Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie

Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-straat 1, George Hay No. 1, Beacon Wharf, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie is in Mosselbaai en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is op die kuslyn en naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die verblyf beskik oor 6 eenhede wat elk geskik is vir 6 gaste. Elke kamer het 3 slaapkamers en 3 badkamers. Ander geriewe sluit 'n kombuis, sitkamer, braai-area, TV en WiFi in.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf en wasmasjien. Die oopplan-eetarea en -leefarea spog met onbelemmerde see-uitsigte. Die leefarea het 'n TV en daar is ook gratis WiFi. Gaste kan hul eie Netflix-, Showmax- en DStv-profiele gebruik. Die stoep het sitplek vir 6 en die braai is beskut teen die wind. Daar is 'n omsetter wat die TV, WiFi en ligte tydens kragonderbrekings ondersteun.

Daar is 'n toesluitmotorhuis en 1 oop parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek.

Die perseel is sentraal geleë en is naby Die Punt en middedorp.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 75 resensies vir Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

C Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Jaar gelys 3

Ligging

  • Beach-straat 1, George Hay No. 1, Beacon Wharf, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-straat 1, George Hay No. 1, Beacon Wharf, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc11f94aff272a6a4ab884a1cc11a242b5a08c0740b25710aab5f0248a663980cce7d4013dca5ff3bc8ed49aafb19fee1af6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 1 Beach Street George Hay No. 1, Beacon Wharf 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.180074005276 22.152595701441
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem