Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay Vista Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 63 resensies vir Bay Vista Guesthouse
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5
Kobus B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Sentrale omgewing wat maklik bereikbaar is. Ander gaste was almal stil en stemmig en ook bedagsaam teenoor ander. Pragtige ou woning met vele karakter. Bed, beddegoed en handdoeke was baie goeie kwaliteit en netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Vista Guesthouse se terugvoer

Dankie, Kobus. Bly jy het jou verblyf geniet. Sien weer. Groete, Johann.

Bay Vista Guesthouse
Anet C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet C

Lekker.

Lekker, baie dankie, goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trienkie P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Trienkie P
Saam met vriende

Nie rustig geslaap nie, want ek was bekommerd oor my kar wat op die straat moes staan.

Nie gesê dis 'n backpackers nie. Die kamer was beknop en warm. Die badkamers was skoon, maar die kombuis was vol vuil skottelgoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik, alles waarde vir geld.

Alles was skoon. Alles was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Vista Guesthouse se terugvoer

Dankie sien volgende keer

Bay Vista Guesthouse
Franklin S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franklin S
Saam met vriende

Voldoen aan verwagtinge.

Goeie oornagverblyf. Voldoen aan vereistes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard C
Enkelreisiger

Ek het 'n rustige oorstaanaand daar geniet.

Die eienaar het my professioneel en vriendelik ontvang en hy het absoluut uit sy pad gegaan om my te akkommodeer en my tuis en gemaklik te laat voel. Hy was ook heeltyd beskikbaar vir sy gaste. My verblyf was rustig en stil en my voertuig was veilig in privaat parkering. Ek kan Bay Vista aanbeveel en sal beslis weer daar oorbly. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Vista Guesthouse se terugvoer

Dankie bly jy het jou verblyf geniet sien volgende keer groete Johann

Bay Vista Guesthouse
Simone O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone O
Enkelreisiger

Lieflike Kaapse huis met pragtige dekor en warm gevoel.

Netjies en veilig, ongelooflike goeie kliëntediens. Ek kan nie wag om weer daar te kuier nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Vista Guesthouse se terugvoer

Dankie Simone.

Bay Vista Guesthouse
Orlando G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orlando G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and close to all activities.

Owner was very helpful and willing to help with anything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Vista Guesthouse se terugvoer

Thank you. Glad you enjoyed your stay. Regards. Johann

Bay Vista Guesthouse
Tian G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tian G
Enkelreisiger

Het net oornag.

Het een nag spandeer, daar was ook ander mense in die huis. Moet stil en rustig wees in die huis, dit het plankvloere en klank trek deur huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle L
Enkelreisiger

Loved it.

The location was easy to find, close to harbour.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naizel B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naizel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en vriendelike personeel.

Veilige omgewing met puik dienslewering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Vista Guesthouse se terugvoer

Dankie, bly julle het dit geniet. Sien weer.

Bay Vista Guesthouse
Judy V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Judy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Die matras moet dringend vervang word, al is dit 'n "backpackers".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauline O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike vriendelike, stil verblyf met goeie diens

Ons gunsteling vakansieplek in die land!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Vista Guesthouse se terugvoer

Dankie, ek is bly julle het dit geniet ons sien weer.

Bay Vista Guesthouse
Edward H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Edward H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die wegbreek was goed maar, die verblyf was nie soos ons verwag het nie.

Die kamer wat ons gehad het kan regtig doen met 'n klein bietjie opknapping. Die gordyne hang soos dit wil en is baie outyds, die beddegoed en bed kon ook beter wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Priscilla V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Priscilla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig, mooi uitsig.

Was baie lekker dankie en skoon. Sal weer gaan kuier, uitsig mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent!

The owner himself came to welcome us personally that was a plus and gave us personal service. The staff was very pleasant and friendly. So big ups to them.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabella O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sooo lekker gekuier! Sal dit enige tyd aanbeveel.

Baie skoon, netjies, en Afrikaans! Het baie lekker gekuier. Johan, die gasheer het ons vriendelik ontvang, en alles mooi verduidelik. Ek sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Konrad H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Konrad H
Enkelreisiger

Baie lekker plek.

Het baie lekker gebly, sal dit aanbeveel vir kort- of langtermyn oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
C V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en vriendelik

Oom Johan is vreeslik vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brinke H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brinke H
Saam met vriende

Baie vriendelik, netjies en skoon.

Die kamers is baie skoon en ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edith W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Edith W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal aanbeveel vir jong, enkelpersone.

Netjies en skoon, fantastiese uitsig, vriendelike gasheer, baie goeie ontvangs, bedoel vir jonges, paartjies of enkellopendes, maar ek stel nie voor vir ouer persone nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sara-marí D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sara-marí D
Enkelreisiger

Dit sal my eerste keuse bly vir die toekoms.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam gewees.

Ek wil net noem dat ek die aand eers 22:45 gearriveer het en dat iemand het ons ontvang. Ons is verskrilik dankbaar hiervoor gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n estetiese ervaring.

Dit was baie mooi en die persoonlike diens was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franklin S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franklin S
Saam met vriende

Asemrowend, dankie.

Lekker verblyf baie rustig en baie sentraal geleë. Loopafstand van alle geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Annatjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Parkering en ligging swak.

Kamer baie bedompig en klein. Bed laag en matras pap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus G C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus G C
Enkelreisiger

Very pleasant.

I had a very pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adolph L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Adolph L
Enkelreisiger

Dis 'n goeie plek vir backpackers, net 'n bed en môre gaan jy verder.

Die geriewe is skoon en netjies en die eienaar is baie goed met sy gaste. Die plek is nie ingestel op gerief nie, dis baie basic. Dis net 'n bed, moenie iets meer verwag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Virginia F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Virginia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit geniet, 'n huis like atmosfeer.

Die ontvangs was goed en Johan het ons baie tuis laat voel. So asof ons by die huis was. Goeie voorstelle gemaak oor waar ons kon eet en wat aangaan in en om Mosselbaai. Ons was tuis en kon gebruik maak van kombuis en braaigeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en vriendelike diens.

Lekker sentraal. Skoon en netjiese geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het voldoen aan alle verwagtinge.

Dit was werklik waarde vir geld. Baie netjies en baie skoon. Die eienaar Johann Binneman baie behulpsaam en aangenaam. Diens van hoogstaande gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Vista Guesthouse se terugvoer

Dankie, ek is bly ons kon u verblyf aangenaam maak.Ons hoop om julle binnekort weer te ontvang. Groete, Johann.

Bay Vista Guesthouse
Helena A P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Helena A P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, met 'n baie mooi uitsig oor die hawe.

Sal voorstel dat lugverkoeling van een of ander aard in die kamer geplaas word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry ontvang, Johan vriendelik, baie behulpsaam, geriewe skoon en netjies.

Ons het net een nag oorgebly. Johan het ons baie vriendelik ontvang en toe ons sukkel om Bay Vista te vind, het Johan vriendelik ons gehelp telefonies om tot by ons bestemming uit te kom. Ons kamer was baie skoon en netjies. Beskikbare geriewe was vir ons gewys asook die beste eetplekke het Johan vir ons uitgewys. Kan beslis Bay Vista aanbeveel. Lekker geslaap en restaurante en hul werkers was so vriendelik. Seekos vars van die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia W - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Die eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig en het ons in 'n ander kamer geskuif sonder enige ekstra kostes, wat ons baie waardeer het, ons kamer was netjies en veilig en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter R
Saam met vriende

Lekker gebly.

Ons het lekker gebly. Alles was mooi skoon en netjies. Kombuis goed ingerig. Koffie, tee beskikbaar vir gebruik soveel jy wil. Die gasheer het baie mooi vertel waar verskillende heerlike koffie en eetplekke is - die verwysings was baie goed en ons het heerlik gekuier. Ons het in die dubbelkamer voor geslaap. Die enigste ding wat ek vir die gasheer wil aanbeveel is om donker blinds by die voor en sy vensters in te sit sodat die buiteligte nie so helder in die kamer inskyn nie. Maar verder was alles goed en heerlik. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anna-marie P
Enkelreisiger

Heerlik.

Kamer was skoon en netjies, rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Soné C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Soné C
Gesin met klein kinders

Nice place to stay.

The owner was friendly and the place has a homey feeling. I would go back there anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Vista Guesthouse se terugvoer

Dankie Sone bly julle het julle tyd geniet en sien daarna uit om julle weer hier te verwelkom Groete Johann

Bay Vista Guesthouse
Lieschen D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lieschen D
Enkelreisiger

Aangenaam.

Was duur - ander reisigers het R250 /nag betaal. Eienaar het ontbytbewys gegee - aangename verrassing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Vista Guesthouse se terugvoer

Ek vra omverskning, maar ons tariewe is vir almal dieselfde ons kennisgewingbord was nog nie opgegradeer nie, dus betaal almal die prys wat u betaal het en net die gaste wat deur Lekkeslaap bespreek kry ontbyt bewyse. hoop u het nogtans u verblyf geniet.
Groete Johann

Bay Vista Guesthouse
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sidney P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sidney P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitkyk op hawe, uitstekende diens, gemaklike kamer.

Die atmosfeer by die gastehuis laat jou dink aan jou eie. Alle geriewe is vrylik beskikbaar vir gebruik, daar is selfs 'n plekkie om te braai. Die eienaar/bestuurder is vriendelik, gee graag hulp en vertel jou van die juwele van Mosselbaai. Ten sterkste sal ek hierdie plekkie aanbeveel. En hulle het hul eie beddegoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ausha S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ausha S
Gesin met tieners

Een woord: Amazing!

Ons het tuisgegaan by 'n paar plekke op ons roadtrip. Dit was ons heel eerste keer in 'n backpackers en ons het nie geweet wat om te verwag nie. Dit was ons laaste aand van vakansie toe Johan ons verwelkom. Die kinders was onmiddellik gelukkig met die Wi-Fi en Johan het die beste plek vir aandete, Kaai 4,en ontbyt, Delfino's, aanbeveel. Alles was skoon en netjies en rustig. Ons sal definitief terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Vista Guesthouse se terugvoer

Dankie Ausha. Nou is julle gehoek met ons backpackers en ons sien julle volgende keer. Groete Johann

Bay Vista Guesthouse
Elize C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik, kon nie glo daar bestaan so 'n plek nie, baie dankie.

Dit was 'n onbeskryflike ondervinding, die veiligheid van ons voertuig was vir ons 'n groot verrassing. Die vriendelikheid van die eienaar self, dit was 'n ondervinding om nooit te vergeet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Vista Guesthouse se terugvoer

Dankie Elize, ek is bly julle het julle tyd geniet en ons hoop om julle weer dinnekort terug te verwelkom. Groete, Johann.

Bay Vista Guesthouse
Gert R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Gert R
Enkelreisiger

Dit was heel aanvaarbaar, jy kry waarvior jy betaal.

My verblyf by Bay Vista Guesthouse was heel aanvaarbaar. Daar kort net veilige parkering en dit sal die plek se gewildheid aanhelp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dia O - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dia O
Enkelreisiger

Rustigheid.

Verblyf was baie lekker en rustig gewees. Vriendelike ontvangs gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Magda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pateties.

Met bespreking het ek gevra vir veilige parkering want ons ry met motorfietse. Daar is vir my gesê daar is veilige parkering. My motorfietse moes in die straat staan. Was baie ongelukkig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus K
Gesin met tieners

Netjies en vriendelik.

Netjies en vriendelik. Ons was verwelkom en ons het sommer tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met vriende

Een van die beste plekke waar ek al gebly het.

Baie netjies en baie skoon. Kliëntediens is fantasties en ek sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyndal M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lyndal M
Gesin met tieners

Verblyf was gerieflik.

Al probleem was dat ons ons motor in die straat moes parkeer. Dit is egter 'n veilige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valme A - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valme A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, netjiese en rustige plek, ek sien uit vir my volgende besoek.

Ek het my verblyf baie geniet, so rustig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Septimus J - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Septimus J
Gesin met klein kinders

Dit was die beste besluit wat ek nog ooit gemaak het omtrent verblyf.

Johan, die eienaar was professioneel, bedagsaam, vriendelik en behulpsaam. Bay View is 'n cozy plek en ek't nie juis die luuksheid verwag van 'n backpakkers lodge nie. Daar was als wat ek nodig gehad het om my verblyf vlot te laat verloop en ek't baie veilig gevoel. Baie mooi uitsig gehad en my kar was ook veilig voor die gebou. Dit was ongewoon, maar Johan het my gerus gestel dat niks sal gebeur nie. Ek sal enigtyd weer gaan kuier. Baie dankie Johan en die LekkeSlaap-span vir 'n aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Selwyn D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Selwyn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gehalte en bekostigbaar.

Baie dankie aan Johan en LekkeSlaap. Ek het dit geniet by Bay Vista en gaan definitief weer daar bespreek. Johan, jy's uitstekend met jou gasvryheid. Sien julle weer baie gou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold V
Gesin met klein kinders

Lekker gemaklik met puik diens.

Ons bespreking is flink hanteer. Die verblyf was netjies en gemaklik. Baie vriendelike diens. Sal definitief weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S
Gesin met tieners

A wonderful place we used as a pitstop on the way to Cape Town and back.

Fantastic hospitality from Johann. Felt so welcome and comfortable, it was like being at home! Very clean and neat. Great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel M
Enkelreisiger

Ek kon elke oomblik van my 24 uur in Mosselbaai aangenaam en nuttig spandeer deur die goeie basis wat Bay Vista aanbied.

Die kamer en geriewe is doeltreffend en netjies, soos ook die gesamentlike areas van kombuis, eetkamer en TV kamer. Selfs die parkeerplek vir voertuie in die straat voor die gebou, is totaal veilig en gerieflik. Daar kort net 'n aangewese rook-area, sodat rookvrye gaste nie benadeel word nie..

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lianne B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lianne B
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens en goeie fasiliteite.

Baie lekker gebly. Johann is baie vriendelik en stap die ekstra myl. Ek sal wel die middelste kamers vermy in die somer. Geen ventilasie. Dalk lugversorging 'n opsie? Maar verder is daar geen klagtes nie. Dit was heerlik. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bay Vista Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal beslis werk maak van die opgradering in die nuwe jaar en lugversorging is ook deel van die beplanning.

Groete,
Johann

Bay Vista Guesthouse
Karen D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Karen D
Gesin met tieners

Hierdie plek is vir "backpackers" bedoel.

Die kamer waar ons geslaap het moet liewer as 'n pakkamer gebruik word, dis regtig nie bedoel vir gaste wat betaal nie. Ons het bitter warm gekry in die kamer met geen venster of ventilasie nie, dit was aaklig! Ons sal beslis nie weer gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucille P - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille P
Enkelreisiger

Comfortable and welcoming!

Cheap accommodation but house and rooms are clean, neat and well maintained. We were made to feel very welcome on arrival. Felt my car was safe parked on the street as cameras cover the area and the owner keeps an eye on the cars as well. A pleasant and unexpected surprise on departure was a generous meal voucher for breakfast. I would recommend Bay Vists to anyone requiring inexpensive, quiet accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico J - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekke!

So lekker gebly ons wou nie gaan nie! Johan was so gasvry en behulpsaam, ons het gevoel soos familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeremy R - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy R
Enkelreisiger

Baie lekker, sentral geleë.

Ek sal die plekkie Bay Vista aanbeveel. Johan die eienaar was uitstekend,. Pendeldiens en alle geriewe mooi. Plek gehad vir my motorfiets .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 92, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKwQ3QRAyZftclCxMd1f6VwGxG3r72k9SMcHLGbZpenq5Ro7Pf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 92 Montagu Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -34.183947188337 22.143861651421