Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belmont Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Belmont Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elsie N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens, kamers was netjies en personeel vriendelik. Probeer gerus Belmore, jy sal nie spyt wees nie.

Skoon en netjiese kamers, rustig maar naby eetplekke. Gasvrou vreeslik vriendelik en hulpvaardig. Baie veilig en ontbyt was baie lekker. Sal enige tyd Belmore aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belmont Guest House se terugvoer

Hello Elsie,
Many thanks for your 5-star review, it is really greatly appreciated.
What a pleasure to have welcomed you at Belmont Guest House. So glad you enjoyed your stayover with us. We strive to provide comfort for our guests as best we can.

Looking forward to welcoming you again in the near future.

Safe travels
Belmont Guesthouse

Belmont Guest House
Jan N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N
Besigheidsreis

Vriendelike diens, netjies en gerieflik.

Goeie waarde vir geld. Vriendelike diens. Netjies en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belmont Guest House se terugvoer

Goeie Middag Adriaana,
Baie dankie dat julle die tyd gevat het om 'n resensie in te die, ons waardeer dit opreg. Dit was 'n plesier om Sanri hier te hê en ons hoop om haar vining weer te sien. Alles van die beste.
Vriendelike Groete,
Belmont Bestuur

Belmont Guest House
Clive V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive V
Gesin met tieners

Netjies.

Goed geleë en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize F
Gesin met klein kinders

Eerste indrukke baie goed, ontvangs goed, kamer gemaklik en ruim met als wat met nodig het.

Dis 'n pragtige plek met mooi tuin en goed omhein. Ons was vriendelik ontvang. Die kamer is ruim en gemaklik en baie skoon en netjies. Die ontbyt was heerlik en bestuurder baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 236
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 236
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 236
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Straat 4, Arboretum, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05fefad5afa65b56adbbca38021cdef33ff8719ef5e94fea02dcfd6490543231309207cf02758fe8592e49965dfdddf57f32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 236 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 4 Sixth Street Arboretum 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.10627 26.22014