Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anta Boga Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stapelberg-straat 6, Brandwag, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Anta Boga Hotel in Bloemfontein is geïnspireer deur die mites en bekoring van die Balinese kultuur en bied pragtig ingerigte kamers.

Die hotel beskik oor 15 luukse kamers met koninggrootte-beddens. Die kamers is elkeen uniek versier en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n kluis vir jou skootrekenaar en WiFi in elke kamer. Die kamers word daagliks skoongemaak en bied toegang tot 'n stoep-area buite.

Dié hotel is perfek vir 'n vergadering, sake-wegbreek, seminaar of privaat funksie vir 50 gaste. 'n Spa en 'n masseerdiens is teen ekstra kostes beskikbaar. Daar is ook 24 uur-ontvangs.

Anta Boga Hotel is stapafstand vanaf Mimosa Mall en verskeie ander winkels. Die hotel bied ook maklike toegang tot die N1 en die MediClinic is net om die draai. Die hotel is 2 km vanaf die Waterfront, 2,3 km vanaf die Universiteit van die Vrystaat en 2,8 km vanaf die Vrystaat Rugbystadion geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 22 resensies vir Anta Boga Hotel
Netheid
4.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Stapelberg-straat 6, Brandwag, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Anta Boga Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stapelberg-straat 6, Brandwag, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5MWRiOGJhLTE1ODktNGEyYi1iZjI2LTdmMGRiYWM5ZDU3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 6 Stapelberg Street Brandwag 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.106644406868 26.195451021194