LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Art Deco Garden Apartment | LekkeSlaap
+31

Art Deco Garden Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 33, Castleton Holiday Resort, Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Art Deco Garden Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf
op 'n veilige natuurlandgoed in Plettenbergbaai. Die perseel is die ideale basis vanwaar die nabye besienswaardighede in die Tuinroete verken kan word.

Dié kunstige woonstel is beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede kamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde kamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, en ander kombuisgerei toegerus. Die oopplan-leefarea lei na 'n balkon met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die Castleton-kompleks is in 'n natuurreservaat met 24 uur-sekuriteit en inheemse tuine. Plettenbergbaai se winkels is ook gerieflik naby. 'n Groot hoogtepunt is die Saterdagmark bied 'n verskeidenheid vars produkte bied. Plettenbergbaai het oor die 40 heerlike restaurante en 'n wynplaas.

Doendinge in die omgewing sluit walvis- en dolfynkyk, voetslaan, hangsweef, kajakvaar, bergfietsry, kabelgly en rekspring in. Daar is ook verskeie strande, wyn- en polo-landgoedere, perdryroetes, primaat- en voëlreservate, asook 'n Groot Vyf-ervaring in.

Slaapplek

’n Bespreking by Art Deco Garden Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Eenheid 33, Castleton Holiday Resort, Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 33, Castleton Holiday Resort, Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA694130e366ab8d56c80ddeecf00810f7780fea1c9d6c79f208c0c8f95135b678bfbc7436742c425722d79ffa2f3928ff2c81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000  per nag (plek vir 6) Unit 33, Castleton Holiday Resort Piesang Valley Road 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.053691170412 23.35739904055
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!