by Ballito Manor View 601 | LekkeSlaap
+24

Ballito Manor View 601

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Ballito Manor View 601
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Johan M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Gesin met klein kinders

Feels like home.

You only need your clothes and food. Everything is there.

Annemarie B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie B

Heerlike vakansie, met fantastiese uitsig, in baie netjiese woonstel.

Uitstekende vakansie saam met ons gesin gehad.

Pieter D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

5-ster-verblyf met 'n 5-ster-uitsig oor God se skepping.

Behalwe vir die dubbelbespreking, was dit 'n heelike vakansie.

Japie G - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie G
Gesin met klein kinders

Absoluut awesome.

Thank you so much for a pleasant stay, lovely unit and organisation flawless. I recommend this wonderful facility to anyone!

Ilze W - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze W
Gesin met klein kinders

Wonderlike eenheid!

Ons het heerlik vakansie gehou in die eenheid. Wonderlik geleë, baie mooi en ten volle toegerus. Ons sal vir seker terug wees!

Martin F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin F
Gesin met klein kinders

Een woord: Nog!

Elke sent werd. Ons sal definitief weer Manor View 601 besoek. Luuksheid en gemak op sy beste. Genoeg spasie vir meer as een gesin.

Ballito Manor View 601 se terugvoer

Good day Martin,

Thank you so much for your outstanding review. We strive to be the best. We are so glad that you enjoyed it and hope to welcome you back soon!

Ballito Manor View 601
Hayley D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hayley D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurstellend.

Die lugversorging het nie gewerk nie, al het die eienaars daarvan geweet 'n week voordat ons daar opgedaag het. Hulle kon ten minste toiletpapier vir ons eerste dag daar voorsien het. Foto's was redelik misleidend teenoor die regte ding. Om soveel geld vir hierdie plek te betaal was nie die moeite werd nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very disappointing.

The aircon did not work, even though the owners knew about it a week before we arrived. They could of at least supplied toilet paper for our first day there. Photos were pretty deceiving to the real thing. To pay so much money for this place was not worth it.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ballito Manor View 601 se terugvoer

Dear Hayley,

Thank you for your candid review. We strive to make all our guests happy, all of the time, and is saddened that you were not happy.

Just to correct you on the air-con - Its a state of art inverter unit which, unfortunately, broke down due to constant load shedding on the Thursday before you arrived. It would have been fixed the day before you arrived but the service provider could not import the circuitry in time. In all fairness, we did apologise and offered your money back, which you declined.

Safe travels!

Ballito Manor View 601
Rineke S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rineke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik ontspanne.

Fantastiese ligging en uitsig. Eintlik die beste uitsig. Eienaar en agent baie vriendelik en behulpsaam. Het vinnige, flinke diens gekry. Woonstel baie stowwerig en word net vinnig bolangs skoongemaak.

Mr. Shang-Lin W - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mr. Shang-Lin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spectacular location for holiday.

Great place with spectacular views. Service from booking to picking up keys were great. Having the owners/manager of the properties phone number and talking to him was amazing. Rehan was extremely helpful. Negatives: plates and dishes were chipped. No toilet paper provided. No access to any beach umbrellas for the balcony or even a single beach chair to take down. There were ants in the one guest room with double bed. Internet and WiFi was extremely slow. The security was strange with no checks on us as renters or friends visiting as to the access to the property as justified or not. I mentioned this to Rehan. It was a pity there was no beach towels for us because we travel from abroad we do not travel with towels and to buy them is not realistic. There was initially some confusion about the pick up spot for the keys but Rehan sorted that for us. We loved staying here and would actually want to rent this specific apartment again.

Pierre M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre M
Gesin met tieners

Heerlike verblyf!

Ons was 'n gesin van 3 en het 'n ongelooflik lekker vakansie gehad in Rehan se woonstel. Die ligging is prakties op die hoofstrand van Ballito en die uitsig fantasties. Daar is goeie internet beskikbaar en het elke kamer 'n platskerm-TV met vol DStv. Die balkon het 'n gasbraaier en is die kombuis toegerus met alles wat nodig is om te kook. Ons het ook van die Nespresso-masjien gebruik gemaak. Rehan was baie maklik beskikbaar en was die plek elke dag behalwe Sondae behoorlik skoongemaak. Parkering is vir 2 voertuie, onderdak en goeie sekuriteit altyd aanwesig. Ek wil Manor View 601 baie sterk aanbeveel en sal graag weer wil bespreek!

Herman M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman M
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier.

Dink die inhoud van die woonstel - deurhandvatsels, badkamerrelings, ens. kort bietjie aandag vir die prys wat betaal word.

Pierre V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig en ligging perfek.

Eienaar kan bietjie meubels op balkon upgrade.

Herculaas K - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herculaas K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en gerieflik.

Behalwe vir die misverstand van ons aankomstyd waarna die eienaar (Rehaan) ons vergoed het deur vir ons te betaal vir 'n heerlike ete by 'n restaurant daar naby het ons baie lekker gebly. Die woonstel is baie goed toegerus en het 'n pragtige uitsig.

Nuku V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nuku V
Gesin met klein kinders

The stay at Manor View 601 is highly recommended.

We had a great time on holiday and we really enjoyed Manor View 601. It is very clean and has all the equipment and necessities. The view is awesome and generally service was excellent by the owner and staff.

Marie P - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was net 'n paar dae, maar dit was die moeite werd!

Die plek is baie mooi, alles van die beste! Uitsig is wonderlik, ons sal weer gaan!

Lorein F - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorein F
Gesin met klein kinders

Pragtige woonstel, baie gemaklik, naby aan die strand en winkels, sal hoog aanbeveel.

Baie dankie vir die pragtige woonstel, ons het heerlik vakansie gehou! Die uitsig is om van te droom en die woonstel bevat al die noodsaaklikhede om jou vakansie baie gemaklik te maak. Dis lekker naby aan die strand, ons sal dit vir seker weer besoek ...

Liana M - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana M
Gesin met klein kinders

Beautiful accommodation.

We enjoyed the accommodation very much. Beautiful place to stay, easily accessible to the beach. We had a baby of 18 months in the family and it was safe. Lovely place to stay.

Amanda D - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda D

Stunning views, very neat and spacious apartment.

Accommodation very comfortable, clean and neat. Complex very safe. The views couldn't be better. We enjoyed our stay.

Salome V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V
Gesin met klein kinders

'n Regte seevakansie!

Wat 'n plesier was dit nie, alles was netjies skoon en nuut, die kombuis is wonderlik en volledig toegerus, die feit dat daar 'n tuimeldroër, skottelgoedwasser en wasmasjien was het alles soveel makliker gemaak, veral met twee jong kinders. Wees gerus as jy by Manor View 601 bespreek SAL jy 'n heerlike vakansie hê, naby die strand wees, en 'n regte seevakansie gevoel kry! Ons sal verseker weer daar bespreek!

Nadine L - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Heerlike en gerieflike verblyf met al die luukses van jou eie huis. Uitsig ongelooflik.

Theo P - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo P

Absoluut fantasties!

Manor View 601 bied alles wat jy moontlik sou nodig kry op 'n vakansie. Van 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser, tot koffieperkoleerder en 'n uitmuntende 180°-uitsig oor die see! Stapafstand vanaf winkels en restaurante, is Manor View 601 baie goed geleë. Beslis 'n bestemming om na terug te gaan vir 'n volgende vakansie! In ons boeke, 10 uit 10!

Marika V - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika V
Gesin met klein kinders

Heerlik en rustig ...

Wat vir my die plekkie so ideaal gemaak het is dat daar genoeg yskaste was. Daar is ook baie spasie en dit voel soos jou eie huis. Ook die feit dat daar geriewe was soos 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër het die vakansie vir my baie makliker gemaak.

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manor View 601, 102B Compensation Beach Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe0382d1f0f3bbf6f9ca846418940ce2490a68d23f12a2274316e6dd89749d737699aa0419f5b1d961dd2b696e526717c408?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000  per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 Manor View 601 102B Compensation Beach Drive 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.532059221454 31.222171235571
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem