by Bespoke Rooms | LekkeSlaap
+21

Bespoke Rooms

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rulers Reward-straat 7022, Glen Lauriston, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bespoke Rooms is op die Eldo Lakes East-landgoed in Centurion geleë. Die perseel bied maklike toegang tot hoofweë, Johannesburg en Midrand en is slegs 50 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Verblyf word gebied in 1 stylvolle kamer wat aan die hoofhuis verbind is. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het ook sitplek buite.

Geriewe sluit 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, komplimentêre toiletware en 'n werksarea in.

Gaste het veilige parkeerplek is op die landgoed beskikbaar en daar is 24 uur-sekuriteit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Afrikaans

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Bespoke Rooms
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Rulers Reward-straat 7022, Glen Lauriston, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Bespoke Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rulers Reward-straat 7022, Glen Lauriston, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxr8tJ4GXqppogs5xkVNKUJpdhnfgfXVaLfaOk0frX92DrFYRLb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 7022 Rulers Reward Street Glen Lauriston 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.82724 28.14808
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem