Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bains Game Lodge B9

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rusita Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 9

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Bains Game Lodge B9
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Roux V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roux V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs.

Netjies en kommunikasie puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zonika V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonika V
Saam met vriende

Baie modern, gemaklik naby alles wat jy nodig het met vriendelike mense.

Die kamer was modern, gemaklik en luuks met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerald P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Netjies en baie lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dickey V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dickey V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie ’n kuier om te onthou.

Die kamers is op mekaar. Bure skop balle teen jou deur vas. Half 4 die oggend besluit jou ander bure om met ’n geselsop die balkon te begin, nogal hard ook. Slegte nagrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R64, Bains Game Lodge B9, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe07e949db66c57db4bc609f8e64d28d2bb23bc671d53151350f4d88e0a5f30a73f6690aead7d3965789838c3e7a39a81a553?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Off the R64 Bains Game Lodge B9 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -29.076749109184 26.151102690213
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem