Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belmar Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Marilize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 34 resensies vir Belmar Guesthouse
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Annemarie M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Annemarie M
Saam met vriende

Dit was 'n totale gemors.

Die kamertjie wat ons gekry het om in te slaap was 'n gemors. Dis piepklein, maar dis nie die ergste probleem nie. Dit lyk glad en geheel nie soos die foto's wat vertoon word nie. Dit was 'n gesukkel om by die plek in te kom. Ek het geskakel en nie antwoord gekry nie en daarna kom die gasvrou uit. Die mense het verskoning gevra dat die res van die huis deurmekaar is, want hulle's besig met herstelwerk. Die huis is vuil en grillerig. Ons (ek en my 86-jarige ma) moes in 'n kamer bly waar nie veel werk nie. Sy't probeer stort die aand, maar water was koud. Die kraan by die 1 klein, pieperige wasbakkie is los. Die ketel se deksel is stukkend. Die een waterglas was vuil. Die stort is sommer so in die kamer. Daar is 'n televisietjie wat ook nie eintlik werk nie. Hy het ook blykbaar net SABC1, 2 en 3 op. Die beddens was skoon oorgetrek, maar die hele kamer lyk glad en geheel nie soos die foto's nie. Ek wou eintlik nie daar ingaan nie, maar ek wou nie, 2 vrouens alleen, verder ry nie. Ek's jammer ek't nie foto's van ons kamer geneem nie. Ek het dus ook gisteroggend net aangetrek en gery. Ek wou nie koffie drink of enigeiets anders daar doen nie. 1 positiewe ding wat wel gebeur het is dat ek my koue goed in hul vrieskas kon stoor vir die nag. So, dit was darem goed gewees. En nog 'n positiewe punt is dat ons kar binne-in 'n toesluit-garage was. Ek sou net voorstel dat as jy jou huis as gastehuis aanbied en jy's met restourasies besig, bly uit die mark vir daardie tyd. Ek verwag ook van die gasvrou/-heer om ten minste netjies te lyk as ek opdaag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabang A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabang A
Saam met vriende

Place is beautiful place to stay in. We are definitely booking it again for next year.

Owner need to take more pics of the place. The ones on the website don't do any justice of how the place looks. Beautiful I tell you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belmar Guesthouse se terugvoer

Thank you so much. You are wonderful guest

Belmar Guesthouse
Jaco F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco F
Besigheidsreis

It was great friendly.

I felt at home from the time I arrived.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Adriaan O
Enkelreisiger

Eienaar se ma rook en orals is daar asbakkies met stompies.

Ek het getrek na Natal van die Kaap af. Plek gesoek om te oornag met my hond. As jy 'n hond het is dit sekerlik ok, maar dit is 'n ou huis en die hele plek ruik na rook. My hond kon binne slaap en ek kon my bakkie en waentjie in die motorhuis trek wat puik was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
RS B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
RS B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Badkamer/kamer geen privaatheid. Slegs gordynskeiding. Geen warm water.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonia V

Vriendelik en skoon.

Het baie lekker gebly, uit hulle pad gegaan om dit lekker te maak. Was veilig gewees en baie skoon. Sal weer daar gaan bly. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvrou het regtig moeite gedoen om die verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Daar was vir een dag en een nag nie water nie, maar die gasvrou het probeer om alles moontlik te doen om my so min as moontlik te verontrief. Sy was selfs bereid om vir my die verblyf geld terug te gee, net omdat daar nie water was nie. Dit was voorwaar 'n baie besonderse gebaar van haar kant af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a present stay.

I was received with open arms every evening when I came back from the hospital. I had support for all at Belmar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa J
Gesin met tieners

Baie skoon en netjies.

Ons het heerlik gebly. Die plek was baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jacques V
Gesin met klein kinders

Teleurstellende diens.

Verkeerde sleutel gegee om motor die aand in motorhuis te bêre. Antwoord nie foon om probleem op te los nie. Geen krag gehad nie. Geen noodligte. Geen deure was gesluit nie, onveilige gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anri D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri D
Besigheidsreis

Lekker gebly!

Ons is baie vertroud met Belmar Guesthouse, ons assessors (ingenieurs) wat daar gebly het, was baie tevrede met die akkommodasie wat aan hulle verskaf is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Cobus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurstellend.

Ons het vir twee nagte bespreek in Pearl Room met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Met ons aankoms was daar gaste in die kamer en is ons geneem na die woonstel. 3 slaapkamers, maar geen dubbelbed nie. 2 badkamers, maar ver van die slaapkamer. Die kamerdeur kon net van buite sluit en daar was nie 'n deur of hek tussen die woonstel, die ander gastekamers, die garage en die voordeur nie. Daar is 'n toesluit garage direk op die straat, maar die garage deur kon net van buite sluit. Al die motors was dus onveilig. Enigeen kon van die straat af direk tot binne die gebou kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very nice place to stay. Will do it again in future.

Bella is very friendly and helpful. Guesthouse is very clean and your vehicle is safe in a garage. Only a pleasure to stay their and we will stay their again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda N
Gesin met tieners

Aangenaam.

Baie vriendelike diens, bekostigbaar en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold G
Enkelreisiger

Gerieflike, netjiese akkommodasie en goeie ligging.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Erna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie heeltemal wat ek verwag het nadat ek vorige resensies gelees het nie.

Die garage moet met die hand oop- en toegemaak word. Ek het baie blootgestel en onveilig gevoel toe ek laat in die aand by die gastehuis aangekom het as 'n enkelvrou. Die kamer is baie ruim en netjies met alle bykomstighede soos op die webwerf genoem met twee uitsonderings: Die kamer waarin ek oornag het is geadverteer "vanaf R300 pp". Ek was alleen, het nie ontbyt geneem nie, maar ek het R400 betaal. Daar is ook geen waaier nie en aangesien die kamer uitloop op 'n onderdak patio, was daar geen ventilasie nie en het ek baie warm en benoud gekry. Toe ek die volgende oggend wou bad, was daar geen warm water in die geyser nie en ek moes ketels water kook om eindelik in lou water te kon bad. Die gasvrou was baie ontsteld toe sy dit hoor en wou my na 'n ander eenheid skuif. Blykbaar was die batterye van die gas-geiser pap. Ongelukkig bederf so iets 'n mens se hele ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonita D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita D
Saam met vriende

Dit is waarde vir geld.

Ek en my vriendin het ons verblyf regtig baie geniet en sal vir seker in toekoms weer van Belmar Gastehuis gebruik maak. Mense is baie vriendelik en het die oulikste hondjies. En ons is veilige parkering gebied ook!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda S
Saam met vriende

Baie netjies en het baie lekker gebly.

Ons het baie lekker geslaap en baie veilig gevoel. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trudie B
Enkelreisiger

Gerieflik en netjies.

Gerieflik en naby bestemming. Hulpvaardige gasheer, baie netjiese en skoon verblyf. Lekker ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather V
Enkelreisiger

Fabulous stay.

Lovely clean accommodation with hosts who go out of their way to help, my dogs were treated ike guests and the whole ambience there is wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen J
Gesin met klein kinders

Ons het basies net geslaap. Die beddens en beddegoed was puik.

Die badkamers kort bietjie aandag, met betrekking tot waterinsulasie van die stortdeure, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sumei G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sumei G
Enkelreisiger

Gemaklike oornagverblyf, vriendelike ontvangs.

Gemaklike verblyf vir winter, heerlike ontbyt. Huisgeraas kan verminder. Televisie opvangs is swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leonie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net 'n probleem met die water.

Daar was net 'n probleem met die water, het met gasvrou bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sascha D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sascha D
Enkelreisiger

Very homely, very hospitable and definitely value for money - thank you so very much for everything Bella!

See star rating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie huislik en definitief waarde vir geld - dankie vir alles Bella!

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Great gewees en gasvryheid was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linette C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette C

Baie gasvry ontvang.

Gerieflike kamer. Goed toegerus. Maklik toeganklik. Het reeds vir 'n tweede besoek later in die jaar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende oornagplek langs die N1 met toesluit-motorhuis.

Die gastehuis is enkele kilometers van die N1 en maklik bereikbaar. Daar is ook 'n inkopiesentrum net om die draai met eetplekke en sowat 5km van die Casino waar ook eetplekke is. Privaatheid kan dalk party gaste pla, maar as oornagplek maak dit nie saak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna K
Enkelreisiger

Baie lekker.

Vriendelike diens en ontvangs. Baie lekker kamers. Dit was skoon en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier O - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier O
Enkelreisiger

Baie oulike plek om te oornag.

Baie vriendelike mense en baie netjiese kamers. Word beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ane L - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ane L
Enkelreisiger

Gemaklik, skoon en pragtige tuine en decor.

Die gastehuis is maklik om te vind, die tuine is beeldskoon en daar is baie plekkies om rustig te sit en die buitelug te geniet in privaatheid. Die kamers is verskriklik mooi en netjies. Parkeerplek is in 'n toesluit-garage. Ek het my tyd daar geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isebel V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isebel V
Enkelreisiger

Dit is die naaste aan om by die huis te wees.

Ek was met 'n glimlag ontvang en sonder moeite was my versoeke opgelos. Dit was die minste ontwrigting weg van die gerief van jou huis af. Nooit gevoel of ek in gevaar verkeer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Muriel R - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Muriel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Attention needs to be given to detail.

The accommodation was comfortable, but certain aspects such as cleanliness and hot water in the hand basin need attention. We arrived fairly late on 11 June (after 16:00) and I must say that the reception was disappointing. The microwave was dirty on the outside and the coffee table still had rings on from previous coffee mugs. Noticed the microwave on the 11th and when we returned on the 18th it still had not been cleaned. The hand towel was also not replaced with a clean one on our return journey.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aandag moet aan detail gegee word.

Dit was gerieflik, maar die plek kon skoner gewees het en die gebrek aan warm water by die wasbak is 'n probleem. Ons het redelik laat daar aangekom die 11de Junie (na 16:00) en ek moet sê die ontvangs was teleurstellend. Die mikrogolf was vuil aan die buitekant en die koffietafel het nog ringe gehad van die vorige koffiebekers. Het hulle in kennis gestel van die mikrogolf die 11de en teen die 18de was dit steeds vuil. Die handdoek is ook nie omgeruil nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R800
R800 R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Olive Grinter Straat, , Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0YjI2YzVlLTllZmYtNDJjZi04ZGE1LWIwNmMxOWQ2NjQzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R680 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 19 Olive Grinter Street Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.143579 26.186917
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem