LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ballinderry, The Robertson Guest House | LekkeSlaap
+49

Ballinderry, The Robertson Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Le Roux-straat 8, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 480 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ballinderry, The Robertson Guest House is 'n luukse 4-ster-gastehuis in 'n stil woonbuurt van Robertson. By ons kan jy ontspan, die 'n rustige atmosfeer geniet en die luukse geriewe benut. Prikkel jou smaakknoppies met watertandlekker kos en goeie Robertson-wyne. Ons bied ongekende gasvryheid en voortreflike diens.

Ballinderry het 5 kamers met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die kamers is geskik vir 2 persone. Verder is daar ook 2 deluxe tuin-suites. Al die kamers beskik oor lugversorging en verwarmers, DStv, yskassies, en alle moderne geriewe wat vandag se oordeelkundige reisigers verwag. Fasiliteite sluit 'n swembad en groot tropiese tuin, topgehalte-beddegoed, Charlotte Rhys-geriewe, badjaponne, tee- en koffiegeriewe, waaiers, haardroërs, kluise, WiFi en parkeerplek op die perseel in.

Ballinderry is net 'n paar minute van die bekroonde wynkelders af en is ideaal geleë as jy die wynvallei se wynplase wil verken. The Silwerstrand 18 putjie-gholfbaan is net om die draai en al die groot toerismebesienswaardighede en restaurante is naby ons geleë.

Hier praat ons Engels, Afrikaans, Nederlands, Frans en Duits.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir Ballinderry, The Robertson Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Le Roux-straat 8, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ballinderry, The Robertson Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 480
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 480
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Le Roux-straat 8, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA876f6c85b0d0f886ebf962b37fd96823f6801157a7419a3c953ec1783690028796505d54aaf5069e0e20ffb483f7be87bdcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 480  per nag (vir 2 persone) 28 5 1 5 8 Le Roux Street Robertson 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.800631756319 19.88713145256
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!