LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bergview | LekkeSlaap
+48

Bergview

Delft-dubbelkamer
Vanaf R960
R960 R672
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is Franse dubbeldeur wat na 'n privaat binnehof met 'n fonteintjie lei. Daar is lieflike uitsigte oor die tuin en swembad. Die kamer bied ook 'n yskassie, eerlikheidskroegie, speletjies, tee- en koffiemaakgeriewe en ontbyt word in die eetarea of by die swembad bedien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Kredietkaartgeriewe beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuin-suite met Berguitsigte 1
Vanaf R1 400
R1 400 R980
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie luukse, selfsorg-tuinsuite bied 'n vol ontbyt op die privaat stoep. Die kamer bied 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer, kombuisie wat volledig toegerus is, 'n sitarea, lessenaar, eerlikheidskroegie, speletjies en 'n privaat patio met 'n berguitsig.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B.

Tuin-suite met Berguitsigte 2

Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 26, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkMTFjZjI5LTEzNGYtNDBmNi05ODcwLTY2ZDNhNzIxNGI0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R960, nou Vanaf R672  per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 26 Berg Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.016492 20.453808
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!