Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be My Guest Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porterfieldstraat 51, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Welkom by Be My Guest Lodge in Bloubergstrand, 'n kusdorp oorkant die kanaal van Robbeneiland, en gerieflik naby die Moederstad.

Die lodge is elegant gemeubileer en versier, en bied gemaklike en ontspanne verblyf. Die lodge bied 'n toevlugsoord vir gaste na die dag se avontuur en verkenning en ons bied ook hulp met pendeldienste en die huur van karre vir vervoer in en om die Kaapse Skiereiland.

Elke kamer het 2 enkelbeddens of dubbelbeddens, en suite-badkamers met ’n stort, ’n privaat ingang en stoep wat na ’n pragtige tuin met swembad lei. Garden Cottage is ideaal vir ’n gesin of groep vriende. Dit bied slaapplek aan 6 gaste en is langs die swembad geleë.

Hierdie lieflike gastehuis is net 15 minute se ry weg van al die grootste toeriste-aantreklikhede in en om Kaapstad, soos die V&A Waterfront, Tafelberg en baie ander opwindende plekke in die Peninsula.

Kaapstad Internasionale Lughawe is 20 km weg. Gaste kan maklik die Weskus, die bekende Bolandse Wynroetes, Worcester, en die Ceres Bergreeks met sy sneeubedekte pieke in die winter bereik.

Stapafstand vanaf die Lodge is die gewilde en wêreldbekende Bloubergstrand. Hierdie strand is 'n paradys vir vlieërbranderry en branderplankry, en bied ongelooflike uitsigte van Tafelberg (ook bekend as die agste Wonder van die Wêreld).

Ongeag vir watter rede jy Kaapstad besoek, vir besigheid of plesier, by ons kan jy vir seker weet dat die bestuurder en personeel van Be My Guest Lodge alles in hulle vermoë sal doen om jou verblyf so lekker en gemaklik as moontlik te maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 52 resensies vir Be My Guest Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Porterfieldstraat 51, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Be My Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porterfieldstraat 51, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARm4O39zkOhR1tHJWHQk7WMfBI5cXMKmImfK7jWUs6Ud5dpZa8l?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 51 Porterfield Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.816834016899 18.483542203903