Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be My Guest Lodge

Gastehuis
2-enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Daar is ’n waaier, elektriese komberse, verwarmers teen die muur en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het ’n privaat ingang en lei na ’n stoep en die tuin met 'n swembad.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke ruim kamer het 'n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Daar is ’n waaier, elektriese komberse, verwarmers teen die muur en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het ’n privaat ingang en lei na ’n stoep en die tuin met 'n swembad.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskothuis
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gerieflike kothuis het slaapplek vir 6 en is in die tuin langs die swembad geleë. Daar is ’n dubbelbed en 2 enkelbeddens in die solder en ’n dubbelbed in die sitarea. Die kombuisie is volledig toegerus en daar is ’n ruim sitarea en volledige badkamer.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porterfieldstraat 51, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARm4O39zkOhR1tHJWHQk7WMfBI5cXMKmImfK7jWUs6Ud5dpZa8l?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 51 Porterfield Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.816834016899 18.483542203903