Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Artist's Cottage

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Artist's Cottage
Netheid
3.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Anina M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anina M
Besigheidsreis

Oulike plekkie as jy van iets anders hou.

Ek sal nie vir meer as 1 aand daar oorslaap nie. Daar is nie water as daar nie krag is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Artist's Cottage se terugvoer

Yes, I am about to install a pump so there will be water pressure even when the water is off. My solar/battery system is now running so at least power now is constant.

Artist's Cottage
Attie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Attie V

Ons het bloot hier oorgeslaap op pad na Lesotho.

Thandi het ons baie vriendelik ontvang. Die Cottage is baie ruim en is goed toegerus. Alles was netjies en skoon. Die duvet op die stapelbed was egter baie klein en ek het gesukkel om myself toe te hou gedurende die nag, aangesien dit nogal koel was. Die handdoeke is ook baie klein vir 'n volwassene om te gebruik. Die strate van Ladybrand is in 'n toestand en dit is 'n uitdaging om die plek te kry. Jy moet koes tussen die slaggate deur en aangesien daar geen naambord op die sypaadjie is nie, is dit maklik om die Cottage te mis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patt F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patt F
Saam met vriende

Comfortable place to stay.

Quiet, close to town, comfortable, great WiFi connection, good cooking facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riekie N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie N
Gesin met tieners

Baie gawe eienares.

Was 'n heerlike oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

Ons het heerlik gekuier.

Die plek keurig uitgelê. Jy het sommer tuis gevoel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 10, Ladybrand, 9724, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f0091fce6ef6df6b4b1d5119d6bbb1867b690d8dcc2fe53ae1634b1d59a7bb17d645e624dbd56a0d635447f43efb9a71b17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 10 Botha Street Ladybrand 9724 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.200132763828 27.457786997553