Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Biesiespoort Guesthouse

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir Biesiespoort Guesthouse
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Gerhard S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielsverkwikkend. Bederf.

Hierdie verblyf was vir ons die heel beste wat ons ooit gehad het. Hoekom? Die grootte van die huis, die fasiliteite, die liefde waarmee alles gedoen is, die diepe bedagsaamheid waarmee alles gedoen is van die ontvangs tot by die dekor en die fasiliteite (bv. die sterk flitsliggies langs die kaggel in die voorportaal!) het ons heeltemal oorweldig en stomgeslaan. Kon die spasie en netheid en smaakvolheid nie glo nie. Die stilte was 'n berusting vir die siel en 'n lafenis na 'n vermoeiende vakansie. Ons was net twee mense en het nie die boonste verdieping se kamers gebruik nie. Ons wou graag nog 'n nag bly, maar daar was gaste wat bespreek was vir die volgende aand ongelukkig. Ons sal weer hier kom oorslaap - enige tyd as ons kan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
De Wet C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet C
Gesin met klein kinders

Die gastehuis is wonderlik en die gasvrou het ons laat tuis voel!

Dit was ongelooflik lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D
Gesin met klein kinders

Uitstaande gasvryheid!

Ons het een nag by Biesiespoort Guesthouse oorgeslaap en het dit baie geniet. Het die gasvryheid van die gasheer baie geniet en waardeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helené G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helené G
Saam met vriende

Hoogtepunt ondervinding. Sal hul weer gebruik.

Was 'n wonderlike ondervinding. Heerlik gebly. Alles mooi en netjies. Behoorlike Karoo-gevoel op die plaas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte W
Gesin met tieners

Biesiespoort het die mooiste grasie en hartlike liefde van die Karoo.

Biesiespoort het ons hartlik ontvang met gasvryheid. Die akkommodasie bied home away from home - alles wat jy nodig het en nog meer! Ons het gesmul aan die lekkerste tuisgemaakte skaapwors, chops en potbrood. Ons het die voorreg gehad om betyds te wees vir die lamseisoen wat die kinders hoogs geamuseer het. Die nag het ons met asemrowende sterre beklink. So 'n mooi plek. Ons gaan definitief dit ons gereelde stop maak tussen JHB en Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan D

Loxton gasvryheid op sy beste. Biesiespoort is asembenemend mooi en rustig.

Biesiespoort is 'n pragtige nostalgiese afpakplek wat onlangs nuut opgeknap is, met 'n vergrote toegeboude kuierstoep en braaigeriewe vir die bobaas braaier. Die dekor en algehele gebruiksgemak is fantasties en alle gerieflikhede en ekstras is beskikbaar. Die fraaie Karoodorpie Loxton is 'n klipgooi weg. Hanneke is 'n uitstekende gasvrou wat altyd beskikbaar is om te help of raad te gee oor die dorp en omgewing. Moenie hierdie pragtige plek verbyry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evelyn S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn S
Saam met vriende

Heerlik rustig.

Ek sal tog die volgende aanbeveel: 'n sakkie hout en blitz. Oorweeg 'n toilet op boonste vloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alice D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alice D
Enkelreisiger

Very old and dirty.

Very old and dirty. No possible to close the main door with the key.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biesiespoort Guesthouse se terugvoer

Hi Alice, I am so sorry to hear that you are so disappointed. I personally checked everything before you came and made sure that everything is clean and neat. The only thing out of my control, is the porch which we clean several times a day before guests check in. As it is on a farm with a lot of trees, we do struggle with the leaves that fall down. Again, I am very sorry.
I honestly thought from your comments when you were here that you were very happy. I would have attended to any matter that bothered you if I had known.

Biesiespoort Guesthouse
Danelle L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

"All in one" akkommodasie met baie ruimte vir beweging na 'n lang dag op die pad.

Ons het net een nag oorgeslaap, maar alles in die huis was voldoende en in goeie werkende toestand. Lannice het ons sommer van vroegdag voor ons aankoms welkom laat voel via WhatsApp en ook baie vriendelik ontvang toe ons daar aankom. Kan dit enige tyd vir 'n gesin met kinders aanbeveel. Kan wel een voorstel maak - omskep sitkamer in 'n 3de slaapkamer vir daardie persoon wat nie in staat is om trappe te klim nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biesiespoort Guesthouse se terugvoer

Hi Danelle, dit was so lekker om julle hier te hê. Dit is beslis in die beplanning om 'n 3de slaapkamer op die onderste vloer in te rig. Ek hoop om julle weer te sien. Groete. Lannice

Biesiespoort Guesthouse
Hannes R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike en ruim Karoohuis op 'n plaas, met alle fasiliteite wat benodig word.

Pragtige uitsig en natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biesiespoort Guesthouse se terugvoer

Hi Hannes, baie dankie. Dit was lekker om julle hier te hê. Ek hoop om julle weer te sien. Groete. Lannice

Biesiespoort Guesthouse
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cavan B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Cavan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Host appeared to be disinterested in hospitality.

Possibly a converted farm building (sheep shearing). Bedrooms upstairs, toilet downstairs. tricky staircase to navigate, unsuitable for older guests, especially during load shedding. Three candles and no matches were supplied in case of load shedding, which did occur. No water after 20:30; after asking for water in the morning, water was pumped into the tank. We are campers and also have stayed in many guest cottages, so are accustomed to rustic accommodation. This is not what we expected after a long day of travel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biesiespoort Guesthouse se terugvoer

Hi there,
I am very sorry that you had such a terrible time at Biesiespoort.
Like I had explained that day, the guesthouse is part of the original farm building and yes, it is quite a few years old. It was never used as a shearing shed, but as an house, and office and for many years as an guesthouse where my mother in law have had very happy guests for years.
As I explained about the water, with load-shedding on such a high schedule at that time the water pumps cannot keep up with keeping the reservoirs full. As in the description, this is a fully operating farm so there are many places, people and animals in need of water. I really always try my utmost best to make sure that the guesthouse is first priority when it comes to having water. This is the first time this year that this has happened. Must just unfortunately have been Murphy’s law, I really do apologise and if I had know 20:30 I would have attend to the matter as soon as loadshedding was over at 22:00

Also, in the description it is clearly stated about the stairs and bedrooms being on the second floor.

I also personally handed you the matches needed for the candles. There are 5 candles available to be exact. Both down- and upstairs.
LED lights has also been placed in the guesthouse since.

Again, I apologise for the bad luck you had at Biesiespoort.

I can guarantee this is not the standard, as I have hosted many guests that were very happy with the accommodation provided.

Stay safe

Biesiespoort Guesthouse
Mariet R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier.

Die plaas is naby Loxton. Ons het vroeër as afgespreek opgedaag en was vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biesiespoort Guesthouse se terugvoer

Dit was heerlik om julle hier te onthaal. Hoop om julle weer in die toekoms te sien !

Biesiespoort Guesthouse
Janine R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine R
Saam met vriende

Heerlike rustige kuier saam met vriende.

Ons het heerlik gekuier en gebraai saam met vriende. Die verblyf was aangenaam met alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biesiespoort Guesthouse se terugvoer

Dit was heerlik om julle hier te onthaal. Hoop om julle weer in die toekoms te sien !

Biesiespoort Guesthouse
Doreen A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A
Saam met vriende

Pragtige plaasverblyf.

Baie netjies, mooi gemeubileer, op 'n pragtige plaaswerf. Baie ruim. Die trappies na die eerste verdieping sal bietjie te styl wees vir 'n persoon wat nie heel mobiel is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biesiespoort Guesthouse se terugvoer

Dit was heerlik om julle hier te onthaal. Hoop om julle weer in die toekoms te sien !

Biesiespoort Guesthouse
Adele G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G
Gesin met klein kinders

Salig.

Dit was 'n pragtige, goed toegeruste huis. Ons het heerlik daar gebly. Baie mooi skoon en netjies, beddens was goeie kwaliteit en baie gemaklik. Die trappe kan dalk bietjie moeilik wees vir ouer mense. Ons was vriendelik verwelkom en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biesiespoort Guesthouse se terugvoer

Hi Adele,
Baie dankie vir jou mooi boodskap.
Dit was heerlik om julle hier te hê - kom enige tyd weer !
Mooi bly
Lannice

Biesiespoort Guesthouse
Vanaf
R3 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Biesiespoort Plaas, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56616eb78325f799590c3e913edca9a747d02e0f98141b1516416be4df4e48d3720d9df15945299f250075c9182a59067ab2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 Biesiespoort Plaas Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.470912069627 22.376130120963
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem