Att 41
Opsomming van Resensie
Deon H - Mei 2022
Gemiddeld
Perfekte ligging en waarde vir geld.
Esmë P - Apr 2022
Gemiddeld
Baie rustig en ontspannend.
Ruanette S - Jan 2022
Gemiddeld
Oulike plekkie ideaal vir twee mense.
Louise D - Jan 2022
Gemiddeld
Uitstekende verblyf.
Att 41 se terugvoer
Louise,
Jou mooi, postiewe resensie word seer gewaardeer. Dankie.
Val gerus weer in en beste seënwense vir julle ... van RSA tot in
die koue Kanada! ~ ~ Jasper en Christel
Steve O - Okt 2021
Gemiddeld
Baie lekker gebly en die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.
Bridget K - Okt 2021
Gemiddeld
I only stayed one night as I was hospitalized for the first two. Hosts were extremely kind and helpful, caring to my husband who was left running around to doctors and hospitals.
Riaan M - Apr 2021
Gemiddeld
Pragtige plek en vriendelike gasheer en vrou.
Att 41 se terugvoer
Hi Riaan,
Julle positiewe resensie word waardeer. dankie!
Ja, en kom gerus weer.
Benjamin Jaftha J - Mrt 2021
Gemiddeld
Daar is te veel om te sê, dit was awesome. Nog nooit so rustig gekuier nie. 10/10
Att 41 se terugvoer
Dankie vir jul mooi resensie oor jul verblyf. Dit was gaaf om julle te kon huisves.
Maak weer so.
Baie seen vir julle.
Yvonne I - Mrt 2021
Gemiddeld
Very neat, clean and restful cottage.
Att 41 se terugvoer
Hi Yvonne and Romey:
Your appreciation expressed in the review is appreciated! A privilege.
May God be your Constant Comforter!
Come visit again. - Christel & Jasper
Desiree L - Nov 2020
Gemiddeld
Home away from home.
Lees meerJustin J - Okt 2020
Gemiddeld
Paradys weg van die huis!
Candice S - Okt 2020
Gemiddeld
Peaceful
Magdalena M - Okt 2020
Gemiddeld
Baie rustig en veilig!
Mike S - Aug 2020
Gemiddeld
Netjies, vriendelik, tuis.
Att 41 se terugvoer
Cecile:
Dankie vir jul positiewe woorde oor ons. Dit spoor ons aan om ons beste te gee!
Dit was heerlik om julle leer ken en jul "verliefdheid" op Sedgefield te bemerk. Hoop julle kry jul ideale
blyplek hier op die pad vorentoe.
Kom val in vir koffie as jul weer hier rond is.
- Jasper en Christel
Chris S - Feb 2020
Gemiddeld
Hoogs aanbeveelbaar, fantastiese plekkie.
Ellen C - Jan 2020
Gemiddeld
Baie warm en vriendelike eienaars.
Stevan M - Jan 2020
Gemiddeld
Rustig en privaat.
Rozanne S - Nov 2019
Gemiddeld
Ek en my ma was op vakansie en het vir 3 aande in Sedgefield oorgeslaap.
Att 41 se terugvoer
Rozanne & jou liewe Ma:
So gaaf om mooi woorde van ons gaste te ontvang. Ons is geseënd om nog te kan doen wat ons geniet, nl. om mense soos julle te kan huisves en ons beste te gee.
Kom weer! — Christel + Jasper
Mariette P - Sep 2019
Gemiddeld
Tuiste weg van jou eie tuiste.
Ansie F - Apr 2019
Gemiddeld
Uitstekende verblyf.
Christa F - Apr 2019
Gemiddeld
Ons het so tuis en welkom gevoel.
Faiza H - Mrt 2019
Gemiddeld
We had a enjoyable stay and wonderful host.
Att 41 se terugvoer
Fiaza & Rahmi,
A pleasure to have you and to notice your patience with our nasty 'friend', Mr Loadshed. Yes, hope to see again someday!
Jasper & Christel
Roly M - Feb 2019
Gemiddeld
Huis weg van die huis af, rustig, ruim, uitsonderlike waarde, gasvrye gasheer.
Lees meerDié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Home from home, peaceful, spacious, exceptional value, welcoming hosts.
Google had us wandering around, so maybe get directions from host, easy to find with directions. A warm welcome awaited us, situated in safe, pleasant and tranquil surroundings. We were shown around by friendly hosts, lovely spacious loft with balcony, everything that could possibly be needed, was provided, of course the "piece de resistance" was the delicious homemade cookies. Highly recommended.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Att 41 se terugvoer
Your kind words appreciated.
A pity about the frustrating GPS/Google problem to find our "easy-to-find-ATTic". Our guests do not deserve such treatment.
Glad we could give you better treatment.
Welcome back any time! - Jasper & Christel Schellingerhout
Shirley O - Jan 2019
Gemiddeld
So incredibly hospitable and welcoming environment for weary traveller's.
Att 41 se terugvoer
Hallo Shirley,
Was gaaf om julle te ontmoet en te hoor van julle goeie werk wat julle vir die Here doen.
Nice getting to know you and to hear about your involvement in wonderful things for God's kingdom.
Thanx for your kind words. Julle mooi kommentaar word waardeer.
Come again ! Val weer by ons in!
Jasper en Christel
Theunis O - Des 2018
Gemiddeld
Jasper en Chritel baie gasvry en 'n plesier om daar oor te bly.
Yvonne L - Nov 2018
Gemiddeld
Dit was baie aangenaam.
Dennis M - Okt 2018
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Att 41 se terugvoer
Dennis,
Julle vriendelikheid was eweneens ook aangenaam om te beleef.
Enige tyd weer welkom hier in die boonste blyplek wat julle so geniet en waardeer het.
Dankie vir jul kompliment. Dit spoor ons aan om vol te hou met wat ons doen en ook nog
verder daarop te verbeter.
Jasper en Christel
Jan V - Okt 2018
Gemiddeld
Die beste ooit!
Hester C - Jul 2018
Gemiddeld
Gerieflike bekostigbare verblyf.
Stefna O - Jul 2018
Gemiddeld
Aangename, huislike, verwelkomende atmosfeer.
Att 41 se terugvoer
Stefna, Dankie vir jul waardering vir ons gesellige 'solderhuisie'. So lekker om julle te leer ken en te huisves. Groete vir Ma daar kort duskant die Limpoporivier.
Ingrid V - Jul 2018
Gemiddeld
Fantastiese verblyf, met wonderlike omgee-mense!
Isabel S - Mei 2018
Gemiddeld
Gerieflike, netjiese verblyf!
Att 41 se terugvoer
Dankie vir gewaardeerde kommentaar oor ATT 41. Die plesier wat ons daaruit put om gaste tevrede te sien, is ook belangrik. Kom kuier gerus weer!
Antionette E - Apr 2018
Gemiddeld
Baie aangenaam en gerieflik ingerig.
Lees meerPieter D - Mrt 2018
Gemiddeld
Dit was baie aangenaam en skoon.
Att 41 se terugvoer
Beste Pieter,
Om te dien, het ons geleer, is 'n wonderlike deug. Veral is 'n mens dit met vreugde doen en ook bevrediging daaruit put om ander gelukkig te sien! Julle was baie aangename en besonder netjiese gaste. Kom kuier weer en ons gesels weer 'n hond uit 'n bos uit - sommer die hele dorp se honne!
Groete,
Jasper en Christel
Billy K - Mrt 2018
Gemiddeld
Very peaceful, secure and neat. Friendly and helpful owners. Affordable.
Att 41 se terugvoer
Thank you for the nice comment. We strive to please guests and to make their visit a pleasant one.
Herculina S - Jan 2018
Gemiddeld
Gasvrye eienaars! Baie netjies en ruim met 'n mooi uitsig by balkon!
Att 41 se terugvoer
Lina en Matt, dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet en te huisves.
Dankie vir die maklike en vriendelike gaste wat jul was.
Die resensie word waardeer.
J en C
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barracuda-straat 41, Groenvlei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10