Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsig Sabie Self-Catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 28, Sabie, 1026, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bergsig Sabie Self-Catering is in Sabie geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers of 'n oornagstop is. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dit beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 2 driekwartbeddens en daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Daar is 'n TV in die hoofslaapkamer. Die kamer het 'n en suite-badkamer met verhitting, 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis het alles wat gaste nodig het vir basiese selfsorg en daar is 'n koolstoof vir koeler dae.

Die sitkamer het gemaklike sitplek.

Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Nabygeleë dorpe sluit Graskop, Pelgrimsrus, Hazyview, Witrivier en Mbombela (Nelspruit) in.

Slaapplek

’n Bespreking by Bergsig Sabie Self-Catering sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 40 resensies vir Bergsig Sabie Self-Catering
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 4de Laan 28, Sabie, 1026, Mpumalanga
  • Gaste dink Bergsig Sabie Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 28, Sabie, 1026, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c2407949ae5b1f678172688e86a0dc15c997d9aff4fa0e2f55758e015446985bfa02d0f036925a8c4714f0329f331140fb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 28 4de Avenue Sabie 1026 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.101923 30.777888