Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beautiful Betty B&B

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 66 resensies vir Beautiful Betty B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Maryna K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was skoon en gerieflik.

Ons het lekker gebly en is vriendelik ontvang. Lekker ontbyt die volgende oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H
Enkelreisiger

Uitstekend en netjies.

Dit was baie warm. Die lugreëling was uitstekend. Dis stil en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vic B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vic B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stop-over, stylish, well kept and friendly staff.

Excellent stay, left well rested.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Remofilwemichelle M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Remofilwemichelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay at Beautiful Betty B&B was perfect.

Our stay was absolutely amazing. Lisa was so kind and helpful when we needed assistance. Very friendly staff with great service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon A
Gesin met tieners

Goeie oorstop oppad Kaap toe.

Weer lekker gebly! - Sien julle weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernie K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en sentraal geleë.

Baie netjies en sentraal geleë, naby goeie restaurante. Ek het baie lekker gebly en dit was goeie waarde vir my geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariëtte K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariëtte K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly, sal weer terugkom.

Die kamer was baie mooi, netjies, modern. Die lugverkoeling was baie welkom, dit het gelukkig al die muskiete weggehou. Die host was baie behulpsaam en vriendelik, en die ontbyt was heerlik. Ons het net gesukkel om 'n restaurant te vind wat vegetaries-vriendelik was, en het ongelukkig arriveer gedurende beurtkrag so die dorp was pikdonker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beautiful Betty B&B se terugvoer

Hi Mariette,
Dankie vir jou resensie en bly jy was tevrede! Gelukkig was die gastehuis nie donker nie met battery en inverter sisteem in plek.
Hoop ons ontvang jul weer. Groete

Beautiful Betty B&B
Pieter S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker in 'n skoon en netjiese Betty gebly.

Ons het ook lieflike mense daar ontmoet. Lisa het self kom inloer en Pauline. Wonderlike mens! Ons kom weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornise V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

AMAZING.

Will definately stay there again - thank you for al the extra's to make this stay special!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, moderne rusplekke.

Dit was 'n goeie oornag plek op ons reis terug na Johannesburg (ons het 'n "road trip" daarvan gemaak). Gerieflik, skoon, redelik modern en weg van die hoofweg. Die enigste probleem was dat ons na donker daar aangekom het. En daar was "load shedding". Dit was baie moeilik om die plek in die donker te kry, aangesien daar geen beligting is wat die naam van die plek uitwys nie. Ons was lus vir braai. Hoewel hulle braaigeriewe het en rugsteun krag is daar geen beligting in die braai-area nie. Ons het dus geen keuse gehad as om die idee op ys te moes sit en het by 4sheep gaan eet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beautiful Betty B&B se terugvoer

Beste Johan, baie dankie vir die resensie.
Ter wille daarvan om verwarring te voorkom vir ander gaste wil ek graag noem: ons het 'n goeie alternatiewe kragstelsel in plek en het gelukkig meer as noodligte aan tydens beurtkrag. Alle ligte in gastehuis werk vanaf batterykrag. Daar is ook buite noodligte wat op beweging geaktiveer word en sonligte. Die braai-area is juis nie helder verlig nie vir gaste wat die gesellige vuurtjie wil geniet. Daar is ook lampies op buite-tafels vir gebruik. Die buite-kombuisie, waar braaimandjie en benodighede gehou word en reggesit is vir julle, het nie noodligte nie ongelukkig en ek neem aan dit het bygedra tot jul frustrasie. Die naambord buite het beligting, maar tydens beurtkrag dra die donker strate sonder straatligte verseker by tot swak sigbaarheid vir gaste wat in aand arriveer. Jammer weereens vir jul ongemak tydens beurtkrag. Ons sal kyk om die beligting te verbeter nav jul aanbeveling. Dankie. Ons hoop dat jul ervaring andersins positief was en ontvang jul graag weer.
Vriendelike groete.

Beautiful Betty B&B
Pieter V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik.

Personeel is baie hoflik en hulpvaardig. Kamers is ruim en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi tuin en koffiewinkel.

Heerlike ontbyt en pragtige afwerkings en dekor. Nuut en vars met heerlike moerkoffie in die kamer. Privaatheid was net bietjie min met die kamerdeur wat op die stoep uitloop waar almal verbyloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernie K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en pragtige dekor.

Waarde vir geld, baie netjies en modern. Eienaar baie hulpvaardig en maak seker dat ons alle inligting het gedurende ons inboek. Bly altyd lekker en baie sentraal geleë en naby restaurante. Reeds ons derde keer wat ons die gastehuis besoek en kan die verblyf baie sterk aanbeveel. Kamer het ook lekker lugreëling wat baie help gedurende die warm maande in Beaufort-Wes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker gebly.

Na lang dag se ry van Gauteng kom ons in Beaufort-Wes. Dit was duidelik dat Beaufort-Wes sy eie sosio-ekonomiese uitdagings het. Alles was vergete toe ons by Beautiful Betty in ry. Lisa het ons vriendelik ontvang en het reeds die lugreeling in ons kamer aangesit om die kamer koel te kry voor ons arriveer, veral agv loadshedding. Binne in die kamer was alles bitterlik skoon en vars. Detail aan klein goedjies soos oorpluisies, muskietweerder, nougat op die bed en inverter vir ligte tydens loadshedding. Bed was ongelooflik gemaklik en het heerlik geslaap. Ontbyt die volgende oggend was heerlik bedien. Sal definitief elke keer hier slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan S

Baie netjiese, moderne en pragtige plek!

Baie mooi gastehuis. Lekker oorgeslaap. Sal definitief weer gebruik maak van die gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele O
Gesin met tieners

Skoon, netjies en smaakvol met goeie aandag aan klein details.

Persoonlike diens wat waardeer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil, netjies, vriendelik en skoon.

Die gasvrou was vriendelik en die kamer was meer as wat ek verwag het. Dit was skoon. Het 'n gerieflike bed, hangplek, DStv en lugreëling. 'n Ketel, goeie koffie en 'n yskas was ook beskikbaar. Daar is ook veilige parkeerplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Gesin met tieners

Lekker oornagplekkie.

Ons het heerlik gekuier! Kamers, tuin en ontbytkamer is prentjiemooi! Lisa het van vroegoggend deurgaans met ons kontak behou en seker gemaak dat ons alles het wat ons benodig, sy het regtig uit haar pad gegaan om ons verblyf naatloos te laat verloop. Mooi aandag aan detail in kamers en bedagsaamheid van wat gaste kan benodig was regtig treffend! Beautiful Betty B&B is voorwaar beautiful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Navisotschnig L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Navisotschnig L
Enkelreisiger

Was impressed.

I take a business card. had a passer by enquiry, she took photo of name on wall. also a stay over guest somewhere else.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita M
Gesin met klein kinders

Familie reunie.

Dit was 'n baie aangename ervaring. Ons het lekker saam met die familie gekuier en daar was 'n pragtige tuin waarin my seuntjie veilig kon rond hardloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nice.

Had a wonderful evening, BB had arranged wood and braai condiments, and although a bit dark we had a lovely time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelane K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelane K
Gesin met klein kinders

Amazing.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad, hulle het ons baie welkom laat voel en daar was baie attention to detail, baie ruim gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, mooi plek.

'n Mens kan sien die plek word mooi na gekyk. Die beddegoed was skoon en ons kon werklik lekker uitrus. Die personeel en bestuur was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en netjies.

Baie goeie ervaring, netjies en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charne H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens.

Baie vriendelike personeel. Kamers is baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magical Karoo layover en route to Stellenbosch.

We asked to braai, they provided a stunning firepit, spices, matches, firelighters and wood. We had the most wonderful full moon braai! Bedroom was quiet and comfortable, breakfast omellettes and coffee delicious, super shower. Highly susggest you purchase some of the stunning nougat gift boxes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

More than exceeded our expectations.

The room offers comfort and a stunning firm king-size bed. Ideal place for overnighting. Not necessarily a holiday destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect stopover.

We were greeted by 2 very pleasant and enthusiastic staff, who made us feel at home immediately, the room was pleasant, comfortable and spotlessly clean. We had an excellent breakfast, and will definitely use this establishment again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estine P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A little gem.

We had a lovely stay. The room looked as it does in the picture. The little breakfast spot was delightful. Everyone was very friendly and the host came to greet us in the morning. An absolutely delightful experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese eenheid, pragtig gemaak.

Die check-in was moeiteloos. Kon net gaan en ontspan na ure op die pad. Eenheid is pragtig gewees en alles wat daar wat nodig kon wees. Kon selfs ons voete warm maak met elektriese warm water sakkies. Sal aanbeveel vir enige iemand wat Beaufort Wes hul stop maak op pad na hul eindbestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and comfortable.

Breakfast was delicious and staff was very helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska M
Gesin met klein kinders

Ongelooflik.

Die personeel is baie gaaf en vriendelik. Die ontbyt is ongelooflik lekker en kamer en dekor ongelooflik mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sybrandt C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybrandt C
Saam met eggenoot / lewensmaat

So lieflik.

Wonderlike plek. Ons het dit gebruik as 'n oornagstop tussen Johannesburg en Kaapstad. Die mooiste tuin en so 'n rustige plek. Was die beste oornag plek na 'n lang reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Goeie vriendelike diens persoonlik deur die eienaa, uitstekende aandag aan die kleiner detail vir gaste gerief. Sal vir seker weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shireen D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen D

Comfortable and relaxing stay.

Lovely oasis in the Karoo. Perfect place to stay after a long day on the road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful Betty is super.

Lisa is a fantastic host. She will go the extra mile to make your stay comfortable. The rooms are well equipped and very neat and tidy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, smaakvol en veilige verblyf.

Het net een nag oorgeslaap maar was aangenaam verras met pragtige decor en pragtige tuin. Goeie diens en waarde vir geld. Kan Beautiful Betty aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent location.

Lovely surrounds, beautiful grounds and very comfortable and upmarket accommodation in a quiet but central area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes P

Heerlik gebly.

Lekker stil en rustige area. Skoon en netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fiona S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik oorgeslaap dankie!

Gerieflik, skoon, koel oornagstop. Vriendelike ontvangs, goeie aanbevelings vir aandete. Sal weer kom oorslaap by BB!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronald T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald T
Gesin met klein kinders

Baie mooi en netjies.

Netjies en baie mooi. Lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly.

Die geriewe was baie skoon en voldoende. Almal was baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corinne C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corinne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had an awesome stay at Beautiful Betty.

Lisa was awesome! Best accommodation in Beaufort West!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike verblyf.

Ons het 'n warm welkom ontvang. Die kamer was skoon en netjies. Die verblyf is goed geleë. Ongelooflike waarde vir geld! Vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Lisa en haar man het ons kom ontmoet en hulle is albei baie gaaf en het ons rondgewys. Lisa het my deurentyd op hoogte gehou al was sy by 'n begrafnis in George. Ons het selfs spyskaarte gekry van die verskillende eetplekke in Beaufort-Wes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne J
Gesin met klein kinders

Oornag op pad Johannesburg toe.

Fantastiese, skoon en pragtige verblyf. Perfek vir gesin met kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marsel V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Pragtige, moderne eenheid met 'n gerieflike bed en heerlike stort. Die self-inklok was maklik en gerieflik. Die ontbyt was heerlik en Lisa en die res van die span was altyd beskikbaar! Beste B&B waar ons nog in Beaufort-Wes gebly het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V
Gesin met klein kinders

Was perfek vir oornagverblyf! Pragtige dekor en kwaliteit beddegoed!

Alles wat jy nodig het vir vinnige oornagverblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzanne G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne G
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Wonderlike plekkie en Lisa is 'n fantastiese gasvrou! Ons gaan verseker terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, sal weer daar oorbly.

Baie netjiese en skoon kamer met ’n lekker kuierstoep. Die ontbyt was lekker en ’n vriendelike gasvrou. Sal vir seker weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nita O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita O
Saam met vriende

Baie gerieflike, moderne verblyf - perfek vir 'n oornagstop. Baie netjies en vriendelike diens.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernie K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjiesen waarde vir geld.

Baie netjies en baie sentraal geleë. Baie vriendelik ontvang en ontvangsdame het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die ontbyt het ons ook baie geniet. Sal enige tyd weer oorslaap by die gastehuis. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdi D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en mooi.

Dit was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nici B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nici B
Gesin met klein kinders

Lovely house and garden for kids to play in.

Great for a stopover.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs aan te bevele.

Na baie ure op die pad, was dit heerlik om vriendelik ontvang te word by ons pragtige skoon uitspan plekkie vir die nag. Ons het ook voor ons vertrek n voortreflike onbyt genuttig. Baie dankie Willem en Theresa

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

N Definitiewe weer kuier!

Heerlik gemaklik, vriendelike mense. Pragtige skoon en netjiese kamer. Definitief aan te beveel!!!!!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and new. Private. Secured parking. Easy check-in and check out. Everything works and the bed is very comfortable.

We were met by the owner and everything explained to us. Even before we arrived we were informed what to expect and do in order to check-in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhidah A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhidah A
Enkelreisiger

Great hospitality by the owner.

Lisa was very accomodating and went the extra mile to make my stay comfortable. I would definitely stay at her establishment with my next visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beautiful Betty B&B se terugvoer

Thank you, Rhidah, it was a pleasure hosting you. Hope to host you again.

Beautiful Betty B&B
Shanay D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanay D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, was gelukkig om die hele tuin vir ons te hê, rustige netjiese plekkie.

Vriendelik verwelkom en gewys hoe die plekkie lyk, baie mooi en netjies gedoen. Sal weer daar stop vir B&B.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francette R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francette R
Gesin met tieners

Karoo chic op sy beste!

Skoon en netjies met ongelooflike stylvolle dekor en heerlik sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beautiful Betty B&B se terugvoer

Waardeer jou kommentaar, Francette!
Kom bly gerus weer oor.
Groete

Beautiful Betty B&B
Francette R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francette R
Gesin met tieners

Karoo-chic op sy beste. Stunning dekor en restaurante sommer baie naby.

Heerlike restaurante met egte Karoo-disse sommer naby jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelius B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelius B

Comfortable affordable and friendly service.

Very accommodating, neatly presented and clean, very professional.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gemaklike bekostigbare en vriendelike diens.

Baie tegemoetkomend, netjies aangebied en skoon, baie professioneel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beautiful Betty B&B se terugvoer

Thank you, Alan.
We hope to host you again.
Kind regards,
Lisa

Beautiful Betty B&B
Elsabe S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe S
Gesin met klein kinders

Pragtige gastehuis en vriendelike ontvangs.

Die kamers is pragtig, skoon en stylvol en het baie vriendelike ontvangs gehad van Lisa. Lekker tuin waar die kinders kan speel. Sal vir seker weer daar oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beautiful Betty B&B se terugvoer

Dankie Elsabe! Was lekker om julle te ontmoet. Hoop jul kom bly weer oor. Groete!

Beautiful Betty B&B
Anna-marie U - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie U
Gesin met klein kinders

Gerieflik en gemaklik.

Ek en my seuntjie van 2 het ons verblyf by Beautiful Betty baie geniet. Daar is 'n tuin met 'n grasgroen grasperk waarop hy kon speel. Die kamer was ruim en die bed besonders gemaklik. Ons sal vir seker weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beautiful Betty B&B se terugvoer

Dankie, Anna-Marie. Was lekker om jul te ontvang. Kom gerus weer!

Beautiful Betty B&B
Jacques H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Beautiful, clean rooms. Will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beautiful Betty B&B se terugvoer

Dankie Jacques! Hoop ons is weer jul oorstopplek en route in die toekoms!

Beautiful Betty B&B
Liese-mariè B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liese-mariè B
Enkelreisiger

Bitter lekker.

Gasvryheid, netjies, hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beautiful Betty B&B se terugvoer

Dankie Liese-Marie. Hoop jy geniet jou nuwe avontuur.

Beautiful Betty B&B
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandstraat 2, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b8cbc4306f8bc43f873bad4d9d59cb3ca2d540d764160324b95d7b2b553d69a37bca13fe28bd357e2704360efcf37499821?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 2 Brand Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.350453233647 22.586490728088