LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Baywatch Guest House | LekkeSlaap
+75

Baywatch Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Popham-straat 12, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R650 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Baywatch Guest House is net 'n hanetreetjie vanaf die strande van Table Bay in Blouberg en bied veilige en gerieflike verblyf. Dié gewilde gastehuis is stapafstand vanaf restaurante, winkels, strande en die My CiTi-busroete. Baywatch Guest House bied ook pasgemaakte toere van die Kaap onder leiding van 'n geregistreerde toergids.

Die helder en gerieflike slaapkamers het gratis WiFi. tee- en koffiemaakgeriewe, yskassies, waaiers en haardroërs.

Die tuin, swembad, gratis parkeerplek, braaigeriewe en heerlike ontbyt is van die redes hoekom gaste die gastehuis oor en oor besoek.

Baywatch Guest House het 'n boorgat, maar moedig steeds gaste aan om gedurende die droogte water spaarsamig te gebruik.

Baywatch Guest House se personeel is beskikbaar om te help om toere en watersportaktiwiteite te reël. Die ligging is ideaal vir gaste wat Durbanville se wynplase, Koeberg Natuurreservaat en die Wes-Kus wil verken. Besienswaardighede in die omgewing sluit Milnerton Vuurtoring, Canal Walk winkelsentrum, die V&A Waterfront, die Two Oceans Akwarium en die Kasteel van Goeie Hoop in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Baywatch Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Popham-straat 12, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Baywatch Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Popham-straat 12, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArTnAyBOaJndpK9dnPFPB7CUCgEQJwXvFTCyDGQEbBKHTB5IYkl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag(plek vir 2) 21 5 1 5 12 Popham Street Table View 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.821177 18.484611
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!