Bene
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selbornelaan 206, Lyttleton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Bené bied 'n bekoorlike eenheid op die eienaar se perseel in Lyttelton Manor, 'n voorstad van Centurion. Dis stapafstand vanaf UNITAS Hospitaal, 4 km vanaf 'n Gautreinstasie en 5 km van die Centurion Winkelsentrum af. Daar is verskeie restaurante en besienswaardighede in die omgewing.
Bené het slaapplek vir 4 gaste (maar dit is meer geskik vir 1 of 2 gaste aangesien die badkamer nogal klein is). Die eenheid het 2 slaapareas met plafonwaaiers wat afstandbeheerders het, 1 klein badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die sitarea het 'n dubbelbed. Daar is 'n bababed beskikbaar op versoek wat geskik is vir kinders onder 3. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Handdoeke en basiese toiletware word voorsien. Daar is 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die kombuis is goed toegerus met 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, asook basiese eetgerei en breekware. Daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie. 'n 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar. Geen troeteldiere of rook word toegelaat nie.
WiFi is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Bene sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Selbornelaan 206, Lyttleton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Bene het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lyttelton Manor Lyttelton Centurion Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selbornelaan 206, Lyttleton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom