Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anri Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-weg 135, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R570 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Anri Guest House is 'n klein, bekende, selfsorg-instansie in Bloemfontein. Dié gastehuis is in 'n pragtige tuin en is in Dan Pienaar geleë, met maklike toegang tot die N1. Dit is die ideale oorslaapplek vir gaste wat na die kus reis of die area vir sportgeleenthede, besigheid of familie besoek.

Die gastehuis het 2 eenhede. Al die kamers het 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Al die kamers het lugversorging. Indien gaste die lugversorging in oormaat gebruik, sal 'n fooi gehef word. Al die kamers het ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook geslotekringtelevisie in die openbare areas en 24 uur-sekuriteit wat die perseel en buurt patrolleer.

Die gastehuis is naby winkelsentrums, sportgronde, verskeie restaurante, skole en die Mediclinic Hospitaal.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 43 resensies vir Anri Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Waverley-weg 135, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Anri Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R570
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R570
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-weg 135, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOabjkPcxMRwh8hMlfRWSIeU1Cxb8pemyGGchbM6H2SV5pNw03y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R570 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 135 Waverley Road Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -29.0865 26.21927