Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beausoleil

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 57, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Beausoleil bied 'n romantiese wegbreek met sjarme in Bonnievale in die Breederiviervallei.

Die gastehuis bied 'n keuse tussen eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Elke eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale, onbeperkte WiFi en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan die Suite bespreek wat ideaal vir 'n wittebrood of spesiale geleentheid is en die Loft is 'n oopplan-grasdakkothuis met slaapplek vir 4 gaste. Die Tuinkamer en Pool View-eenheid is elkeen gerieflik en spog met lieflike uitsigte. Die Kothuis is ideaal geleë en is stapafstand vanaf die middedorp van Bonnievale, maar tog afgesonder en privaat.

Daar is 'n sitarea en ontbytkamer op die perseel, wat lekker ruim en gerieflik is en met liefde gemeubileer is.

Dié unieke Kaaps-Hollandse huis is naby die Breederivier, natuurlike elemente groei rondom dit. Dit spog met 'n uitsig op die golwende heuwels vol welige wingerde aan die voet van die majestueuse Langeberge.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 43 resensies vir Beausoleil
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Hoofstraat 57, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beausoleil het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 57, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgM4a6zwf1kVdGMS0BgKrgG2197I1A47y4bfF7YJz0EiQPs0F3Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 57 Main Road Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.942015955232 20.096799731255