Beach Club 901
Kry 30% af vir verblyf voor 27 Junie 2024. Bespreekbaar tot 5 Mei 2024
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-boulevard Oos, Die Voorbaai, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 500R2 450 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Beach Club 901 is in 'n woonstelkompleks in Mosselbaai. Dié streek staan bekend vir sy matige klimaat regdeur die jaar en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Slaapkamers twee en drie deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, ysmasjien en kookgerei. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10, 'n gemaklike bank en 'n TV met DStv. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die gemeenskaplike swembad en die hoofstrand. Daar is 'n gas braaier beskikbaar op die balkon.
Veilige onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar asook oop veilige parkeerplek vir addisionele voertuie. Die woonstelblok beskik oor gemeenskaplike braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by Beach Club 901 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Jaar gelys 5
Ligging
- Beach-boulevard Oos, Die Voorbaai, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Club 901 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-boulevard Oos, Die Voorbaai, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom