoer

Baie dankie. Mooi geseende feestyd. Groete Biffie

Biffie's Cottages
Danie B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi netjies.

Vriendelik mense.

Biffie's Cottages se terugvoer

Baie dankie Danie,
Ek waardeer opmerking.
Mooi dag,
Groete Biffie

Biffie's Cottages
Geoffrey A - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Geoffrey A
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were rather disappointed.

I am not in favour of bathrooms being open plan with bedrooms. Only a glass screen stands between the toilet and your bed, allowing full sight and sound of your partner on the toilet. It is not self-catering, as there is no place to prepare food or to sit and eat. It is rather a "no catering" than a "self-catering" room, and certainly not a cottage.

Anelle G - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Baie oulik. Die kamers is baie mooi afgerond en baie netjies. Die fotos doen nie reg aan die kamer nie, want die kamer is soveel mooier in persoon! Toegerus met alles wat mens sou benodig. Baie oulike gasheer en -vrou. Die vars vrugte en muesli in die yskas, asook 'n klaar gepakte toebroodjie was 'n baie oulike gedagte en ons het heerlik geëet daaraan.

Erika H - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf.

Biffie is 'n wonderlike gasvrou en alles omtrent haar verblyf is meer as wat ons verwag het. Baie dankie vir die gebruik van jou verblyf, Biffie.

Pieter D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik waarde vir geld.

Baie lekker oorgeslaap en Biffie is 'n puik gasvrou. One het baie welkom gevoel asook baie gemaklik. Kan baie sterk aanbeveel as oorslaapplek. Dankie Biffie.

Christo T - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie mooi plek en waarde vir geld.

Fanie V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Waarde vir geld. Alles was in plek. Baie goeie ontvangs. Sal weer daar oorslaap.

Louis V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel om by oor te slaap op reis.

Die verwelkoming was hartlik en spontaan. Gaan uit hulle pad uit om gaste tuis te laat voel. Sal definitief weer by hulle oorslaap.

Adriaan K - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens.

Ons verblyf was gerieflik en lekker.

Shirley V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese veilige verblyf. Waarde vir geld. Goeie ligging. Pragtige gasvrou.

Baie dankie Biffie vir jou vriendelike ontvangs. Ons was regtig moeg en kon goed uitrus. Ons beveel jou gastehuis beslis aan.

Biffie's Cottages se terugvoer

Baie dankie, dis so mooi boodskap. Ek waardeer dit. Mooi loop.

Biffie's Cottages
Ronel S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Gasvry en netjies.

Sy het onmiddelik my blomme versorg sonder dat ek gevra het. Sy was so gasvry. Heerlik warm geslaap. Kan hul definitief aanbeveel.

Marinda V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier. Pragtige fasiliteite en ons is baie gasvry ontvang. Sal beslis weer daar oornag.

Biffie's Cottage word baie sterk aanbeveel.

Karin V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale oornagverblyf met alle fasiliteite wat jy benodig. Koffie en tee en 'n wegneem-ontbyt.

Die verwarmer en warmkomberse was ideaal vir 'n yskoue Beaufort-Wes. KykNet was vir my 'n bonus want ek volg my daaglikse sepies getrou en kon dit ook Donderdagaand doen. My kar het onderdak gestaan en ook agter geslote hekke wat baie gerusstellend was. Ek het my selfoonlaaier daar vergeet en Biffie was so gaaf om te onderneem om vir my dit in te gee by die bank waar ek werk dat hul dit na my tak in die Kaap kon stuur.

Elmarie C - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie C
Enkelreisiger

Ek is oorlaai met gasvryheid van die eerste oomblik af!

Die verwelkomingswyntjie en heerlike padkosbroodjie maak die verskil tussen gemiddelde en uitstekende diens! Biffie, jy is baie spesiaal! Ek sien jou beslis weer.

Bonte E - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonte E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic, friendly host, lovely units with everything we needed.

See stars.

Biffie's Cottages se terugvoer

Thank you so much. Regards, Biffie.

Biffie's Cottages
Ben K - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, vriendelik, gasvry, netjies en veilig!

Biffie het ons weereens met gasvryheid en vriendelikheid ontvang. Die warmkomberse het die koue buite gehou en die vriendelike ontvangs met heerlike bekers koffie het van binne warm gemaak. Ons sal enige tyd weer daar oornag en beveel dit sterk aan vir reisigers na en van die Noorde.

Biffie's Cottages se terugvoer

Julle is lieflike gaste!

Biffie's Cottages
Eurelia M - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurelia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en lekker.

Netjiese, mooi plek met gasvrye ontvangs.

Irma T - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oorstaan by gawe mense.

Pragtige kamer, heerlike warm bed en ten spyte van Eskom se probleme het ons lig gehad. Ontbytkossies is heerlik, baie dankie Biffie. Gemoedsrus gehad oor veilige parkeerplek.

Biffie's Cottages se terugvoer

Baie dankie. Baie bly jul het jul tyd hier geniet. Julle is lieflike gaste. Groete

Biffie's Cottages
Elmaree E - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmaree E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Warm verwelkom deur gasvrou. Ons sal weer hier slaap.

Biffie's Cottages se terugvoer

Baie dankie vir mooi resensie. Ek waardeer dit. Groete, Biffie.

Biffie's Cottages
Lisette (tutu) W - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisette (tutu) W
Saam met eggenoot / lewensmaat

The perfect spot

Buffie is a gracious host and so welcoming, this is our second visit to her lovely well-appointed little cottage. Her garden is like a little oasis, too beautiful. Everything one needs for the weary traveller. Love the breakfast goodies. Thank you Biffie, we highly recommend it.

Anton K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Enjoyed the stay. Very friendly host.

Biffie's Cottages se terugvoer

Thank you so much. Regards Biffie

Biffie's Cottages
Ben K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo-vriendelikheid en bekostigbare verblyf.

Biffie, dankie vir die heerlike bederf en vriendelike ontvangs. Die pragtig toegeruste kamer in 'n mooi versorgde tuin was koel en het ons dadelik laat tuis voel na 'n warm dag op die pad. Sal die gastehuis weer vir ons terugreis oorweeg en veral vir die reisigers deur die Karoo sterk aanbeveel.

Udo A - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Udo A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrede en rustigheid.

Na ‘n lang rit op pad Kaap toe sal ek dit aanbeveel vir mense wat die rustigheid en ‘n goeie nagrus van die Karoo, gasvrye mense.

Lydia C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia C

Gasvryheid uit die boonste rak!

Wat n vriendelike ontvangs! Heerlike ontbyt vir ons vroeë vertrek!

Biffie's Cottages se terugvoer

Ag, baie dankie. Ek waardeer dit. Groete, Biffie.

Biffie's Cottages
Elize K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K

Uitstekend!

Die persoonlike ontvangs en aandag aan klein detail is hoogs waardeer.

Elzette W - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Die gasvrou doen baie moeite.

Janus K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornag stop

Ons het Biffie's Cottages gebruik as 'n stop op pad Kaap toe. Die Cottage het absoluut alles gehad wat ons nodig gehad het vir ons aand se oornag. Gemaklike bed, skoon en goed-toegeruste kamer. Skoon en netjiese toilet en stort. Die persoonlike "touch" met die toebroodjies in die yskas vir padkos vir die volgende dag was baie spesiaal. Biffies is verseker 'n goeie plek om te oornag.

Chantal C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal C
Saam met vriende

Very comfortable

Biffie is a wonderful hostess!

Anet B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale oornagplek op pad Kaapstad toe.

Was vriendelik verwelkom in 'n skoon, netjiese gastekamer, daar was selfs blomme in die kamer. Daar was ook muesli, jogurt en 'n heerlike toebroodjie vir ontbyt of padkos. Sal die verblyf vir seker aanbeveel en weer daar oornag.

Biffie's Cottages se terugvoer

Nogmaals dankie. Ek waardeer dit. Biffie

Biffie's Cottages
Estelle S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam. Dit is klein, maar vir een nag het jy niks meer nodig nie. Koffie, tee en melk asook ligte ontbyt was ingesluit. Ons sal weer daar gaan oornag.

Beslis goeie waarde vir geld.

Biffie's Cottages se terugvoer

Baie dankie. Groete, Biffie.

Biffie's Cottages
Kobus W - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rusplek.

Biffie se kamers is net wat nodig is na lang dag se reis. Aircon was welkom, lekker gebraai in rustige tuin. Sal weer daar oorslaap.

Biffie's Cottages se terugvoer

Baie dankie. Waardeer dit baie. Groete Biffie

Biffie's Cottages
Dana S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful!

An oasis after a long drive. We were welcomed by Let, who made us feel so at home. Everything was neat, nice bed and shower, breakfast treats were amazing and the aircon was great for the hot weather. It was a lovely experience and we will definitely return!

Corrie M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het al voorheen daar geslaap en sal beslis weer daar oorbly.

Biffie is baie gasvry. Heerlike glas wyn met aankoms en heerlike toebroodjies vir die pad vir die volgende dag.

Biffie's Cottages se terugvoer

Baie dankie,dit is wonderlik as gaste terug kom.
Groete Biffie

Biffie's Cottages
Santa T - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Santa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en vriendelike gashere.

Gemaklik met lugverkoeling. Netjies en skoon.

Gerhard S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry ontvang.

Skoon en netjies. Dankie.

Ivor C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivor C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Repeat stay, 3 years previously, as good as ever.

Biffie is very friendly and a good host.

Elna D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, netjies.

Uitersbehulpsaam met vries van vleis!

Dick O - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dick O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was baie goed en Biffie is baie behulpsaam.

Die akkommodasie is uitstekend en die ontbyt- en padkos was baie goed en welkom. Ons het tuis gevoel en sal nie huiwer om weer by Biffie te bly nie.

Biffie's Cottages se terugvoer

Nogmaals dankie. waardeer.
Groete
Biffie

Biffie's Cottages
Frederik D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik D
Enkelreisiger

Baie vriendelike mense en baie gasvry.

Ek was vriendelik verwelkom en rondgewys. Daar was vir my informasie gegee oor alles wat ek moes weet en die akkommodasie was uit die boonste rakke. Ek sal beslis Biffie's aanbeveel.

Biffie's Cottages se terugvoer

Baie dankie.
Groete, Biffie.

Biffie's Cottages
Marie G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie G
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike eienaars.

Die plekkie is baie mooi en netjies.

Biffie's Cottages se terugvoer

Baie dankie Marie, ek waardeer dit, mooi dag.
Groete Biffie

Biffie's Cottages
Carika S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, rustig, vriendelik en stel jou gerief eerste.

Ons is voorsien van toebroodojies asook oorgenoeg koffie, tee, suiker en melk. Was ook voorsien van jogurt en muesli vir ontbyt in eenheid se yskas. Verdermeer, ons is gewys hoe die TV kanale werk en kon vra om die DStv op 'n sekere tyd op 'n sekere kanaal te kry (wat wel gedoen is). Was ingelig van die WiFi wat nie behoorlik opvang in die eenheid nie, maar het wel aangedui waar die sein beter is sou ons wou gebruik maak daarvan. Hier is eerste indruk blywend.

Chelma S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chelma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil. Wonderlike oornagverblyf.

Pragtige tuin en baie rustig. Ons het lekker gerus en die toebroodjies was heerlik op die pad die volgende dag.

Gerna H - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerna H
Enkelreisiger

Baie netjies en weg van die hoofpad geleë, dus geen geraas in die aand.

Goeie diens. Motor was veilig, ek kon my klere in die voertuig los en net oornagtas uithaal.

Johan M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit verblyf by Biffie's Cottage was so aangenaam.

Die ontvangs en vars voorkoms van die eenheid is baie verwelkomend. Die eenheid is kraak vars en skoon, die vars blomme sê als. Dit is 'n rustige omgewing en baie veilig.

Frikkie M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklik 'n rusplek na 'n lang pad.

Vriendelike ontvangs. Baie skoon en netjies. Word sterk aanbeveel!

Jan P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Vriendelike ontvangs, skoon en ’n mooi tuin.

Janus S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janus S

Wat 'n wonderlike ontvangs na 9 ure op die pad!

Baie dankie vir die besonderse gasvryheid en smaakvolle kamer! Ons het baie lekker gebly en het dadelik tuis gevoel. Ons sal beslis weer daar oorbly en vir ander aanbeveel.

Francois G - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was pragtig skoon en net. Voorwaar 'n uitmuntende gasvrou

Daar is niks wat die gasvrou nie sal doen om jou met ope arms en 'n groot hart in haar plekkie hemel te verwelkom nie! Die verblyf en inhoud van die yskassie, het alle verwagtinge oorskry! Sal definitief elke keer haar plekkie bespreek. Wel gedaan.

Biffie's Cottages se terugvoer

Baie dankie, waardeer baie. Groete, Biffie.

Biffie's Cottages
Tania D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D
Saam met vriende

Heerlik

Behulpsaam, vriendelik, tegemoedkomend, baie nice

Biffie's Cottages se terugvoer

Baie dankie Tania. Ek waardeer baie. Groete, Biffie.

Biffie's Cottages
Pieter B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs. Netjiese pas opgeknapte oornagverblyf. Aan te beveel.

Gesellige huislike atmosfeer, asof jy die eienaar jare ken. Kamers opgeknap gedurende inperking. Rustige en stil omgewing. Gasvrou 1000.

Biffie's Cottages se terugvoer

Baie baie dankie, waardeer...groete Biffie

Biffie's Cottages
Ronel L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf.

Die eienaar is baie gasvry en gaan die eksta myl vir gaste. Die kamer pragtig en skoon. Baie veilige omgewing.

Biffie's Cottages se terugvoer

Ronel, nogmaals dankie, dit is wonderlik , baie dankie.
Groete Biffie

Biffie's Cottages
Hannelie U - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Baie netjies en decor baie mooi. Heerlik geslaap.

Deonie B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deonie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties om by Biffie's Cottages te bly! Alles was netjies en skoon en ons het heerlik gebly! Ons sal beslis weer van Biffie's Cottages gebruik maak! Puik waarde vir geld!

Dit was heerlik om by Biffie's oor te bly! Fantastiese plek!

Boet B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, netjies, skoon en veilig.

Ons is hartlik en vriendelik ontvang. Die kamer was baie netjies en goed toegerus. Dit is veilig en ook veilige parkering. Ons het lekker oorgeslaap.

Derick F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Baie vriendelike ontvangs en blyplek baie skoon, modern en netjies.

Fritz W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, gerieflik, aangenaam.

Baie rustige en stil ligging. Ons gasvrou het ons baie welkom laat voel. Die kamer was baie gerieflik en skoon.

Corrie D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike oase in die Karoo.

Die verblyf wat Biffie vir ons aangebied het, het aan al ons verwagtinge voldoen. Dit was 'n snikhete dag, maar die gasvrou het ons met groot hartlikheid ontvang en dadelik koue koeldrank aangedra. Ons was beïndruk met die netheid en gerief van die eenheid en sal graag in die toekoms weer daar wil oorbly.

Biffie's Cottages se terugvoer

Baie dankie , bly julle het lekker gebly..groete Biffie

Biffie's Cottages
Neels V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels V
Enkelreisiger

Baie aangenaam het baie gemaklik gevoel en geniet.

Die geriewe is skoon en netjies. Vriendelike mense. Die stilte is 'n groot pluspunt. Alles is mooi netjies aan my verduidelik. Sal enige person aanbeveel om van hulle gebruik te maak.

Estie M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie M
Saam met vriende

Fantastiese oornagplekkie!

Ons het gebruik gemaak van albei cottages - alles skoon en netjies en veilig. Vriendelike ontvangs. Heerlike muesli, jogurt en toebroodjies in die yskas. Sal beslis weer daar oornag en aanbeveel.

Lourens K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek, vriendelike eienaar. So baie ekstras wat gebied word. Stil en veilig. Lieflike plek.

Alles wat jy nodig het is binne stapafstand.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Wonderful place, friendly owner. So many extras that were offered. Quiet and safe. Lovely place.

Everything you need is in walking distance.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Biffie's Cottages se terugvoer

Hi Dewald, much appreciated. Hope we see again. Kind regards, Biffie.

Biffie's Cottages
Nicolene T - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gasvry.

Ongelooflike warm vriendlike ontvangs. Als wat mens nodig het vir oornag na lang pad.

Biffie's Cottages se terugvoer

Thank you so much. Kind regards, Biffie.

Biffie's Cottages
Annelize V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize V
Saam met vriende

Dit was baie rustig en ons het veilig gevoel. My voertuig was toegesluit en ek het met 'n geruste hart geslaap.

Ons het die lekkerste toebroodjies ontvang, sonder enige koste. Die beddens en alles was so gemaklik en skoon en vars. Lekker warm water om te stort. Baie dankie Let.

Biffie's Cottages se terugvoer

Baie dankie Annelize, ek waardeer hierdie positiewe terugvoer. Groete, Biffie.

Biffie's Cottages
Elzabé B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabé B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike oornagkamer.

Uitstekende plek vir oorslaap met alles wat jy nodig het plus nog ietsie vir ontbyt en nog toebroodjies vir die pad. Baie vriendelike ontvangs wat ons dadelik tuis laat voel het. Baie skoon netjies veilig en in 'n stil omgewing.

Biffie's Cottages se terugvoer

Nogmaals baie dankie.
Groete,
Biffie.

Biffie's Cottages
Lauren-anne B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren-anne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful stopover on the way to Cape Town.

Biffie is a lovely lady who owns and runs this beautiful little accommodation in Beaufort West. We met her on arrival, and she was so lovely and friendly. Her cottage was absolutely beautiful, clean and she even made us sandwiches and packed the fridge with brekkie things, as well as tea, coffee and milk! What a nice little surprise! Will definitely be staying here again on my next road trip to CPT.

Biffie's Cottages se terugvoer

Laura-anne, thank you very much for this lovely feedback. Customer satisfaction is our priority. Biffie

Biffie's Cottages
Marlene M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene M

Lieflike plek. Baie gasvry.

Pragtig. Het baie lekker gebly.

Biffie's Cottages se terugvoer

Baie dankie Marlene, waardeer jou mooi resensie. Groete, Biffie.

Biffie's Cottages
Maryke H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en gesellig.

Baie vriendelik ontvang. Verblyf was privaat en goed toegerus. Baie netjies en skoon. Eienaar is ook baie hulpvaardig. Sal definitief weer daar boek.

Ria V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly en waardeer veral die moeite wat gedoen is om my motor veilig in hul garage te laat parkeer.

Die kamers is besonder netjies en stylvol. Dit is ook baie goed toegerus met sepies en ander toiletware. Ons is selfs verras met 'n kelkie wyn. Die ekstra moeite wat gedoen is om my oor 'n naweek by 'n goeie haarkapper uit te bring, word ook waardeer. Die pragtige, boomryke tuin te midde van droogtetoestande bied opsigself 'n lafenis aan enige reisiger. Ons is selfs van smaaklike toebroodjies-padkos voorsien. Biffie's Cottages het ons dunk van die hele Beaufort-Wes positief geswaai.

Amelia S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S

Waarde vir geld in netjiese akkommodasie.

Netjiese, skoon plekkie. Vriendelike ontvangs. Broodjies en joghurt 'n bonus.

Shalain G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shalain G
Gesin met klein kinders

Lovely stay.

This was our second time using Biffie's Cottage as a stay over for our trip to Cape Town. Lovely stay! After a long drive we were greeted with drinks and snacks. The air-con was an absolute lifesaver. And we will definitely be back on our next trip!

Belinda S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S
Saam met vriende

Nice and cosy cottage.

Friendly welcome. The ice cold watermelon slices was a life saver after travelling from Cape Town with 33°-weather.

Joey S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf in die agterplaas is nie vir ons aan te beveel nie - die foto gee 'n totale verkeerde indruk.

Die plek kort skoonmaak en instandhouding.

Biffie's Cottages se terugvoer

Dankie Joey,

Ek neem kennis van jou resensie.
Ons probeer ons bes om die tuin by die kamers in stand te hou, maar geweldige droogte en hitte maak dit amper onmoontlik, maar gelukkig is die kamers koel en skoon.
Ons het intussen reen gekry en ons harte loop oor van dankbaarheid.

Vriendelike groete

Biffie's Cottages
Rijk V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rijk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike mense, baie gasvry. Sal almal wat plek soek om te oornag in daardie geweste aanbeveel.

Die kamer was skoon en netjies, daar was broodjies, melk, pap, koffie en beskuitjies baie aangename plek om te bly.

Nico P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Baie dankie vir die oase op ons pad. Was baie vriendelik ontvang en het baie lekker gerus!

Biffie's Cottages se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit. Groete, Biffie.

Biffie's Cottages
Daniël P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniël P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker oorgebly.

Ons het baie lekker oorgebly by Biffie's Cottage.

Alicia D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het.

Dit is 'n oulike plekkie. Dis skoon en agtermekaar. Alles wat jy nodig het om die lang pad in die helfte te deel. Die bed het gemaklik geslaap, die kamer was lekker verkoel met die aircon en die broodjies en jogurt vir ontbyt is meer as voldoende. Biffie is die mees aangename mens en was net hulpvaardig en vriendelik. Die WiFi het ook goed gewerk. Ek het geen klagtes nie. Die plekkie lyk al effe anders as op die foto's van buite, meer artsy en beter uitgelê binne maar niks om oor te kommer nie. Ek sal hulle definitief aanbeveel.

Biffie's Cottages se terugvoer

Dankie Alicia, jammer ons probeer die tuin aan die gang hou te midde van die grootste droogte ooit. Water vir die tuin is bitter min.

Biffie's Cottages
Luzanne B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Luzanne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker blyplek vir oornag in Beaufort-Wes.

Ons het 'n gemaklike aand by Biffie's Cottages deurgebring. Goeie opsie vir oornag wanneer die lang pad aangedurf word. Ons is baie vriendelik ontvang en kon rustig voortgaan met ons dinge.

Hannes H - Des 2019
Gemiddeld