Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bibury Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 59 resensies vir Bibury Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jennifer C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer C
Enkelreisiger

Fabulous on-hand hosts at a separate private cottage.

Cottage was very sweet and perfect for one or a couple. The hosts were fabulous - welcoming and on hand when you needed something (or even just a chat) but the cottage was very private so you always felt welcome but separate when you wanted to be. The pool was so cool and lovely, with access anytime. My best stay ever! Will definitely be staying there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie A
Enkelreisiger

Perfect!

Cottage is secure, thoughtfully equipped, and immaculate. Great communication from delightful hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen D
Enkelreisiger

Very peaceful.

Amazing hosts. They go out of their way to make you feel comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kathy C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy C
Enkelreisiger

Just the best.

Everything I could have wanted or needed. Private, secure and well-appointed. It comes highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arne V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arne V
Gesin met klein kinders

Perfect, clean and safe.

My daughter and I had the most enjoyable 5-night stay. The cottage is well-equipped and extremely neat. No security concerns and very private. We will definitely go back in the future!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue M
Enkelreisiger

Superb accommodation and extremely helpful and friendly hosts.

Bibury Cottage is very tastefully and thoughtfully furnished and equipped, with attention to detail. The cottage is cosy, very private and exceptionally clean. Adrian and Heather are extremely welcoming and thoughtful hosts, making you feel right at home. Thank you Adrian and Heather!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sebastian J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebastian J
Enkelreisiger

Peacefull, calm and safe.

I love the fact that the owners are so accommodating and helpful. They are also very friendly and makes one feel like family. They treated me like I'm royalty and always made sure everything was always right and in order. They even have load shedding lights that are always working through the load shedding and the place is super nice and clean always.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Enkelreisiger

Ek het my seun kom ondersteun in die Grey Rugbyfees.

Ek kan nie verstaan hoekom enige iemand in 'n hotel gaan oorbly as Bibyury Cottage beskikbaar is nie. Ontvangs is vriendelik en persoonlik, die cottage is netjies, goed toegerus, baie privaat en alles wat jy nodig het. Oorgenoeg restaurante in die omgewing vir etes. Bibury is beslis my "go to" plek as ek weer Gqeberha kom besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Besigheidsreis

Was nice.

Nice neat place. Clean and friendly. Aircon would have been nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig, vreedsaam, skoon, netjies, goed toegerus.

Met ons aankoms by Bibury Cottage is ons hartlik deur Adrian verwelkom. Die kothuis is absoluut pragtig en is goed toegerus met alles wat mens kan benodig. Die stilte, rustigheid en vrede bied lafenis vir die siel. Ons sal beslis sonder enige twyfel weer daar tuisgaan en beveel met graagte Bibury Cottage aan as voorkeurverblyf vir besoekers aan Port Elizabeth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerald V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald V
Enkelreisiger

Weereens uiters gerieflik.

Baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Die woonstel is uiters privaat, skoon en netjies. My gunsteling-oornagkeuse in Port Elizabeth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ajf M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ajf M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.Ons sal weer hier kom bly.

'n Baie netjiese en goed toegeruste blyplek. Die sentrale ligging maak dit uitstekend vir 'n enkeling of egpaar van die platteland wat enkele dae in die stad moet wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Van Zyl F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van Zyl F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gemaklik, vriendelike ontvangs.

Die cottage is lekker vir twee mense. Baie skoon en netjies. Leef area is lekker ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John N
Besigheidsreis

Beautiful accommodation with outstanding host.

Beautiful, sparkling-clean cottage that surpassed my expectations. The welcoming host went out of his way to ensure that I had everything that I needed. The only thing that the cottage lacked was an inside desk/table/counter to work from, if required. Highly recommended for comfort, location, cleanliness and value for money. Will definitely be back! Thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerald V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald V
Enkelreisiger

Uitstekende ligging vir sake besoeke.

Eerste keer, maar beslis nie laaste verblyf hier nie. Plekkie het als wat mens nodig het en meer. Lekker om in die middag na werk buite te sit en die pragtige tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaya R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaya R
Enkelreisiger

Peaceful, practical, functional.

Always a pleasure staying at Bibury cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Besigheidsreis

Netjiese verblyf in 'n veilige en rustige atmosfeer.

Die gashere, Adrian en Heather, gaan uit hulle pad om hulle gaste die beste te gee. Persoonlike aandag en finesse verseker dat jy te alle tye welkom voel. Privaatheid vir die besoeker word verseker deur hulle optrede. Kwaliteit aan 'n besoeker is prioriteit vir hulle. Dit is werklik 'n voorreg en 'n plesier om hier tuis te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Gesin met klein kinders

Everything needed and more.

Well equipped, very private, good location and fantastic hospitality.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Alles wat is benodig en meer.

Goed toegerus, baie privaat, goeie ligging en fantastiese gasvryheid.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Besigheidsreis

Uitstekende verblyf in 'n rustige en veilige omgewing.

Hierdie fasiliteit voldoen aan alle verwagtinge van 'n reisger. Die rustigheid van die omgewing asook die gasvryheid van Adrian en Heather dra by dat 'n persoon weer en weer sal besoek. Aandag aan detail en die sorg van die besoeker is prioriteit by die eienaars. Skoon en netjies deurgaans en diens van eenheid daagliks maak dit 'n lushof. Baie dankie Adrian en Heather dat ek dit met julle kon deel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Besigheidsreis

Unbelievable and enjoyable stay in a top grade facility with good security.

This is one of the best facilities I have ever stayed in. It starts with Adrian and Heather being super hosts. Attention to detail when you enter the facility together with the tender loving care is so obvious.They are really going out of their way to let the guest feel welcome. Privacy of guests is also very high on their priority list. Thank you so much for the spoil with special coffee and special tea presented in a way that you really feel that you are special. This is definitely not just a place to sleepover. Thank you so much for the attention during my stay. I will definitely make use of this facility again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Besigheidsreis

Wonderlike kothuis.

Ek het vir 4 nagte by Bibury bespreek. Die verblyf was wonderlik. Die kothuis besit alles wat 'n mens nodig het. Ek het baie veilig gevoel. Adrian is 'n baie goeie gasheer. Ek sal sonder twyfel weer Bibury Cottage bespreek vir myself en beveel dit aan vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Richard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect value for money, world class establishment! Great website!

Adrian and Heather are great hosts and set the bar for their extra care and attention to detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Val C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Val C
Enkelreisiger

It was an amazing relaxed week spent.

I have been there for the third time and I am so happy that I found a warm, comfortable place to go to. I actually changed my dates due to Bibury being unavailable. Service was over and above.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en skoon en netjiese verblyf.

Die gasheer is vriendelik en behulpsaam en die verblyf is altyd skoon en netjies. Die 2 liter melk en regte botter, met meer as genoeg tee en koffie, is 'n ekstra bederf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaretha H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaretha H
Besigheidsreis

Baie gerieflik.

Baie grieflike akkommodasie vir 'n sakereis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Val C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Val C
Enkelreisiger

Warm cosy cottage just recently renovated.

Although it was a self-catering unit, housekeeping was done daily, rusks were replenished, daily tea, sugar, coffee, as well as fresh milk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne.

Baie skoon en netjies. Tee en koffie word daagliks aangevul en 2 liter melk word voorsien. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne.

Baie gawe en vriendelike gasheer. Huisie baie skoon en netjies. Slegs vir 2 persone, nie vir gesinne nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eben R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and relaxing.

Baie dankie Andre vir jou ongelooflike gasvryheid. Hy het seker gemaak ons is niks te kort nie. Hou vol met jou 5 ster diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Douw V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Douw V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bibury Cottage is baie gerieflik, skoon en die ontvangs is hartlik.

Bibury Cottage is 'n baie skoon, netjiese en stil blyplek. Adrian se vriendelikheid en aandag aan detail maak jou verblyf aangenaam en daar is voorsiening gemaak vir alles wat nodig is. Sal beslis weer daar bly wanneer ons in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia B
Besigheidsreis

Baie vriendelike ontvangs, skoon en netjies.

Baie gaaf, netjies en skoon. By aankoms is daar selfs 'n bottel melk in die yskas! Beskuit saam jou oggend koffie. Sal beslis die plekkie voorstel en self weer daar inboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlin S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlin S

Jy hoef nie verder te soek nie.

Ons sal Bibury Cottage met die grootste lof aan enigiemand aanbeveel. Dit is baie mooi ingerig, blinkskoon en netjies, en volledig toegerus met alles en nog meer wat jy mag benodig. Dit is ook veilig, rustig en privaat. Oom Adrian is regtig die perfekte gasheer en 'n ware gentleman. Hy gaan uit sy pad om die gemak en gerief van sy gaste te verseker, maar gun jou ook terselfdertyd totale privaatheid. Ons het ook al die onverwagse ekstras en keurige bederfies in die woonstel baie geniet en waardeer. Mens kan amper sê dit is eerder Bibury 'Mini-Hotel' as Bibury 'Cottage'. Ons sal die eienaar se opregte gasvryheid en besorgdheid, asook sy vriendelike woorde van bemoediging en ondersteuning tydens ons verblyf in PE met my pa se groot operasie, nooit vergeet nie. Puik verblyf en opregte gasvryheid. Mag julle nog baie gelukkige en tevrede gaste ontvang!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry S
Enkelreisiger

Puik. Sal vir seker weer gebruik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renaldo C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renaldo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon batterye effektief herlaai.

Netjieste plek tydens ons hele vakansie. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlien B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bibury Cottage is 'n waarde vir geld juweel.

Bibury Cottage is gesellig en uitstekend toegerus. Alles is perfek skoon. Ek het issues met skoon en netjies. Ons het beslis ons Port Elizabeth oorblytuiste gevind. Ek moet noem dat Adrian se Afrikaans uit die boonste rakke is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A gem of a find in Mill Park.

Our experience was excellent. Attention to detail, very clean and made to feel welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gregory H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en behulpsame gasheer.

Ontvangs was uitstekend en baie vriendelik. Die fasiliteit het alles gehad wat ons benodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eloise G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte verblyf!

Alles wat 'n mens nodig het vir 'n heerlike oorbly! Vriendelike gasheer, super netjies en luuks, fantastiese stort, privaat en rustig. Sal definitief weer hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emilise R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emilise R
Enkelreisiger

Dis onbeskryflik lekker, gerieflik, skoon en veilig.

Ek was siek en die mense van Bibury het my met soveel liefde en omgee versorg en gehelp. Dit was asof ek tuis was. Ek sal hierdie verblyf vir enigeen beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful and friendly environment.

Lovely, cosy accommodation and warm and friendly hosts. Wouldn't stay anywhere else while in PE.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robyn M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our third visit to Bibury Cottage.

This was our third stay at Bibury Cottage in one year. Adrian and Heather are outstanding hosts. It's like visiting family. It certainly is our first choice when visiting Port Elizabeth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stef V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stef V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Sal beslis die plekkie aanbeveel. Skoon, alle geriewe en veilig! Sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leone' B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone' B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het werklik my verwagtinge oortref.

Die plek was so skoon en netjies en die mense was so vriendelik en behulpsaam. Ek sal die plek vir enige iemand aanbeveel. Dit is veilig en jy kan rustig slaap weg van die hoofweg se geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederik Stefanus B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik Stefanus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Dit is wonderlike mense om by te bly! Baie netjies, en ons beveel Bibury Cottage met groot vrymoedigheid aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucas E - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucas E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie warm in die somer.

Baie lekker plek behalwe op baie warm dae want daar is geen waaiers of AC. Dit is net regverdig dat in die advertensie gemeld word dat daar nie sulke geriewe is nie, dan kan mens jou eie waaier saamneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie D
Besigheidsreis

Baie vriendelike ontvangs by 'n pragtige en baie netjiese blyplek, ingerig met alles wat nodig is vir selfsorg.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklik uit die boonste rakke.

Werklik uitsonderlik skoon en netjies. Gasheer vriendelik en hulpvaardig sonder om opdringerig te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well presented, neat and tidy, home from home.

The unit was nice and private, very well presented. Decor was modern and everything was very comfortable, leaving my wife and I feeling like we were in a "home from home". The unit was presented and kept very clean and tidy, just like we keep our own home, which left us feeling very comfortable. We will certainly return to this unit, by pre-booking, when the need arises for us to be in Port Elizabeth as our home is in Kloof Durban.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie indruk, netjies, skoon, tuis.

Eenheid heerlik privaat en maak goeie indruk. Dekor modern, als gerieflik. Dit het vir my en my vrou gevoel asof ons by ons eie huis is. Eenheid word mooi skoon gehou nes ons ons eie huis sou. Ons sal vir seker weer by hierdie eenheid bespreek indien ons weer PE moet besoek, aangesien ons van Kloof, Durban is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoë kwaliteit apparaat en goeie afwerking in 'n stil omgewing.

Gasheer is persoonlik betrokke sonder om opdringerig te wees. TV is ingesluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, sonder probleme, gerieflik, pragtig.

Adrian was 'n absolute fantastiese gasheer. Alles en nog meer is in die pragtige kothuis. Sal aan almal aanbeveel. Rustig en stil. Netjies en niks uit sy plek nie. Sal altyd terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucas E - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n baie lekker plekkie.

Dit is soos 'n plek moet wees as jy dit met toeriste wil deel. Als is perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter R - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R
Enkelreisiger

Fantastiese huis weg van die huis af.

Voel altyd so welkom. Tuin is so mooi groen, en die eienaars is baie liefdevol en gasvry. Verseker 'n moet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry S
Enkelreisiger

Dit het al my verwagtinge oortref.

Dit het al my verwagtinge oortref. Pynlik netjies. Sal verseker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter R - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R
Enkelreisiger

Fantastiese, ruim, snoesige, warm plekkie vir wegbreek.

Oom Adrian is 'n legend om mee te begin, die weer was nie baie goed gewees nie, maar die verblyf het vir als opgemaak. Hulle het tot 'n sambreel in 'n versteekte kas, net ingeval jy een nodig het, aangesien 'n mens nou nie 'n sambreel elke dag inpak nie. Baie skoon, lekker kombuis en geriewe, mooi badkamer. Net groot genoeg vir 'n lekker selfsorg-ervaring. Pragtige tuin en voëllewe, lekker rustige buurt. Goeie sekuriteit in 'n goeie buurt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robyn M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay at Bibury Cottage.

We had a wonderful stay at Bibury Cottage. Our host, Adrian was warm and welcoming and very accommodating. The cottage itself is a real home-away-from-home. Everything is well thought out and beautifully maintained. We loved the beautiful garden and the very quiet suburb. We would definitely consider staying at Bibury Cottage again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanus G - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus G
Enkelreisiger

Absolute vyfster-waarde vir geld!

Die ideale selfsorgverblyf. Baie netjies. Baie gerieflik. Baie goeie ligging. Beslis 'n plek om weer en weer te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geoff B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoff B
Enkelreisiger

Everything one could wish for when looking for overnight accommodation.

Adrian and Heather were extremely attentive and caring. Bibury Cottage was neat and tidy, and very well maintained. The furnishings and fittings were of good quality and one lacked for nothing in this quaint cottage in a quiet and peaceful neighbourhood.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cia B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cia B

Dis die mees kompakte alles-wat-nodig-is eenheid bestuur deur mense wat omgee.

Ons het heerlik gebly. Dit is baie klein, modern en kompak met volle DStv, baie veilig, stil, bed slaap heerlik en die kombuisie is baie goed toegerus. Daar is baie koffie en beskuit en die eenheid word daagliks skoongemaak. Die eienaars sorg dat mens niks kortkom nie. Hulle het selfs ons handdoeke getuimeldroog sonder dat ons gevra het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roslynne S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roslynne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable, clean and convenient!

This comfortable little cottage is tucked away in a beautiful garden, away from any street noise. Centrally located with secure parking, it ticked all our boxes. The cottage is tastefully decorated with all the amenities you need. Perfect for a couple, or, like us, with a small baby. Thank you to Adrian & Heather. We'll definitely be back again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gemaklik, gerieflik en skoon!

Dié gerieflike kothuis skuil in 'n pragtige tuin, weg van die straat se geraas af. Dit is sentraal, die parkeerplek is veilig, en dit het aan al ons behoeftes voldoen. Die kothuis is smaakvol versier en toegerus met alles wat mens nodig het. Perfek vir 'n paartjie soos ons met 'n baba. Baie dankie aan Adrian en Heather. Ons sal definitief weer by julle aanklop!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bibury-laan 3, Linkside, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhNmZkMDhiLTc2OWYtNDIxMi04NDI2LTJiZGI5MzlkNDQ2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 3 Bibury Avenue Linkside 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.965319182562 25.581359267235