LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beachy Vibes | LekkeSlaap
+29

Beachy Vibes

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan, Myoli Beach, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 590 per nag(plek vir 6)

Beskrywing

Beachy Vibes is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks, ongeveer 100 m vanaf Myoli Beach in Sedgefield. Hierdie woonstel is ideaal vir ’n strandwegbreek in hierdie deel van die Tuinroete.

Hierdie woonstel bied verblyf aan tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het ’n stort-oor-bad, ’n wasbak en ’n toilet.

Die goed toegeruste kombuis is met ’n yskas-vrieskas, ’n mikrogolfoond, ’n oond met ’n stoof en ’n wasmasjien toegerus. Die aangrensende oopplan-leefarea het ’n dubbelslaapbank en lei na ’n veranda met braaigeriewe.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, restaurant en ’n speletjieskamer in die kompleks. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Beachy Vibes sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Claude Urban-rylaan, Myoli Beach, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan, Myoli Beach, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9338ff7b6172e74d8f3a17014bb1d11daf57afe56768dc43d140cdd268bb38e60ebad1adfd8f28c58741548cd7844334dd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590  per nag(plek vir 6) Claude Urban Drive Myoli Beach 6572 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.032902634602 22.802589717765
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!