Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berry Bush Guest Cottage

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 33 resensies vir Berry Bush Guest Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Martie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie B
Gesin met tieners

Baie aangenaam. Naby baie besienswaardighede.

Die verblyf was aangenaam en die diens puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berry Bush Guest Cottage se terugvoer

Dankie, Martie.
Vriendelike groete
Henriette

Berry Bush Guest Cottage
Marietjie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Gesin met klein kinders

Baie oulike plek heel gerieflik ingerig.

Baie oulike plek netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berry Bush Guest Cottage se terugvoer

Dankie Marietjie.

Berry Bush Guest Cottage
Petro S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Enkelreisiger

Werk.

Baie netjies en gerieflik. Henriette doen baie moeite om seker te maak jy is gemaklik. Ek sal vir seker weer gebruik maak van Berry Bush Guest Cottage wanneer ek in Pretoria is. Kan met vrymoedigheid aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berry Bush Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie Hennie en Petro. Waardeer julle 4 uit 5. Julle is altyd welkom.
Vriendelike groete
Henriette

Berry Bush Guest Cottage
Lize B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B
Gesin met tieners

Skoon, rustig, lekker spasie!

Sal beslis weer daar tuisgaan as ek in Pretoria is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berry Bush Guest Cottage se terugvoer

Liewe Lize,
Julle sal altyd welkom wees.
Dankie vir die terugvoer, waardeer.
Groete
Henriette

Berry Bush Guest Cottage
Cathrine L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrine L
Gesin met klein kinders

We had a lovely stay.

Very spacious. The bathroom was a good size.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berry Bush Guest Cottage se terugvoer

Thank you kindly for your review. Most appreciated. Regards, Henriette.

Berry Bush Guest Cottage
Elna K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna K
Gesin met tieners

Baie oulik, rustig en netjies! Vriendelike ontvangs, dankie vir die heerlike week wat ons daar kon spandeer!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berry Bush Guest Cottage se terugvoer

Dankie Elna, Ons was bly om julle te ontvang en huisves. Altyd welkom! Groete, Henriette en Frans.

Berry Bush Guest Cottage
Johan P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Besigheidsreis

Fantasties, stil en gerieflik.

Ek was hartlik gegroet en deurentyd op die hande gedra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van die huis af.

Die vriendelikste diens. Lekker ruim, privaat woonstel met al die geriewe wat mens nodig het. Sal Berry Bush vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berry Bush Guest Cottage se terugvoer

Liewe Antoinette, baie dankie vir jou vriendelike opmerkings. Julle was baie maklike gaste, veral tydens die onvermydelike kragonderbreking. Altyd welkom terug!

Berry Bush Guest Cottage
Yolindi V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolindi V
Gesin met tieners

Mens voel sommer tuis en opset is ideaal.

Berry Bush is sowaar home away from home. Die opset en geriewe is ideaal. Hendriete en Frans is baie aangenaam en sal daai ekstra myl stap vir hulle gaste. Eintlik een van die lekkerste en mees persoonlikste plekke waar ek al gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berry Bush Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie Yolindi. Kom kuier gerus wees.

Berry Bush Guest Cottage
Minnie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minnie V
Gesin met tieners

Veilig. Rustig. Vriendelike mense. Baie lekker gebly.

Het retig baie lekker gebly. Dit is 'n rustige omgewing. Hulle het seker gemaak my voertuig is veilig en ek en my meisiekinders wat alleen gebly het. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berry Bush Guest Cottage se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Minnie en ons is so bly julle dogter het so goed gevaar met die dans.
Groete
Henriette

Berry Bush Guest Cottage
Arista B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arista B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnight stay at Aanthuizen attending a function at AirForce Gym.

We had a function at Air Force Gym and chose to rather sleep close to the venue than to drive back to Roodepoort. The cottage was more than we expected - spacious, well equipped and very clean. The hosts were friendly and helpful. We had a wonderful rest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berry Bush Guest Cottage se terugvoer

Thank you so much for your kind review Arista. Thank you for choosing Aanthuizen and you are always welcome.

Kind regards
Henriette Botha

Berry Bush Guest Cottage
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Enkelreisiger

Stil area en ten volle toegerus, uitstekende en behulpsame gasvrou.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berry Bush Guest Cottage se terugvoer

Dankie, Herman.

Berry Bush Guest Cottage
Lisa R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa R

Pragtige ruim tuinwoonstel, goeie ligging, vriendelike mense.

Ek kan Aanthuizen beslis aanbeveel. Die eenheid is ruim met 2 groot slaapkamers, 'n badkamer met 'n groot stort, sitkamer met DStv en 'n goed toegeruste kombuis. Dit was netjies en skoon met 'n aparte ingang. Henriette het ons vriendelik ontvang. Dit is geleë in 'n stil area. Baie dankie, Aanthuizen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie V
Besigheidsreis

Baie netjies. Puik diens. Waarde vir geld.

Baie vriendelike diens. Netjiese blyplek en baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berry Bush Guest Cottage se terugvoer

Dankie Gerrie. En die waterdruk van die stort is intussen uitgesorteer :)
Groete,
Henriette

Berry Bush Guest Cottage
Sandra V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese gastehuis.

Ons was vriendelik verwelkom en was deur geneem en als is verduidelik. Kamers was baie mooi. Kombuis was goed ingerig. Badkamer het 'n groot, lekker stort. Heerlike tuin agter met stoele. Eienares was baie behulpsaam met goed wat ons nog benodig het vir die troue. Baie dankie vir als, sal weer van julle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berry Bush Guest Cottage se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Sandra. Dit was 'n plesier om julle hier te gehad het.
Vriendelike groete, Henriette M Botha.

Berry Bush Guest Cottage
Christa M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, rustig en ideaal geleë vir ons spesifieke behoefte.

Alles was puik. Sou net graag wit handdoeke verkies. Die waterdruk in die stort is baie laag. Omdat ons slegs een nag oorgeslaap het moes ons ‘n addisionele R200 betaal vir die was van die linne. R700 + R200.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berry Bush Guest Cottage se terugvoer

Dankie vir die puik resensie en terugvoer, Christa!

Die stortkop is verander en die waterdruk weer uitstekend. Wit handdoeke is ook nou op versoek beskikbaar.

Vriendelike groete,
Henriette Botha

Berry Bush Guest Cottage
Ernst M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst M
Besigheidsreis

Baie mooi skoon. Goeie waarde vir geld.

Vriendelike mense. Goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raelize D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raelize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tops!

Will definitely stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B
Gesin met tieners

Netjiese, veilige en gerieflike verblyf.

Die akkommodasie is netjies, ruim en gerieflik. Ons het baie lekker gebly en ons is gasvry ontvang. Ons sal beslis weer hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berry Bush Guest Cottage se terugvoer

En ons sal julle met ope arms ontvang. Dankie vir die aanbeveling. Groete, Henriette.

Berry Bush Guest Cottage
Ernst P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was perfek vir ons behoefe vir een aand.

Goed vesorgde en uiters netjiese eenheid. Dit was uiters goed geleë in die area wat ons wou oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berry Bush Guest Cottage se terugvoer

Dankie Ernst,
Dit was lekker om julle te ontvang.
Groete,
Henriette M Botha

Berry Bush Guest Cottage
Christelle G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle G

Ongelooflik fantasties!

Die vriendelikste mense het ons ontvang. Die Cottage was ongelooflik mooi, skoon en ons wat dadelik tuis. Als wat jy nodig het om te ontspan en in luuksheid te rus. Pragtige rustige omgewing naby al die hoofweë en winkelsentrums. Ek sal weer daar gaan rus, beste plekkie in Centurion!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berry Bush Guest Cottage se terugvoer

Dankie Christelle,
Waardeer jou vyf sterre!
Groete Henriette

Berry Bush Guest Cottage
Carin V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker .

Netjies, skoon gerieflik en naby waar ons wou wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M
Gesin met klein kinders

Gerieflik, netjies en rustig!

Dit is verskriklik moeilik om 'n "volledige" selfsorg-eenheid te kry met alles wat mens nodig het, een Aanthuizen het dit en nog meer. Dankie Henriette!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berry Bush Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie en ondersteuning. Hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete, Henriette.

Berry Bush Guest Cottage
Marietjie V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Vriendelike gasvrou. Waarde vir geld. Alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berry Bush Guest Cottage se terugvoer

Dankie! Ons waardeer die terugvoer en ook julle ondersteuning van ons onderneming! Henriette

Berry Bush Guest Cottage
Linda E - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles is voorsien vir 'n kort verblyf.

Nie alle selfsorg plekke voorsien alles nie, maar daar was tot skottelgoedseep en lappe. Genoeg breekware sodat jy nie hoef skottelgoed te was as jy net koffie gedrink het. Vriendelike gasvrou wat beskikbaar is op die perseel as jy hulp nodig het of navraag oor iets wil doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berry Bush Guest Cottage se terugvoer

Ag baie dankie vir jou vriendelike terugvoer!
Waardeer en hopelik sien ons julle weer.

Berry Bush Guest Cottage
Pieter E - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter E
Gesin met klein kinders

Dit voel soos jou huis weg van jou huis.

Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam en daar is lekker groot spasie vir die kinders om te speel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berry Bush Guest Cottage se terugvoer

Dankie, Pieter!

Berry Bush Guest Cottage
Deon M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M
Besigheidsreis

Baie rustige omgewing.

Het die rustige omgewing weg van stad geniet. Kan die gastehuis aanbeveel en sal beslis weer daar aandoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berry Bush Guest Cottage se terugvoer

Dankie Deon!

Berry Bush Guest Cottage
Grant B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig, en die verblyf gerieflik.

Dis 'n plek wat ek vir enigeen sal aanbeveel omdat dit waarde vir geld en veilig is. Dit is ook in lekker rustige omgewing geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berry Bush Guest Cottage se terugvoer

Dankie vir jou resensie Grant.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Henriette M Botha
Aanthuizen Self Catering Cottage

Berry Bush Guest Cottage
Lucas V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas V

Baie netjies en gerieflik!

Die woonstel is veilig en baie netjies. Het regtig lekker daar gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berry Bush Guest Cottage se terugvoer

Dankie Lucas vir die 5 uit 5's - Waardeer.
Kom gerus weer as julle blyplek benodig in ons omgewing.
Henriette.

Berry Bush Guest Cottage
Brenda A - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda A
Gesin met tieners

Vriendelik, netjies en veilig.

Henriette was baie vriendelik en behulpsaam. Verblyf is netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berry Bush Guest Cottage se terugvoer

Dankie Brenda. Waardeer jou terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Henriette.

Berry Bush Guest Cottage
Viriëtte C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Viriëtte C
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam!

Dit was 'n heerlike kuiertjie in 'n pragtige kothuis. Gashere was baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berry Bush Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie Viriette dat jy vir ons 'n resensie geskryf het! Ons is bly dat julle jul wegbreek aand geniet het.
Groete
Henriette Botha, Aanthuizen Self Catering Cottage.

Berry Bush Guest Cottage
Ronel H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel H
Enkelreisiger

Baie lekker gebly - sal weer gebruik.

Het vreeslik lekker gebly - verblyfplek ruim en skoon en ons kon kom en gaan soos dit ons gepas het en het veilig gevoel. Kon lekker braai. Die plek is baie sentraal geleë vir Centurion en inkopiesentrums is maklik bereikbaar. Baie skoon en netjies. Internet was GROOT bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berry Bush Guest Cottage se terugvoer

Liewe Ronel,
Baie dankie vir die moeite gedoen om vir ons 'n review te gee, ons waardeer. Dit was 'n plesier om julle te mag huisves - kom gerus weer.
Vriendelike groete
Henriette M Botha
Aanthuizen Self Catering Cottage

Berry Bush Guest Cottage
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maud-weg 94, Valhalla, Pretoria, 0185, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA260288b6b4d47baf755d1766f4efc63c4a170de2b7bc678ea887a47b5b8e08d4b423cba56fe3f8e76a9b4a543f96708534ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 33 5 1 5 94 Maud Road Valhalla 0185 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.80441 28.153475