Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachscape

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martins-weg 116, Whales Haven, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 623 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Beachscape bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n mooi vyfslaapkamervilla in Keurboomstrand, net 10 km oos van Plettenbergbaai. Die huis is 100 m van die strand en duine af en spog met mooi uitsigte oor die see en het dolfynkyk- en walviskykgeleenthede.

Dié villa bied slaapplek aan 10 gaste in 5 en suite-slaapkamers. Daar is 4 slaapkamers op die eerste verdieping. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, aantrekarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is nog 2 dubbel en suite-slaapkamers, met 'n koningingrootte-bed en 'n suite-stort in elk. Verder is daar 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié kamer lei na 'n balkon.

Die 2 dubbelkamers het toegang tot 'n breë sondek direk bo die eetarea en swembaddek onder. 'n Groot, aparte vyfde slaapkamer is onder die swembaddek en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié suite het groot stapeldeure wat na die privaat dek, wat 'n privaat paadjie na die strand het, lei.

Die grondverdieping het 'n kombuis met 'n lieflike uitsig oor die strand en die kuslyn, 'n opwaskamer en 'n eetarea met 'n houtkaggel. Dié area bied toegang tot 'n buite-kuierarea met braaigeriewe. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die area maak oop op 'n buite-vermaakruimte met braaigeriewe. Die grondverdieping het ook 'n groot oopplan-biblioteek en ontspanningsarea, 'n TV-sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale, en 'n ingangsportaal met 'n kleedkamer, met trappe af na 'n groot dubbelmotorhuis.

Buite is daar 'n ommuurde binnehof aan die voorkant en 'n dek aan die sykant. Die dekarea met see-uitsigte spog met 'n ronde vuurput. Daar is ook 'n ingeboude braai met 'n tafel buite. Die villa het 'n swembad en trappe na die privaat wandelpad na die strand.

Al die areas op die grondverdieping het oopvou- en stapeldeure wat vrye toegang tot die dekke, swembad en onthaalareas bied.

Die eienaars van Beachscape is toegewy aan volhoubaarheid in die omgewing. 'n Opbergingsfasiliteit vir reënwater en uitgebreide gebruik van sonenergie vir krag en warm water, is slegs enkele van die maatreëls wat by hierdie lieflike villa ingebou is.

Slaapplek

’n Bespreking by Beachscape sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Beachscape
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Claire Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 1

Jaar gelys 4

Ligging

  • Martins-weg 116, Whales Haven, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beachscape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 623
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R7 623
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martins-weg 116, Whales Haven, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp7IbQp0t3QiHEhLa7uuLNaBOOytKNd8sacH29zoExYViqOmQmn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 623 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 116 Martins Road, Whales Haven Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.005882916971 23.443218944775
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem