Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bains Lodge

  • Kapasiteit: 126 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Kimberleypad 31, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9325, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R870 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bains Lodge is op 'n stuk grond van 42 hektaar geleë, net 2 km wes van die Bloemfontein-grens. Dié lodge bied basiese en gerieflike verblyf-opsies, banketgeriewe en restaurante wat elkeen se behoefte en sak sal pas.

Bains Lodge het hotel-suites, standaardkamers, selfsorg-chalets en houthutte. Badkamers beskik oor baddens of storte of albei. Skoon, kraakvars handdoeke en basiese badkamerprodukte word voorsien. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, en koffie- en teemaakgeriewe in.

Die banketgeriewe is geskik vir 250 gaste. 'n Swembad, kroeg en restaurant is ook by die hoofgebou beskikbaar. Ligte maaltye kan by die boskroeg genuttig word en die restaurant bedien 'n verskeidenheid maaltye en drankies.

WiFi-kuberkolle en oorgenoeg veilige parkeerplek word ook voorsien. 'n Wasgoeddiens en 'n portierdiens is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 110 resensies vir Bains Lodge
Netheid
3.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.1/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Veronique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Jaar gelys 11

Ligging

  • Ou Kimberleypad 31, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9325, Vrystaat
  • Gaste dink Bains Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R870
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 126 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Kimberleypad 31, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9325, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxfp6qNzjCAENkqxXvkPdorQDpmRIzEpZwRu7bpQtsCMNXw6uwZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag, vir 2 mense 110 5 1 4 31 Old Kimberley Road Langenhoven Park 9325 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.076682768892 26.151250447197
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem