Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 72 resensies vir Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Philip O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip O
Saam met vriende

Brilliant!

Had a fantastic stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette G
Saam met vriende

Great overnight stay.

Beautiful views, clean & well equipped. Drinks on the terrace, watching the dolphins and seals play right below you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was baie lekker en mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Saam met vriende

Baie goed.

Ideale ligging en uitstekende akkommodasie. Ons het heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelof M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof M
Gesin met tieners

Briljante plek om te bly!

Kan Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luzelle V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luzelle V

Great location. Clean and friendly hosts.

Amazing view and great location. Neat and spacious apartment. Beautiful surroundings with a relaxing atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fiona K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona K
Saam met vriende

What a beautiful space and views to die for!

It was a perfect stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosemary M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary M
Saam met vriende

Very pleasant and comfortable.

Beautiful views, walkways, and restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize T
Gesin met klein kinders

Fantastic experience.

Extraordinary venue. Child-friendly and perfect for a sleepover when road tripping.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie se terugvoer

Thank you so much for our review Elize, much appreciated.
It was a pleasure hosting you and hope we will be seeing you again in the future.

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie
Sonel B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonel B
Gesin met tieners

Rustig, en baie mooi uitsig.

Skoon, netjies, moden en ons sal enige tyd weer daar oorbly. Dit is aangenaam om by 'n plek te oornag en alles werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donovan J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan J

This has been the best places I stayed.

I will most certainly recommend Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie to anyone. This place is just awesome. It is literally a home away from home, but units we used had basically everything one would need at your home. The views was something out of this world. I can't wait for my next booking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V
Saam met vriende

Pragtige uitsig van die baai.

Heerlike naweek gekuier in woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shereen K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shereen K
Besigheidsreis

A quiet, comfortable and clean haven away from home.

Beautiful view every morning of the sunrise and a lovely little flat, perfect for trips away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanja B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja B

One of the most beautiful places in Mossel Bay.

Great service, most beautiful decor in the house and perfect view. We loved this accommodation and will return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V
Saam met vriende

Pragtige plek teen die see met alles wat mens nodig het. Baie veilig en lekker sentraal naby alles.

Waarde vir geld met goeie diens. Ons sal verseker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Ligging is baie goed, fasiliteite is uitstekend en netjies. Waardeer die vol DSTV paket. Beddens was super gemaklik. Sal dit enige tyd aanbeveel soos op my FB blad aangedui!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
S N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
S N
Saam met vriende

We received a warm welcome from Chantelle, everything in the unit was exactly as advertised and what we expected.

We will revisit Beacon Wharf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riki V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riki V

Uitstekend.

Vriendelike ontvangs, pragtige uitsig, skoon en netjies, baie gerieflik en genoeg spasie. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rensche S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rensche S
Gesin met tieners

Dit was ongelooflik! Luukse akkommodasie met mooiste see-uitsig.

Ek wens ons kon langer bly. Die kuier was onvergeetlik met die mooiste uitsig oor die see. Daar was vars melk in die yskas en koffie en tee vir ons eerste koppie met die aankoms (dit kry jy nie sommer op enige plek nie). Die is veilig en naby goeie restaurante. Baie dankie, ons sal weer van julle dienste gebruik maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karl V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl V
Gesin met tieners

Excellent accommodation — fantastic views!

The unit was clean and modern — everything worked. Booked the three-room unit, plenty of space and two full bathrooms. The balcony braai is a big plus, staying on the top floor (although a few more stairs) was well worth it! Highly recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewaldt V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewaldt V
Gesin met tieners

Saligheid.

Ons was regtig aangenaam verras deur hoe oulik die plek was en die uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermi D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese eenheid met wonderlike see-uitsig.

Die eenheid is baie goed toegerus. Alles is netjies, skoon en in werkende toestand. Die stoep met sy ongelooflike see-uitsig maak die plek spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste selfsorgplekkie by die see.

Regtig fantasties, als wat ons vergeet het, was genoeg beskikbaar van todat ons kon koop, bv koffie, suiker en selfs vars melk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Attie H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Attie H
Gesin met klein kinders

Was wonderlik en baie spasie gehad. Wonderlike see uitsig en elke sonsopkoms en sonsondergang was perfek.

Perfekte vakansie plekkie, baie lekker gewoon and die see-uitsig is fantasties. Stoep gedeelte met ingeboude braai-area was wonderlik om net tyd te spandeer saam familie. Die enigste verbeter is dalk om skoonmaak dienste te reël elke oggend, ons dae was so bietjie kort geknip om eers skoon te maak as ons wou ver uit die dorp gaan vir die dag. Tuimeldroër sal 'n bonus wees, ons vreeslik gesukkel om die wasgoed droog te kry. Behalwe dit, sal ons verseker weer die plek besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel J

Luuks. Uitstekende ligging.

Die eenheid is luuks, modern en volledig toegerus. Baie goeie ligging — stapafstand van goeie restaurante, en direkte toegang tot die wandellaan. Baie mooi uitsig, kan die robbe en dolfyne vanuit die eenheid sien baljaar in die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kylee V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kylee V
Saam met vriende

It was luxurious , safe and clean.

It was everything and more , highly recommended it to anyone!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juri E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juri E
Saam met vriende

Fantastiese akkommodasie!

Beacon Wharf is 'n absoluute wonderlike plekkie. Dit is op die strand met die mooiste uitsig oor Mosselbaai en baie naby aan vele restaurante sowel as die ligtoring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig! Uitsig! Uitsig!

Ons was in nr 5 soos wat ons bespreek het. Die woonstel het 'n baie mooi uitsig net soos wat dit op die webblad wys. So die weer het ons glad nie gepla nie, want ons was daar om te rus en na die see te kyk wat ons kon sien vanaf die rusbank in die sitkamer. Die woonstel was ingerig met alles wat mens nodig het, selfs koffie, suiker en vars melk vir 'n eerste koppie met aankoms. Die woonstel is presies soos wat dit wys op die webblad se foto's en daar was geen nare verrassings nie. Baie skoon en onlangs oorgeverf met veilige parkering. Baie tuis gevoel sal definitief aanbeveel. Die woonstel het beurtkrag vrygespring waaroor ons baie dankbaar was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph S
Gesin met klein kinders

Mooiste uitsig en baie netjies.

Wens ons kon langer bly. Die uitsig wat jy het terwyl jy voor 'n braai staan, kan nie beter nie. Klink soms of die branders op jou stoep breek in die aand. Loopafstand van als wat ons wou gaan sien. Een van die beste plekke wat ons nog ooit besoek het. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M
Gesin met tieners

Heerlike plek met pragtige uitsig. Sou langer wou bly.

Sal definitief weer kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joel K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid is mooi en het 'n pragtige uitsig na die see se kant toe.

Baie vriendelik ontvang met aankoms, die eenheid was baie mooi en skoon gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine S
Gesin met tieners

Awesome.

We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G

Oustanding location, quiet area, clean accommodation, excellent check-in and check-out.

The flat is right on the seafront with easy access to the boardwalk that leads to The Point.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Akhona D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Akhona D
Gesin met klein kinders

Perfect!

Everything was as per the picture from the website, loved loved loved. Friends saw the pictures I posted who would love to book the accommodation too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S
Gesin met tieners

Baie mooi see-uitsig.

Was baie mooi see-uitsig gewees en was baie gerieflik so naby aan die strand. Ons het ook nooit onveilig gevoel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G
Enkelreisiger

Beautiful location, clean and neat flat.

Right on the seafront boardwalk, wake up to the sound of the waves. Needed though: coffee table in lounge and dressing table in main bedroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David O
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was really good with beautiful views, close to most facilities.

The arrival and departure was very welcoming and efficient and made our stay so easy. Many thanks to you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fathima S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fathima S
Gesin met tieners

It was very pleasant.

Neat, clean and great location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great views, really good facilities and easy check-in.

Would highly recommend this accommodation to any travelers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mache V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mache V
Gesin met klein kinders

Amazing view, netjies en skoon.

Die plek het 'n amazing view is netjies en skoon. Regtig pragtig en ons gaan vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-paul A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-paul A
Gesin met klein kinders

Lekker. Rustig en veilig.

Uitstekende akkomodasie. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V
Gesin met tieners

Uitstekend.

Die blyplek was die beste. Die eienaars was altyd beskikbaar. Sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanli V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli V
Gesin met tieners

Het dit baie geniet.

Pragtige plek met die mooiste see-uitsig. Baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het en nog meer. Sal beslis weer van hulle verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthea D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea D

Pragtige see-uitsig.

Baie netjiese eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederick C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik geniet, kuier was gerieflik en rustig.

Pragtige uitsig oor see. Baie beïndruk met akkommodasie se standaard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tom L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom L
Saam met vriende

Lekker gekuier saam met vriende.

Goed ontvang. Pragtige plek. Wonderlike uitsig. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean S
Saam met vriende

Very pleasant and comfortable.

Great location, wonderful view over bay from balcony and safe off-road parking all positive assets. Will use this facility again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elouise H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Incredible view.

The view is incredible. Very neat, tidy and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, ruim akkommodasie met 'n pragtige uitsig.

Alles wat 'n mens nodig het om 'n ontspanne tydjie by die see te geniet. Netjies en skoon akkommodasie en pragtige binneshuisversiering. Volle toegeruste kombuis en braai-area op die stoep met 'n pragtige uitsig oor die see. Veilig en stil. Sal beslis weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martijn K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martijn K
Gesin met tieners

A beautiful apartment in a beautiful place. With a beautiful view.

It is a beautiful apartment, very spacious and clean. The hostess is very friendly. The location is within walking distance of the old town. We really enjoyed the stay and will definitely consider coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en puik ligging. Wonderlike uitsig en stapafstand van dorp en die punt. Baie netjies en skoon, en met alles wat nodig is toegerus.

Kan dit vir ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizzette J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzette J

Veilige, bekostigbare verblyf.

Ons verblyf by Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie was uitstekend. Jy is loopafstand vanaf restaurante en besienswaardighede in Mosselbaai. Die eenheid het alles wat jy benodig met 'n asemrowende uitsig. Sal beslis weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne E
Gesin met tieners

Elke oomblik was 'n wonderlike belewenis.

Eienaars is vriendelik en baie behulpsaam. Eenhede groot en goed toegerus en die veilige parkeerplek was beslis 'n groot pluspunt. Sou net 'n tuimeldroër waardeer het vir die wasgoed in die winter. Dit wat jy op die foto's sien, is wat jy gaan kry. Ons was ook bevoorreg om walvisse, dolfyne en robbe in die see te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tommie C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommie C
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier.

Luuks en alles wat jy nodig het. Lekker braai-area met 'n mooi uitsig. Naby alles en kan lekker stap tot by die punt. Die bonus was geen beurtkrag. Gaan beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir ons resensie Tommy, dit word baie waardeer. Altyd lekker om te hoor as ons gaste hulle tydjie by ons geniet het. Hoop om julle weer te sien.

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie
Elanna B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike, stiptelike en tegemoedkomende diens.

Ons het die uitstekende en vriendelike diens en netjiese verblyf waardeer. Ons sal Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Elanna, ek waardeer die resensie. Hoop om julle gou weer te sien.

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie
Realeboga M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Realeboga M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay.

The apartment was absolutely beautiful, clean and the view was amazing. Pictures that we viewed online were an accurate depiction of the apartment. The location was perfect and we felt very safe. Chantelle was very welcoming and always available when we called her. We will definitely be coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie se terugvoer

Hi Realeboga, thank you so much for taking the time to leave us a review. It is truly appreciated. Hope we will have the pleasure of hosting you again in the future.

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie
Renette V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Droomvakansie.

Absoluut die moeite werd om die juweel te besoek. Ons was vriendelik ontvang en gegroet. Eenheid was skoon, modern en goed ingerig. See-uitsig was asemrowend. Ek wou glad nie die sleutel teruggee aan die eienaar nie. Wou vir altyd daar bly. Sal definitief weer by Beacon Wharf gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie se terugvoer

Hi Renette, baie dankie vir ons resensie. Dit word opreg waardeer. Hoop ons sal die voorreg hê om julle weer hier by ons te verwelkom.

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie
Riaan R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan R
Besigheidsreis

Wonderlike plek.

Pragtige ligging. Goeie geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir die tyd wat u geneem het om vir ons n resensie te plaas, dit word opreg waardeer.
Hoop ons sien jul vinnig weer.

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie
Ilona M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona M
Saam met vriende

Van die vriendelike verwelkoming tot die netjiese en skoon eenheid, was alles 100% en baie bekostigbaar.

Die kuier was onvergeetlik met die mooiste uitsig op die see. Daar was vars melk in die yskas en koffie en tee vir ons eerste koppie met die aankoms (dit kry jy nie sommer op enige plek nie). Baie dankie, ons sal weer van julle dienste gebruik maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie se terugvoer

Hi Ilona, baie dankie vir die positiewe resensie. Ek waardeer dit baie.
Dit was heerlik om jul hier te verwelkom en hoop om jul gou weer hier by ons te sien.

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie
Wayde D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayde D

Modern, convenient, very comfortable.

A hidden gem, the perfect stay, we will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie se terugvoer

Thank you so much for taking the time to leave us a review, it is much appreciated. It was a pleasure hosting you and hope to see you again in the future.

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie
Marnus V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus V
Saam met vriende

Baie lekker plek in Mosselbaai.

Goed geleë. Baie netjies en modern. Mooi see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Marnus, ek waardeer die resensie.

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie
Renae M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renae M

Beautiful seafront, lovely garden. Enjoyed our short stay.

I would ensure that there would be enough toilet paper for 5 people, also soap or little shampoo samples and or body wash samples. We wouldn't have had to go do shopping when we arrived. Also have some cleaning up sponges and scourer's so one would be able to wash pots and baking trays easily. At least one dishwasher cleaner tablet per day. Then we wouldn't have to wash dishes by hand without sponges. Ensure to dust under the beds too. Other than that the space was lovely and we enjoyed our stay. Just constructive criticism.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie se terugvoer

Thank you for letting me know about the shortages in the unit, will definitely give more attention to this to make each stay more comfortable.
Hope to see you again in the future.

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie
Hannes D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Almal in die groep het dit geniet, die ligging was uitstekend en die blyplek self bo verwagting.

Met aankoms is ons welkom geheet deur ons gasvrou, die blyplek het sommer rustigheid uitgestraal en almal laat tuis voel. Dit is stapafstand vanaf eetplekke, getypoele, besienswaardighede en winkels. Die stoep bied heerlike braai- en kuierplek terwyl mens die see-uitsig geniet. Die grasperk voor gee die gevoel van ruimte en afsondering al is die bure bo en langsaan. Almal het veilig gevoel met binne parkering en 'n heining en toesluithek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Hannes, jou resensie word opreg waardeer.
Altyd lekker om positiewe terugvoer te kry, hoop om julle gou weer te sien.

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie
Lorine R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorine R
Saam met vriende

Goeie geriewe en besonderse uitsig.

Die eenheid is baie netjies skoon en het al die nodige geriewe. Die ligging is perfek en daar is 'n lekker oop grasperk voor die stoep. Definitief waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte vakansie verblyf!

Die huis was netjies, baie goed geleë en was net absoluut fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendri K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Mooi!

Dit is 'n pragtige woonstel met 'n asemrowende uitsig. Sentraal geleë en stapafstand van die punt af. Baie dankie vir die wonderlike verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette C
Gesin met klein kinders

Vriendelike ontvangs, uitstekend toegerus vir alle behoeftes en die mooiste see-uitsig.

Sal beslis weer boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf en uitsig!

Baie dankie, het heerlik gebly. Was so lekker om na 'n lang dag op die pad tuis te kom in so 'n pragtige en netjiese woning met die mooiste uitsig. Kan dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie
Antoinette H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette H
Saam met vriende

Fantastic.

Will stay there again. Can absolutely recommend it. Beautiful and clean. Much more than we expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie se terugvoer

Thank you so much for your positive review, sincerely appreciated. Regards, Chantelle

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie
Rachel J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous location at the Point in Mossel Bay.

Very comfortable, stylish apartment at the Point. Wonderful views. Very convenient for the local cafes/restaurants and secure parking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara D

Really enjoyed our stay. Will definitely book again!

Bath towels were provided and the unit was serviced everyday which was an unexpected added bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en prentjiemooi.

Was so lekker en rustig, pragtig plek om 'n naweek te bly wens ons kon langer daar gewees het sal bealis weer daar slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Groete, Chantelle.

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie
Vanaf R2 000
R2 000 R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-straat 1, George Hay No. 1, Beacon Wharf, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc11f94aff272a6a4ab884a1cc11a242b5a08c0740b25710aab5f0248a663980cce7d4013dca5ff3bc8ed49aafb19fee1af6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 72 5 1 5 1 Beach Street George Hay No. 1, Beacon Wharf 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.180074005276 22.152595701441