Opsomming van Resensie
Alison D - Mei 2022
Gemiddeld
Vakansieverblyf saam met vriende en familie.
Mark V - Apr 2022
Gemiddeld
Great people and comfortable.
Bayview Lodge Hotel se terugvoer
Hi Mark
Thank you for making Bayview Lodge Hotel your accommodation of choice in Richards Bay. It was an absolute pleasure having you as our valued guest and we look forward to seeing you again. Your feedback is much appreciated.
Warm Regards....Bayview Lodge family.
David G - Mrt 2022
Gemiddeld
Nie goed nie.
Bayview Lodge Hotel se terugvoer
So jammer vir julle slegte ondervinding by die Bayview Lodge en dat niks wat ons aanbied volgens julle smaak was nie.
Ons kamers word daagliks baie mooi skoon gemaak en deure en vensters word ook oop gemaak vir vars lug. Indien daar 'n slegte reukie was, was dit heel moonlik van buite en afkomstig van Mondi, waaroor ons geen beheer het nie.
Jammer dat julle nie die los kraan aangemeld het nie, dit sou dadelik aandag gekry het.
Al ons foto's is geneem deur ons bestuurders met 'n selfoon en kamers en perseel lyk presies soos op die gallery.
Ons waardeer egter julle terugvoering baie, dit help ons net om te verbeter op dit waarna ons strewe.
Annalize V - Feb 2022
Gemiddeld
Gemiddelde verblyf.
Petrus O - Jan 2022
Gemiddeld
Ons het lekker oornag.
Bayview Lodge Hotel se terugvoer
Baie dankie Petrus, ons waardeer dit opreg. Dit was lekker om julle as deel van die Bayview Lodge familie te kon verwelkom. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete,
Bayview Lodge Hotel
Andre Z - Des 2021
Gemiddeld
Baie rustige omgewing naby aan die strand.
Bayview Lodge Hotel se terugvoer
Hallo Andre,
Baie dankie vir julle terugvoering, ons waardeer dit baie. Dit was baie lekker om julle hier by ons te kon verwelkom.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete, Bayview Lodge Hotel.
Nicola B - Aug 2021
Gemiddeld
Wegbreeknaweek.
Bayview Lodge Hotel se terugvoer
Thank you for your positive feedback, much appreciated.
Hope to see you soon.
Marwaan D - Mrt 2021
Gemiddeld
Ideal and affordable getaway.
Bayview Lodge Hotel se terugvoer
Good day Marwaan,
Thank you so much for your positive feedback, much appreciated.
It was a pleasure to welcome you into the Bayview Lodge family. Hope to see you soon.
Warm regards,
Bayview Lodge Hotel
Kassie B - Feb 2021
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly, ons sal vir seker weer daar bly.
Bayview Lodge Hotel se terugvoer
Hi Louise,
Baie dankie vir jou terug voering, ons waardeer. Jammer vir die ongerief met die tekort aan bekers en glase. Weens die covid 19 epidemie het ons helfte van alles uit die kamers verwyder omdat ons net 50% kapasiteit toelaat. Vir julle wat 'n familie is, verander die reels egter en was ons veronderstel om alles weer aan te vul. Weereens jammer en ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Vriendelike Groete...........Bayview Lodge Hotel
Rita G - Jan 2021
Gemiddeld
Baie vriendelik, baie netjies en die lugversorging werk uitstekend.
Bayview Lodge Hotel se terugvoer
Baie dankie Rita,
Ons waardeer dit baie en dit was so lekker om julle as deel van die Bayview Lodge famile te kon huisves.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete.
Annetjie.
Andre E - Des 2020
Gemiddeld
Wonderlik
Bayview Lodge Hotel se terugvoer
Baie dankie Andrè, dit beteken vir ons baie. Dit was heerlik om julle as deel van die Bayview Lodge familie te kon verwelkom.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Bayview Lodge Hotel
Andre S - Des 2020
Gemiddeld
Fantasties.
Bayview Lodge Hotel se terugvoer
Baie dankie Andre, ons waardeer dit opreg. Dit was 'n voorreg om julle as deel van die Bayview familie te huisves. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Alles van die beste vir 2021.
Vriendelike groete,
Bayview Lodge
Nadia C - Des 2020
Gemiddeld
Vinnige kuiertjie
Bayview Lodge Hotel se terugvoer
Baie dankie Nadia, ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Bayview Lodge Hotel
Kobus S - Okt 2020
Gemiddeld
Een nag gebly, die kamer was skoon.
Erin J - Jan 2020
Gemiddeld
Pool area is awesome for the kids.
Bayview Lodge Hotel se terugvoer
Thank you, Erin, it was such a pleasure to welcome you and your family into the Bayview Lodge family.
Hope to see you soon.
Warm Regards,
Annetjie
Simone J - Jan 2020
Gemiddeld
Die kamers is baie netjies, vriendelike diens.
Bayview Lodge Hotel se terugvoer
Baie dankie vir jou terug voering Simone.
Dit was heerlik om julle in die Bayview Lodge familie te kon verwelkom.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete,
Annetjie
Anthorney N - Des 2019
Gemiddeld
Good.
Bayview Lodge Hotel se terugvoer
Thank you for your feedback Anthorney, much appreciated.
Charlotte Z - Jul 2019
Gemiddeld
Enjoyed our stay at Bayview Lodge Hotel.
Bayview Lodge Hotel se terugvoer
Thank you Charlotte, much appreciated. It was a pleasure to accommodate you and the other ladies.
Hope to see you soon.
Warm Regards....Annetjie
Alida D - Jun 2019
Gemiddeld
Teleurgesteld.
Bayview Lodge Hotel se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, So jammer dat julle 'n slegte ondervinding gehad het. Enige terugvoering help ons om te verbeter op dit wat ons na strewe. Ons luukse comforters is ideaal vir die Richardsbaai somerweer. Ons lug versorging dien ook as verwarmer en kan tot op 30 grade gestel word vir ingeval die ekstra komberse nie genoeg is.
Groete
Annetjie
Gwen D - Apr 2019
Gemiddeld
Sal weer 'n langnaweek reël net om weer daar te kan bly!
Bayview Lodge Hotel se terugvoer
Baie dankie Gwen,
Waardeer baie. Dit was so lekker om julle as deel van die Bayview familie te kon verwelkom. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete,
Annetjie
Paul M - Mrt 2019
Gemiddeld
Gemaklik and waarde vir geld.
Bayview Lodge Hotel se terugvoer
Baie dankie Paul, dit was net 'n plesier om julle manne te kon verwelkom by die Bayview familie. Ons sien uit na jul volgende kuiertjie.
Vriendelike groete,
Annetjie
Desiree K - Jan 2019
Gemiddeld
Lekker naby aan al die besienswaardighede. Verblyf was lekker en kamers in voldoende.
Bayview Lodge Hotel se terugvoer
Baie dankie Desiree,
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete Annetjie
Kobus P - Jan 2019
Gemiddeld
Gasvry, met heerlike ontbyt en kamers word netjies skoongemaak.
Bayview Lodge Hotel se terugvoer
Baie dankie Kobus, ek waardeer dit opreg.
Dit was lekker om julle te kon verwelkom in die Bayview familie.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete, Annetjie.
Liza V - Des 2018
Gemiddeld
Die hotel is skoon, hul ontbyt & kamers lyk presies soos op die foto's van die webwerf.
Bayview Lodge Hotel se terugvoer
Baie dankie Liza, dit was so lekker om julle as deel van die Bayview Lodge familie te hè.
Sien uit na julle volgende besoek.
Groete Annetjie
Lucia F - Nov 2018
Gemiddeld
Gemaklik netjies en skoon.
Bayview Lodge Hotel se terugvoer
Dankie Lucia, ons hoop om julle gou weer te sien.
Annetjie.
- Kapasiteit: 54 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Davidsonlaan 22, Richardsbaai, 1390, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom