Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belgrace

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunbird-weg, 6 Villa Nkwazi, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 190 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Belgrace is 'ns elfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die kusdorpie, Zinkwazi Beach. Die kompleks is naby die strand, die Zinkwazi Skibootklub en die rivier.

Hierdie duplekswoonstel het slaapplek vir 7 volwassenes en 1 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 1 enkelbed, 2 beddens wat slegs vir kinders geskik is en 'n matrassie vir nog 'n kind. Die eerste badkamer het 'n aparte stort en bad en die tweede badkamer het net 'n stort.

Die kombuis is toegerus met die nodige kookgerei om maaltye voor te berei en daar is 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea het lugversorging, 'n etenstafel en rusbanke.

Daar is glasstapeldeure in die leefarea wat toegang tot die stoep bied. Op die stoep is buitemeubels en 'n Weber-braai. Gaste het ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.

Slaapplek

’n Bespreking by Belgrace sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Sunbird-weg, 6 Villa Nkwazi, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 190
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 190
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunbird-weg, 6 Villa Nkwazi, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA940aa86ec03ac203f04305159f97403e0686f94f70608378dc0cece447cca6a5311be3d3d53a6bd73a324725aeb51129eed0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 190 per nag (plek vir 7) Sunbird Road 6 Villa Nkwazi 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.28604 31.43842