Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballinderry, The Robertson Guest House

Gastehuis
Standaardkamers
Vanaf
Vanaf R2 290
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die 2 standaardkamers is in die hoofhuis geleë. Hierdie kamers het 'n koninggrootte-bed (met die opsie om in 2 enkelbeddens opgemaak te wees). Die derde standaardkamer het 'n koningingrootte-bed en is 'n aparte kothuis met 'n stoep (parkeerplek langsaan). Al die kamers het storte. Al die beddens is ekstra-lengte.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Inkloktyd is tussen 14:00 en 18:00.
Uitkloktyd is 11:00.
Laat weet ons asb. as jy laat gaan inklok.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe-kamers
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie is luukse, ruim kamers in die hoofhuis. Die kamers het beide 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Een kamer op die boonste verdieping het slegs 'n stort, die kamer op die onderste verdieping het 'n bad en 'n stort. Slim- TV's.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Inkloktyd is tussen 14:00 en 18:00.
Uitkloktyd is 11:00.
Laat weet ons asb. as jy laat gaan inklok.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superior-Tuinkamers
Vanaf
Vanaf R3 550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse kamers is in die tuin by die swembad. Die kamers is ruim met 'n ekstra sitarea, 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die kamers het ruim, moderne badkamers, een met slegs 'n stort, die ander met 'n bad en aparte stort. Hier is 'n groot slim-TV in elke kamer.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Inkloktyd is tussen 14:00 en 18:00.
Uitkloktyd is 11:00.
Laat weet ons asb. as jy laat gaan inklok.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 290
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Roux-straat 8, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA876f6c85b0d0f886ebf962b37fd96823f6801157a7419a3c953ec1783690028796505d54aaf5069e0e20ffb483f7be87bdcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 290 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 8 Le Roux Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.800631756319 19.88713145256
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem