Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berluda Farmhouse & Cottages

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 52 resensies vir Berluda Farmhouse & Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Alet A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was vriendelik ontvang. Kamer was ruim en baie netjies.

Wow wow wow. Was die lekkerste verblyf wat ons in 'n lang tyd geniet het. Kamer was ruim en bad was 'n lekker bonus. Ons kamer het uitgekyk oor die swembad en mooi tuine. Kan die verblyf aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S
Gesin met tieners

Gemaklike akkommodasie - goed ingerig.

Netjiese eenheid, toegerus met alles wat jy nodig het. Heerlike aandete en ontbyt daar geniet. Staff baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aaron H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aaron H
Saam met vriende

Lovely, relaxing stay with lovely people working there.

We had a great time staying in one of the cottages at Berluda. Cottage was clean and peaceful and surrounded by beautiful gardens. We also enjoyed a meerkat tour on one of the mornings with a very knowledgeable guide. We would recommend this farm as a place to stay in the Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nyarai K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nyarai K
Gesin met klein kinders

Awesome.

Great welcome, fresh breakfast, informative ostrich tour, relaxing atmosphere, beautiful views and they also have a pool and kids playground.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie C
Gesin met klein kinders

Absolutely lovely.

My family and I had a very warm welcome and our stay was lovely!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

Thank you very much Melanie we are so happy that you enjoyed your stay with us! We hope to welcome you back again.

Berluda Farmhouse & Cottages
Maryke L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke L
Gesin met tieners

Heerlike Klein-Karoo wegbreek!

Vriendelikheid en gasvryheid gaan baie ver! Ons het dadelik tuis gevoel en die naweek verskriklik geniet. Pragtige natuurskoon en baie gerieflike verblyf. Weereens baie dankie aan Laura en ook aan Eric, wat ons baie professioneel en vriendelik ontvang het en baie mooi na ons gekyk het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

Baie dankie Maryke, dit was n plesier om julle hier te he ons hoop ons kan julle weer binnekort terug verwelkom.

Berluda Farmhouse & Cottages
Mike G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Great place to stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

Dear Mike
It was indeed a pleasure to host you! Thank you for taking the time to review us, and we are so glad that you enjoyed your stay!
Hope to welcome you back soon!
Kind regards
Laura

Berluda Farmhouse & Cottages
Charan S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charan S
Gesin met klein kinders

Charming, hospitable and authentic

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

Dear Charan
Thank you so much for staying with us and for taking the time to review our establishment.
We are so glad that you enjoyed your stay!
Hope to welcome you back in the near future.
Kind regards
Laura

Berluda Farmhouse & Cottages
Fredre D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredre D

Heerlike kuier in die Klein-Karoo op hierdie pragtige plaas.

Baie mooi toegeruste huisies met die mooiste uitsig. Wonderlike ontbyt elke oggend en vriendelike gasvrye personeel. Ons familie het dit baie geniet en sal beslis weer daar saamkom. Rus vir ons stadsiele voorwaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

Beste Fredre
Was heerlik om julle by ons te ontvang! So bly dat julle julle verblyf geniet het en die rustigheid saam met ons kon geniet.
Hoop om julle gou weer by ons te verwelkom!
Vriendelike groete
Laura

Berluda Farmhouse & Cottages
Dawie V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie V
Saam met vriende

Baie netjies, mooi gemeubileerd en stil.

Hartlike ontvangs, uitstekende restaurant, baie ruim en mooi volle toegeruste eenhede, sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

Beste Dawie,

Baie dankie vir die terugvoer oor Berluda.
Ons is so bly om te hoor hoe wonderlike ervaring jy gehad het.
Ons hoop ons sien jou weer in die toekoms.

Groete Alexandra.

Berluda Farmhouse & Cottages
Catherine B - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking.

What a wonderful experience with attention to detail and an amazing welcome. The fireplace, spa bath and heating made for a very romantic evening, we didn’t want to leave. The breakfast was superb. 10/10

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

Dear Catherine

Thank you for taking valuable time to rate us.
Thank you for the opportunity to host and spoil you, please come back for more TLC.

Take Care

Anita

Berluda Farmhouse & Cottages
Nadia C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia C
Gesin met klein kinders

Verkeerde verwagting geskep deur die webtuiste, maar steeds lieflike akkommodasie.

Die webblad se opsomming van Berluda het gemaak dat ons verwagting verkeerd was. Op die blad alle kamers is verduidelik as koninggrootte-beddens en Jacuzzi's, maar ons was in Cottage 1 en die bed was dubbel miskien queen, en kamer baie klein, gewone bad, maar dit was lieflik skoon en die eienaars en staff was uit die boeke. Vriendelik, behulpsaam, en die dogter het selfs na ons Beagle gekyk dat ons die kleintjies na ‘n naby attraksie kon neem. Ek beveel aan dat jul die webblad opdateer met die korrekte inligting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

Beste Coombe-gesin,
Dankie vir julle terugvoer. Dit help dat ons ons produk steeds kan verbeter. Ons is bly dat julle julle besoek geniet het!
Ons sal verseker ons webblad opdateer om seker te maak dat die korrekte inligting daarop verskyn. Kot 1 waar julle aanlyn geboek het, was die oorspronlike plaashuis, en die kamers is inderdaad baie klein, kleiner as die ander kothuise s'n. Die familie kothuise het ook almal koningin grootte beddens, terwyl die luukse kothuise koning grootte beddens het. Ons is jammer indien dit verwarrend op die webtuiste is. Ook is Kot 1 die enigste kothuis wat nie 'n jacuzzi bad in het nie, ons het dit 'n paar jaar gelede uitgehaal as gevolg van probleme wat ons daarmee gehad het. So dit was inderdaad misleidend aangesien die webtuiste duidelik sê dat alle kothuise en kamers jacuzzi baddens het. Ons is opreg jammer hieroor. Indien moontlik, gradeer ons graag gaste op na 'n groter huisie, maar daardie naweek was ons volgeboek as gevolg van die langnaweek.
Ons hoop dat ons julle weer in die toekoms sal kan verwelkom.
Mag julle as familie 'n geseënde 2020 beleef!
Laura Schoeman

Berluda Farmhouse & Cottages
Rentia V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia V
Gesin met klein kinders

Goeie herhinneringe.

Berluda was vir ons gesin 'n baie goeie ervaring. Die verblyf was ongelooflik luuks met die leerbanke en snoesige beddegoed. Ons het alles en nog meer gehad wat ons nodig kon hê en die uitleg, met die kinders aan hulle eie kant van die huis, het dit nog meer gemaklik gemaak. Die Plaastoer is 'n moet en is die prys dubbel en dwars werd. Die toergidse ken hulle storie. Sal aan almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

Goeiedag

Baie dankie vir die terugvoer oor Berluda. Ons is so bly om te hoor jul het heerlik gebly.

Ons hoop ons sien jul weer in die toekoms.

Groete
Elmarie

Berluda Farmhouse & Cottages
Retha V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha V
Gesin met klein kinders

Baie aandag aan detail, goed bestuurde gastehuis. Skoon, netjies en pragtig. Heerlike ontbyte.

Ons gesin van 5 het heerlik gebly op Berluda. Dis goed geleë as jy die Kango-grotte wil verken. Dis kindervriendelik, mooi skoon en netjies en hulle het aan alles gedink om ons tuis te laat voel. Ontbyt is baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

Baie baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Dis so lekker om te weet dat ons julle verblyf besonders gemaak het. Sal julle baie graag weer wil ontvang.

Berluda Farmhouse & Cottages
Lida L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida L
Gesin met tieners

Heerlike plaasverblyf - sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Die verblyf was ongelooflik lekker en rustig. 'n Prentjiemooi plaas, en die omgewing is regtig mooi! (Glad nie omgegee om die 20 km uit die dorp te ry nie - kom dit nie eers agter nie). 10/10 vir die tuinmanne, julle tuin lyk baie mooi! Ons het heerlik uitgerus, baie dankie. Die ontbyt by julle groot kaggel was baie lekker en die gasvrou tydens ontbyt baie vriendelik en behulpsaam. Dankie weereens. Ons sal weer daar bly as ons in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

Beste Lida,

Dis heerlik om te weet dat julle verblyf rustig en lekker was. Dit is wat 'n vakansie spesiaal maak - om net te kan ontspan en die mooi omgewing in te asem en te waardeer.

Kom asseblief weer kuier!

Groete,
Berluda Farmhouse & Cottages

Berluda Farmhouse & Cottages
Boyan G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boyan G
Gesin met tieners

The location is more then perfect!

We really enjoyed our stay – so kind and warm welcoming and extraordinary accommodation! The location is more then perfect, a interesting neighbourhood and it was easy to get here, very clean and quiet, there is a wonderful restaurant. Really a wonderful place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

Thank you so much for staying at Berluda. We are so happy that you enjoyed our facilities.
We look forward to welcoming you back at Berluda!

Kind regards

Berluda Farmhouse & Cottages
Mark A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark A
Gesin met tieners

Nice place.

Nice place for a break with the family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

Thank you so much for staying at Berluda.

Kind regards
Berluda team

Berluda Farmhouse & Cottages
Nelis S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis S
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Regtig 'n pragtige plek om te bly. Skoon, vriendelik en professioneel. Sal definitief weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

Beste Nelis,

Baie dankie, dit was heerlik om julle as gaste by Berluda te kon verwelkom.

Vriendelike groete,
Berluda span

Berluda Farmhouse & Cottages
Angelique M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique M
Gesin met tieners

Alles wat ek verwag het. Prentjiemooi.

Pragtige plek, skoon en netjies. Baie goeie diens van die personeel. Kan die Meerkat Drive vroegoggend saam met Tanja en Leon aanbeveel. Kothuisies baie privaat en goed toegerus. Ontbyt was volledig en smaaklik, waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

Beste Angelique,

Baie dankie, dit was lekker om julle as gaste by Berluda te kon verwelkom!

Vriendelike groete,
Berluda span

Berluda Farmhouse & Cottages
Mari W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and peaceful.

Our second time here, last 2010, still a wonderful place to stay. Love the breakfast on the patio watching the ostriches.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

Dear Mari, thank you so much for visiting Berluda again! We are delighted that you love our facilities and returned for some rest! We appreciate your feedback. We sincerely hope to see you again.

Berluda Farmhouse & Cottages
Jacques K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques K
Gesin met tieners

Rustige atmosfeer, besonder netjies en personeel was uitsonderlik vriendelik en hulpvaardig.

Huisie was besonder netjies en dit was duidelik dat dit goed onderhou word. Personeel het uit hul pad gegaan vir ons. Stel net voor dat jul kyk na lugversorging vir die ander kamers ook, die een in die sitkamer is nie voldoende om hele huis af te koel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

Goeiedag Jacques, ons is so bly ons het aan julle verwagtinge voldoen en is baie dankbaar vir die terugvoer. Ons sal dit aan ons personeel oordra. Baie dankie, ons sal vir seker aan die lugversorging aandag gee! Kom kuier gerus weer!

Berluda Farmhouse & Cottages
Ilze V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek!

Pragtige plek en ons het een van die volstruis toere bygewoon - ongelooflike ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

Hi Ilze ! Baie dankie vir jou terugvoering - ons waardeer dit so baie! Ons is verheug dat dit 'n wonderlike ondervinding was, sal dit beslis deurgee aan die personeel en toergidse. Kom kuier gerus gou weer!

Berluda Farmhouse & Cottages
Laura C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning place.

Loved our stay at Berluda what a treat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

Dear Laura,

Thank you so much for your review! We are delighted that you enjoyed your stay with us. Please visit us again soon!

Berluda Farmhouse & Cottages
Santie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf!

Berluda Farmhouse & Cottages se huisies was skoon en netjies, die ontvangs was vriendelik en behulpsaam, die ontbyt was heerlik en die aandete in restaurant kan beslis aanbeveel word. Die omgewing was pragtig en die uitstappie na Prins Albert via Swartbergpas was ongelooflik! Ons sal beslis weer daar gaan bly en kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

Hi Santie,
Ons is so bly dat julle Berluda, asook die fasiliteite, geniet het. Dit sal vir seker deurgegee word aan ons span! Ons hoop julle het lekker gerus en ontspan.
Besoek ons gerus gou weer!

Berluda Farmhouse & Cottages
Rozanne R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rozanne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful getaway, it's peaceful and close to nature.

A lovely B&B and self-catering cottage. They offer a full buffet breakfast and have options for restaurant for dinner. Town is not far away, but far enough to be away from the "hustle and bustle". Many options for tours on the farm as well as neighbouring farms in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

Dear Rozanne,
Thank you so much for your valued feedback. An absolute great summary of what Berluda offers. We hope to see you again in the near future!

Berluda Farmhouse & Cottages
Annamarie R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlik.

Presies wat ons wou hê, baie aandag op detail. Personeel doen baie moeite om jou tuis te laat voel. Sal vir seker weer gaan. Laura en haar span is mense mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

Goeiedag Annamarie!

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg! Ons gaste is ons nr 1 prioriteit en ons is verheug dat dit so ervaar word. Kom kuier gerus weer.

Berluda Farmhouse & Cottages
Hilary W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary W
Gesin met klein kinders

A good place to relax and enjoy the view of the Swartberg Mountains.

We thoroughly enjoyed our visit to Berluda. We found the accommodation good and very clean. The staff were exceptionally friendly and went out of their way to make our stay very pleasant. We had the added bonus of breakfast given to us free of charge and what a spread! We took the opportunity of going on the ostrich tour and our guide was very knowledgeable and answered all of our questions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

Thank you for staying at Berluda! We are so happy you enjoyed your stay and the tour.
Kind regards

Berluda Farmhouse & Cottages
Liana L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liana L
Gesin met tieners

Manjifiek!

Die familie kothuis waarin ons gebly het was goed ingerig. Daar is so baie om in Oudtshoorn te besigtig en te geniet en die verblyf is lekker sentraal geleë. Die personeel was ook uiters behulpsaam. Sal weer kom as ons die kans kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

Beste Liana,

Dit is vir ons heerlik om sulke terugvoering te ontvang, ons waardeer dit opreg! Baie dankie dat julle Berluda gekies het, kom kuier gerus weer vir ons!

Berluda Farmhouse & Cottages
Nathaniel M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nathaniel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ondervinding in 'n pragtige omgewing.

Vandat ons ingeboek het totdat ons weer uitgeboek het was dit 'n aangename ondervinding. Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

Dit is wonderlik om sulke terugvoer te ontvang, ons waardeer dit opreg. Kom kuier gerus weer!

Berluda Farmhouse & Cottages
Christo S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met alles wat jy nodig het in Oudtshoorn.

Ons was aangenaam verras toe ons hier oornag op pad Suid-Kaap toe. Ek was onder die indruk dit is net 'n kamer en badkamer maar jy het eintlik jou eie klein huisie met lieflike braaiplek. Alles is luuks en skoon en die staff is almal vriendelik. Ongelooflike lekker nagrus na die 1000 km met 'n smullekker ontbyt die volgende oggend. Jul sal ons beslis weer sien Berluda, hou so aan! Volgende keer kom ons langer om die toere ook by te woon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

Ons is so bly Berluda het jul verwagtinge oortref. Kom kuier gerus weer - winter is om die draai en ons maak 'n lekker vuur met ontbyt waarna daar baie toere is wat uitstekende waarde vir geld bied.

Berluda Farmhouse & Cottages
Akbar Z - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Akbar Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

A piece of heaven on earth.

Cottage 1 needs the following upgrading to be line as a four star accommodation: DStv bouquet, 1st night we had no hot water (only the next morning after making inquiry with the gardener were we told that there were problems with the geyser switch), not enough electric points for plugs and kitchen sponge was worn-out. In general - very nice place and highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

Thank you so much for your feedback regarding our property. We are most certainly working on the issues mentioned - please visit us again!

Berluda Farmhouse & Cottages
Yolanda F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda F

Fantasties en wonderlik met honde saam.

Was wonderlik rustig en spasie vir 5 German Shepherds wat saam met ons reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons is baie trots daarop dat ons 'n 2018 top-dierevriendelike instansie toekenning gekry het. Kom kuier gerus weer!

Berluda Farmhouse & Cottages
Ilze D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze D
Gesin met tieners

Berluda is pragtig en goed geleë as mens die Kangogrotte wil besoek.

Berluda is 'n pragtige plaas en die gesinshuise is baie netjies. Daar word voorsiening gemaak vir die koue wintersaande deur elektriese komberse en baie warm beddegoed. Vriendelike diens die volgende oggend met ontbyt. Ek sal egter aanbeveel dat hulle op die webtuiste waarsku dat die 'free' WiFi eintlik nie baie goed is nie. Daar word ook aangedui dat daar 'n TV is wat die basiese kanale opvang maar die TV het geen kanale opgevang nie en glad nie gewerk nie. Dit kon wees a.g.v die weersomstandighede dat die WiFi en TV glad nie gewerk het nie, maar dan moet hulle dit regstel of dan glad nie so op hul webtuiste adverteer nie. Verder was die ontbyt heerlike en was die diens goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons het dadelik werk gemaak van die Wi-Fi en televisie.

Ons hoop dat u ons weer sal besoek om dit ten volle te geniet.

Berluda Farmhouse & Cottages
Quinton P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quinton P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en sal weer as ek in die area is daar oorbly.

Ons het lekker gebly en die kothuis was baie goed toegerus. Dit was netjies en ook baie gemaklik. Die braaipak wat ons by die restaurant gekoop het was rerig baie lekker met die slaaie wat saam verskaf is. Ons sal beslis weer hier bly in die toekoms en kan Berluda aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om u weer terug te verwelkom!

Berluda Farmhouse & Cottages
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abram S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abram S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ervaring.

Baie lekker gebly. Sal weer daar oobly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

Dit is so lekker om dit te hoor. Kom kuier gerus weer, ons maak 'n lieflike kaggelvuur in die winter.

Berluda Farmhouse & Cottages
Donné S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donné S
Gesin met klein kinders

Fantastic!

My husband, I and our two year old daughter spent two nights in cottage number 8. The cottage was impeccably clean, beautifully furnished and spacious. We loved the couches on the large verandah. Cindy was extremely efficient, very friendly and always ready to help. The farmhouse breakfast included was also delicious. We thoroughly enjoyed our stay and will definitely be recommending to friends and family.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties!

Ek, my man en ons 2-jarige dogtertjie het 2 nagte in Kothuis 8 deurgebring. Die kothuis was onberispelik skoon, mooi ingerig en ruim. Ons was mal oor die rusbanke op die groot stoep. Cindy was ongelooflik doeltreffend, baie vriendelik en sy het altyd gereed gestaan om te help. Die plaasontbyt wat ingesluit was, was ook heerlik. Ons het regtig lekker gekuier en sal dié plekkie definitief aanbeveel vir ons vriende en familie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

This is so lovely to hear, thank you so much for the great feedback. We love to keep our guests happy.

Please return!

Berluda Farmhouse & Cottages
Heinrich S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S
Saam met eggenoot / lewensmaat

My huis in Oudtshoorn.

Baie goeie diens en soos 'n baba geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is so bly u het dit geniet, en kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete

Berluda Farmhouse & Cottages
Nak V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nak V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Baie lekker en nogmaals lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Berluda Farmhouse & Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Kom kuier gerus weer!

Berluda Farmhouse & Cottages
Tracy H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy H
Saam met vriende

Absolutely awesome!

The staff, service and owner Laura were highly efficient and so friendly, even the chef was a pleasure to talk to. Food and accommodation was 5 Star. Highly recommend this establishment!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Gesin met klein kinders

Wens ons kon langer hier bly - dit was fantasties!

Alles vanaf die gasvryheid vandat ons daar aangekom het by ontvangs, tot die sjef, kelner, skoonmakers, was fantasties. Dit is 'n ongelooflike mooi plaas, en sal vir seker weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton N - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties sal weer kom besoek.

Pragtig, die ligging is baie goed, en die personeel baie goed en bedagsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S
Gesin met tieners

Baie gerieflik en het die plaas-atmosfeer vreeslik geniet!

Die kothuis is pragtig en het alles wat jy nodig het. Die omgewing is veral 'n ervaring! Fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne C - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Suzanne C
Gesin met klein kinders

Diens was vriendelik en behulpsaam, kothuise gemaklik, skoon en netjies, pragtige uitsigte.

Lekker spasie vir kinders. Vir die winter sal ek beslis addisionele verhitting in kothuise aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinelle Q - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinelle Q
Gesin met klein kinders

Rustige atmosfeer met al die luukshede.

Pragtige, private verblyf in 'n rustige omgewing met al die luukshede waarvoor 'n mens kan vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die 2 nagte wat ons daar oornag het asook die ontbyt was van die heel beste.

Fantastiese plek om te bly. Personeel is professioneel en vriendelik. Kothuise is luuks en skoon met alle geriewe denkbaar. Ek het veilig gevoel. Sal weer van Berluda gebruik maak in die toekoms en kan dit aanbeveel. Baie dankie vir wonderlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi omgewing!

Berluda Kothuise is baie netjies en mooi ingerig. Die omgewing en die hele plaas-opset is goed versorg en pragtig. Sal beslis weer daar oorbly. Kan dit hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlette H - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlette H
Gesin met klein kinders

'n Ruim en gerieflike plaaskothuis in 'n pragtige omgewing!

Heerlike ruim kothuise met 'n pragtige uitsig! Komplimentêre toiletware is baie spesiaal en die spa-bad was 'n treffer met die kinders! Kan dit vir enige iemand aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara D
Gesin met klein kinders

Pragtige, netjiese verblyf, met baie vriendelike personeel.

Baie netjiese verblyf, met ongelooflike uitsig, naby aan al die perfekte plekkies wat mens graag wil besoek. Ons het gebruik gemaak van hul kinderoppasserdienste, en was meer as tevrede daarmee ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien V - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien V
Gesin met klein kinders

Beste selfsorgverblyf ooit!

Dit was die grootste verrassing van ons vakansie ... Het ons wildste verwagtinge oortref. Ons het soooo spesiaal gevoel om hier te bly! Stil, netjies en ongelooflik mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cara O - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cara O
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly!

Dit was baie lekker! Ek het egter nie daarvan gehou dat hulle my geskuif het na 'n ander cottage toe nie. Ek sou graag in die cottage wou bly wat ek bespreek het! Verder het ons baie lekker gekuier en gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 290
R2 290 R1 947
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 290
R2 290 R1 947
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 290
R2 290 R1 947
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berluda-plaas, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2MDZjMGMyLTYyN2EtNDc4NS1iZGI3LTgzNWM1MjZhN2RlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 290 nouVanaf R1 947 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 Berluda Farm Schoemanshoek 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.482229776697 22.2398686409