Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantic Loft

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagle-straat 4, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R959 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Atlantic Loft beskik oor 2 aparte woonstelle in Melkbosstrand net 100 m van die strand af. Die verblyf bestaan uit 'n luukse Atlantic Loft-dubbelverdieping-oopplaneenheid en klein Studio-oopplaneenheid wat elkeen 'n privaat ingang, gratis WiFi (selfs tydens beurtkrag) en 'n see- en Tafelberg-uitsig het.

Die Loft bied slaapplek aan 2 gaste en die boonste kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en 'n TV met DStv Premium. Die kombuisie en eetarea met 'n tafel en sitplek vir 2 gaste is onder. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstofie, oond, ketel, koffiemasjien, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die solder bied toegang tot 'n balkon met stoepmeubels en gasbraaigeriewe.

Die Studio bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n instapkas, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en 'n TV met DStv. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstofie, oond, ketel, koffiemasjien, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n gasbraai en sitplek buite.

Daar is parkeerplek op die perseel vir beide eenhede. Daar is ook vriendelike honde op die perseel, maar hulle word een kant gehou.

Atlantic Loft is 50 m vanaf openbare vervoer en 5 min van restaurante, winkels, 'n gholfbaan en 'n natuurreservaat af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 98 resensies vir Atlantic Loft
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Eagle-straat 4, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Atlantic Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R959
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R959
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagle-straat 4, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv5sSbjYegtA2CwbPxwRo3pKLI93NnmmT6SnDOoYy7P41PC3SXT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R959 per nag (plek vir 2) 98 5 1 5 4 Eagle Road Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.7052 18.44367