LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Bedford Manor | LekkeSlaap
+79

The Bedford Manor

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir The Bedford Manor
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ian N - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian N
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs.

Carol welcomed us with her friendly, awesome personality. We felt at home since the first second. We enjoyed our stay tremendously. Did not want to return home. Our home away from home.

Magdeline L - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdeline L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and tranquil. Lovely stay for lovers.

The owner of the establishment is just super friendly, very good with guests, the place is so clean you can even eat on the floor. I would recommend it even for honeymoon.

Claudia L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely interior decoration, very pleasant and helpful hosts, very clean.

The hosts were very friendly and accomodating and went out of their way to ensure our stay was pleasant. Close access to a shopping centre but location a bit far from major access roads. Lovely garden and access to entertainment area. Fresh towels and linen were provided and a daily cleaning service. We had a surprisingly lovely stay.

Lizette K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, skoon en netjies.

Carol is 'n wonderlike gasvrou. Alles was pragtig en dit was vir ons heerlik om by haar te kuier.

Frik D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gemaklik, veilig

Die akkommodasie is baie gerieflik, netjies en huislik met "attention to detail". Dis ruim en die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer hier kom bly .

Fernando J - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fernando J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious living and sleeping space.

The Bedford is well equipped with all your kitchen, bedroom and bathroom amenities. Main bed needs replacement soon but is still comfy. Fresh milk in stead of powder milk would be appreciated, but is not a deal breaker. Carol is a very accommodating host with no request too difficult. Thank you for the flowers.

Nadia V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Baie gerieflik en vriendelike ontvangs.

Groot ruim netjiese plek.

Melinda V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Melinda V
Saam met vriende

Baie gerieflik en netjies.

Ons is hartlik verwelkom deur Carol. Wonderlike gasvrou wat soveel ekstra gedoen het om ons verblyf aangenaam te maak.

Annelie F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie F

Uitstekende verblyf.

Weereens het Bedford Manor aan al ons verwagtinge voldoen. Puik verblyf, rustige buurt, heerlike koffie en 'n gasvrou wat uit haar pad gaan vir gaste.

Sonia H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie lekker en veilige verblyf. Uitstekend geleë. Ons gasvrou baie behulpsaam.

The Bedford Manor se terugvoer

Beste Wayne,

Nogmaals baie dankie! Weet net dat u enige tyd weer welkom is. Sien jou binnekort weer.

Groete
Carol

The Bedford Manor
Sonia H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging, baie skoon huis en puik vriendelike diens vanaf Carol.

Hierdie is 'n juweel van 'n plekkie wat baie naby Reds Mall is en die hoofweg. Dit is pragtig gemeubileer en het veilige parkering. Dit is in 'n stil woongebied met Carol wat uitstekende diens verskaf. Baie dankie, Carol, dat jy ons so tuis laat voel het.

The Bedford Manor se terugvoer

Beste Wayne,

Baie dankie vir sulke wonderlike en vriendelike komplimente oor u verblyf by Bedford Manor. Ek is so bly dat jy tuis gevoel het.

U en u gesin is beslis altyd welkom as u in die stad is.

Wees geseënd en groete
Carol

The Bedford Manor
Luzaan V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, mooi en gerieflik.

Baie goeie en vriendelike diens.

The Bedford Manor se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie, Luzaan.

Groete
Carol

The Bedford Manor
Amanda V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus, rustige area, waarde vir geld.

Die gasvrou is baie vriendelik, ons plek was goed toegerus, skoon en netjies. Daar is baie voëls in omgewing wat 'n gevoel van tuis gee. Ons sal beslis weer daar oorslaap. Dit is op pad Lanseria toe.

The Bedford Manor se terugvoer

Beste Amanda,

Ek waardeer dit dat u tyd neem om ons te vertel wat u by Bedford Manor geniet het. Ons is so bly dat u dit baie geniet het.

Ons sal u altyd welkom heet.

Groete
Carol

The Bedford Manor
Martin V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Gesin met tieners

Baie netjies en ruim.

Gasvrou baie vriendelik, heerlike verblyf vir 'n gesin.

The Bedford Manor se terugvoer

Baie dankie, Helga. Ek is so bly dat u 'n wonderlike verblyf by ons gehad het.

Julle is enige tyd weer welkom.

Groete
Carol

The Bedford Manor
Lene D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Such a treat.

We were able to check in a bit earlier and we had such a great stay. It was so beautiful, neat and tidy. The detail put into the decor is stunning. I will definitely be back. My husband and I really enjoyed our stay. Carol was so kind and made effort to come and meet us and made sure we felt at home with everything we need. Such a great experience.

Maryna R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en tevrede.

Baie dankie dit was rustig en het uitgerus. Sal graag weer besoek.

Corné E - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné E
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly!

Goeie diens! Skoon netjies.

Amanda L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L

Gerieflik, ruim, modern en vriendelike, gasvrye ontvangs.

Carol het sommer my dag gemaak met haar borrelende persoonlikheid. Sy het die verblyf so lekker gemaak en sy was altyd beskikbaar en behulpsaam. Plekkie is pragtig ingerig en matras het heerlik geslaap. Lekker ruim en modern met alles wat jy nodig het. Veilige parkering. Daar is ook 'n braaiplek onderdak, maar kon met die koue winter weer nie daar kuier nie. Verskeie winkels en eetplekke naby. Baie dankie Carol, sal beslis weer kom kuier!

Karl M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl M
Gesin met klein kinders

Can't wait to come again.

One of my best experiences in South Africa since I started to come in this country in 2007.

The Bedford Manor se terugvoer

Thank you so much for such awesome feedback. I am glad you had a wonderful stay with your family. We hope to welcome you again when you come back to South Africa. Kind regards, Carol.

The Bedford Manor
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bedfordstraat 10, The Reeds, Centurion, Pretoria, 0061, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedfbecc1768737efa88ef4cc7e3abe9313800fb4d7ec04c24821dcc5ad6e0925f7ea87ddbe50ea6e4d73e4e18e5f584f693c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 10 Bedford Street The Reeds, Centurion 0061 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.903489 28.126355
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!