Anna's Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pretoriuslaan 119, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Anna's Cottage is in die hartjie van Centurion, in die voorstad van Lyttelton Manor geleë, slegs 850 m vanaf Netcare Unitas Hospitaal. Dié kothuis bied gerieflike verblyf aan 2 gaste en is ten volle toegerus vir 'n oornag kuier of 'n langer besoek.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV met volledige DStv. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is toegerus met breekware, 'n mikrogolfoond, ketel, oond, stoof en 'n yskassie. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek. Die kothuis het toegang tot WiFi. Buite is daar 'n privaat stoep met buitemeubels.
Die ligging van die kothuis is baie sentraal en naby die Netcare Unitas Hospitaal (850 m), Supersportpark (3,5 km), Centurion Gautreinstasie (3,8 km), verskeie winkelsentrums en bied toegang tot hoofweë na en van Pretoria en Centurion.
Die kothuis is op die eienaar se perseel geleë, maar het sy eie privaat ingang en aparte hek met veilige parkeerplek.
Slaapplek
’n Bespreking by Anna's Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Pretoriuslaan 119, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Anna's Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lyttelton Manor Lyttelton Centurion Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pretoriuslaan 119, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom