Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anna's Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 59 resensies vir Anna's Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Karin V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie, skoon, netjies en detail wat 'n verskil maak en mens absoluut.

Pragtige plekkie, skoon, netjies en detail wat 'n verskil maak en mens absoluut so tuis en bederf laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Billy G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended stay.

A warm welcome from the host. Everything we needed for a short stay was provided, plus lots of generous little extras which were much appreciated! Very clean, comfortable and good security.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre P
Enkelreisiger

Oornagverblyf.

Skoon, privaat en gerieflike verblyf met alles wat mens mag benodig en nog meer. Sal beslis weer by AC oorbly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Baie dankie Pierre. Ons sien uit na jou volgende kuier.

Anna's Cottage
Margaretha F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaretha F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike akkommodasie.

Anna's Cottage is 'n gerieflike, goed toegeruste blyplek. Die selfsorgwoonstel is lekker eenkant en stil, met 'n buite-area en veilige parkering. Die foto's is 'n baie akkurate voorstelling van die kothuis en ons het regtig baie lekker gebly. Kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Baie dankie, Griet vir die mooi terugvoering. Kom kuier gerus weer.

Anna's Cottage
Elsabe F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en rustig.

Baie dankie aan Anna's Cottage vir jul gasvryheid en aangename verblyf. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B
Enkelreisiger

Veilig, netjies en skoon.

Alles wat nodig is. Ek het baie veilig gevoel. Sal weer daar bly indien nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adre O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kothuis.

Heerlik gebly hier. Gasvrye en hulpvaardige eienaars. Hulle het die kothuis pragtig ingerig met baie ekstras en verrassings. Naby hospitaal. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Baie dankie Adre. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Anna's Cottage
Yolande D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande D

Sien sterre.

Baie oulike plek met als wat jy nodig het, sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Baie dankie Yolande, vir die mooi terugvoering. Ons ontvang julle graag weer.

Anna's Cottage
Johan B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Anna's Cottage is 'n pragtige, netjiese kothuisie naby aan alles.

Ons het heerlik gebly. Letterlik alles wat mens dalk mag nodig kry was beskikbaar. Ons was verras met die netheid en hoe skoon alles was. Ons kan beslis die blyplek aanbeveel wat baie sentraal geleë is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Altyd goed om te weet dat ons gaste lekker gebly het. Baie dankie vir die terugvoering en kom gerus weer.

Anna's Cottage
Alet F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, netjies, skoon en rustig.

Die eienaars is baie gasvry, die eenheid baie netjies, gerieflik en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit.

Anna's Cottage
Anton L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plek om te oornag.

Gastehius is goed geleeë, lekker stil woonbuurt naby aan Unitas-hospitaal. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om jul weer sommer vinnig te sien.

Anna's Cottage
Alet S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alet S
Enkelreisiger

Ontspanne, heerlik privaat, super netjies, baie gerieflik.

Dankie vir 'n heerlike paar dae! Jul het 'n lieflike cottage!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Alet, dankie vir die terugvoer. Dit is altyd lekker om te weet jy het dit geniet.

Anna's Cottage
Michele C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gerieflik en pragtig.

Baie netjiese, skoon kothuis. Veilig en rustig. Sal hulle beslis aanbeveel en weer self gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Dankie Michele, vir die terugvoer. Ons sien uit om jul weer by ons te ontvang.

Anna's Cottage
Michele C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, vriendelik en netjies.

Baie vriendelik ontvang, kothuis baie gerieflik ingerig met alles wat nodig is, stil en rustig en privaat. Gasvrou baie behulpsaam gee om v haar gaste. dankie, sal beslis weer van julle gebruik maak in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Dankie Michele vir die goeie terugvoer. Ons sien uit om jul weer by ons te ontvang.

Anna's Cottage
Henk E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Friendly owner. Great service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Thank you Henk, for your positive feedback.

Anna's Cottage
Lucille W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verseker die moeite werd.

Baie dankie ons het lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Ek is bly julle het lekker oorgeslaap. Kom gerus weer.

Anna's Cottage
Fanie N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Annalize het ons welkom laat voel.

Baie oulike plekkie. Sal weer daar bly as ons oornag naby Centurion.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doret D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doret D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal geleë, stil en rustige omgewing.

Sal aanbeveel dat groter yskas aanbeveel vir selfsorg en langer verblyf. Pragtige blyplek, baie privaat!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melody P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melody P
Enkelreisiger

Dit was absoluut die moeite en geld werd.

Plek was netjies en skoon. Dit was rustig en geen lastigheid met ander mense nie. Dit het voldoen aan al my behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen P
Enkelreisiger

Baie, baie geniet en rustig. Die ander groot hotels kan iets kom leer by julle. Alles op plek, vry gevoel, asof ek by my eie huisie was.

Een van die beste kothuise wat ek al bygewoon het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize L

Alles was perfek.

Na ’n spanningsvolle dag by die hospitaal was die sjerrie so spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik

Baie naby aan Unitas Hospitaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N

Gerieflike akkommodasie.

Gerieflike, netjiese en skoon akkommodasie met alles wat mens nodig het én nog meer! Elke moontlike behoefte wat mens sou het is aan gedink en voorsiening voor gemaak met ’n klomp bederfies! Ons het gesoek na akkommodasie naby Unitas Hospitaal en Anna's Cottage het hierin ook volpunte gekry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina H
Enkelreisiger

Uitstekende keuse.

Alles was pynlik netjies en niks het ontbreek nie. Sal weer van Anna's Cottage gebruikmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette H
Enkelreisiger

Baie gerieflik.

Baie netjies, lekker skoon plekkie om te bly. Privaat en gesellig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plekkie naby Unitas Hospitaal

My man moes inklok by Unitas en Anna's Cottage is ideaal gewees. Pragtige plekkie, netjies en skoon en met soveel bederfies. Baie dankie Annalize vir al die vriendelikheid en gasvryheid. Ek sal Anna's Cottage enige tyd vir enige persoon aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles waaraan jy kan dink is vir jou reggesit, die omgee is uitsonderlik.

Lekker privaat. Voertuig veilig weg van die straat af, agter palisade hek. Buite sitplekkies, veral in die aandstilte. Ons sal weer hier oornag. Dank aan Ryno en Annelize. NS: So naby aan Unitas, eetplekke en malls.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Baie dankie Suzette. Ons ontvang julle graag weer.

Anna's Cottage
Wilma T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, veilig en privaat.

Baie aangename gasheer, lekker privaat en stylvolle kothuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Hallo Wilma, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons ontvang julle graag weer.

Anna's Cottage
Koos D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, lekker privaat en die gasheer/vrou is lieflik.

Baie dankie vir die pragtige, netjiese verblyf. Al die spesiale goedjies laat ons baie tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons het heerlik gekuier. Die kothuis is baie netjies en skoon. Al die klein dingetjies het ons spesiaal laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nic S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nic S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful home away from home.

Not only was the place super clean and airy, but all the little extras like the sherry and biscuits, sweeties, rusks and biscuits and fresh milk for early morning coffee, and the yogurt and muesli was such a treat. Never before have we stayed at a guesthouse and felt so at home as we walked though the door! Comfort and cleanliness is paramount to a pleasant stay, and Anna's certainly met all the criteria and more! I can highly recommend this establishment to anyone!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, privaat en volledig toegerus.

Baie vriendelike diens en blyplek is skoon, uiters netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Was 'n plesier om Ann'hulle te onvtang. Sien julle gou weer!

Anna's Cottage
Riana P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige verblyf.

Ons reis gedurig na Pretoria vir besigheid en bly dan by Anna's Cottage oor. Dis 'n rustige, veilige woonbuurt, goed geleë om vinnig by ander areas van Pretoria en Centurion uit te kom. Die cottage is pragtig skoon en gerieflik ingerig, ook die fyner detail en ekstras maak dit besonders. Van 'n glasie port en soutbeskuitjies by aankoms tot 'n ligte ontbyt in die yskas, beskuit en 'n ietsie soet vir laatnagkoffie, vars melk in die yskas vir 'n ekstra bederfie. Ons gaan telkens terug daarheen en het nog nooit 'n onaangename verblyf gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Ons maak gereeld gebruik van gastehuise/kothuise. Hierdie plekkie is werklik die beste wat ons nog ooit gebruik het. Silwerskoon en alles is kraakvars en netjies. Die gasvrou het absoluut aan alles gedink, van haardroër af tot oorstokkies en 'n sjerrietjie. Ons sal definitief weer daar tuisgaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Dis altyd lekker om goeie terugvoer te ontvang. Baie dankie! Ons sien uit Om julle weer hier te ontvang. Groete Annalize

Anna's Cottage
Hugo D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tweede keer wat ek hier oorslaap. Gerieflik, netjies, skoon, rustig en veilig. Baie dankie vir die 'bederfies' en sal definitief weer kom.

Weereens geniet en waardeer die moeite met al die ekstras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natascha L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natascha L
Besigheidsreis

Was baie mooi skoon.

Die kleiner detail soos sjerrie en joghurt vir die oggend was 'n lekker bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier en baie gerieflik.

'n Groter yskas sou waardeer word, maar ons het werklik baie lekker oorgebly. Ons gasvrou Annalize het ons vriendelik ontvang en het selfs vir ons 'n braai voorsien toe ons gas kom kuier het sodat ons 'n vleisie kon braai. Verder skoon, netjies en stil. Baie sentraal vir wat ons in Pretoria die twee dae wou doen. Baie dankie Annalize, ons sal weer van jou verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Xanthe D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xanthe D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very welcoming, clean and tidy.

Service was wonderful. A lovely place to stay. Thank you for the thoughtful touches, Annalize!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

It was our pleasure to host you Xanthe. We hope to see you soon again. Regards, Annalize.

Anna's Cottage
Chantal C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne.

Dit was net vir 1 aand om net bietjie alleen rustig te verkeer saam met my lewensmaat weg van die besige lewenstyle wat ons deesdae ons self in vind. Hul sal ons beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Baie dankie Chantal. Ons ontvang julle graag weer!
Groete,
Ryno en Annalize

Anna's Cottage
Klaradyn C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaradyn C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies met oulike ekstras.

Rustige omgewing, baie veilig met veilige parkering, baie skoon en netjies binne. Gasvrou doen ekstra moeite met beskuit en muesli, jogurt ensovoorts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Baie dankie Klaradyn! Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Ryno en Annalize

Anna's Cottage
Riana P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, veilige en skoon verblyf met klein bederfies van die badkamer tot die kombuis.

'n Heerlike ruim woonplekkie eenkant en privaat met eie ingang en klein stoepie waar jy ook kan braai. Die eenheid is netjies en skoon, met genoeg pakplek vir klere en nog wat. Die kombuis is toegerus met al die nodige, slaapkamer netjies met genoeg kussings en komberse en badkamer netjies en skoon. Klein bederfies wag jou in met jou aankoms - 'n glasie port met sout beskuitjies, die kombuisie het meer as genoeg koffie, tee en suiker van alle soorte, beskuit, soetkoekies vir teetyd, die yskas is gevul met jogurt, melk en bottel water, asook ys, 'n soet bederfie op die bed en in die badkamer vind jy selfs oorstokkies en watte. Werklik 'n aangename verblyf met aangename eienaars wat uit hul pad gaan om te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie vriendelik ontvang en die verblyf was baie netjies en gerieflik. Dankie vir die lekker bederfies. Sal definitief weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Hi Theuns, baie dankie vir die goeie terugvoer.
Ons ontvang julle graag weer.
Groete.

Anna's Cottage
Elsa N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plekkie en sal weer daar gaan bly.

Die plek is lekker sentraal vir die Centurion-omgewing, dis veilig en netjies. Annelize en Ryno is baie vriendelik en behulpsaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Baie dankie Elsa! Groete

Anna's Cottage
Maria D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en behulpsaam.

Skoon, netjiese plek naby Unitas Hospitaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Maria.
Groete,
Anna's Cottage.

Anna's Cottage
Steff S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steff S

Verwelkomend.

Anna's Cottage het in meer as die gewone vereiste voorsien. Dis veilig en smaakvol. Benodig net buite die Cottage 'n duidelike nommer vir outjies soos ons om in die nag die huis te identifiseer. Dankie vir jul gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer, Steff. Ons sal verseker daaraan aandag gee.

Sien julle gou weer.

Groete,
Anna's Cottage

Anna's Cottage
Anel V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V
Besigheidsreis

Perfek!

Wat 'n wonderlike ervaring was dit nie om by Anna's Cottage te bly! Die gasvryheid was van die beste wat ek al ooit ervaar het: ontvang wonderlik, soveel detail om die verblyf aangenaam te maak, bv. beskuit, joghurt, melk, sjokolade, vrugte en soveel meer. Die kothuis was skoon en gemaklik! Ek sal die plek vir enige een aanbeveel en weer graag daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Sjoe, Anel, baie dankie vir hierdie pragtige terugvoer. Was lekker om jou hier by ons te hê. Hoop jy kom gou weer!

Anna's Cottage
Juanita N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita N
Gesin met tieners

Fantasties.

Anna's Cottage is privaat, skoon, netjies en baie gerieflik. Die heerlike koffie, beskuit, koekies en vars blomme was 'n bonus. Annalize het gereeld seker gemaak dat ons alles het wat ons nodig het. Ons sal definitief weer gebruik maak van hulle en kan hulle met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Hallo Juanita. Baie dankie vir die vriendelike en positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle te ontvang en ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Annalize

Anna's Cottage
Marius C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Blyplek fantasties. Personeel uitstekend en behulpsaam. Rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Marius.
Hoop ons sien jou gou weer.

Anna's Cottage
Leshé V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leshé V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste gastehuis in gauteng.

Baie rustige atmosfeer. Wonderlike kliëntediens en vriendelike ontvangs gehad. Baie moeite en aandag is geskenk om ons op ons gemak te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Baie dankie Leshe. Hoop ons sien julle gou weer.

Anna's Cottage
Mareschka D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareschka D
Saam met eggenoot / lewensmaat

I absolutely love this place and would recommend it to anyone! Close to all the malls, modern, homely, private and peaceful.

This cottage is nice and clean and in a good neighbourhood. My husband and I had a perfect stay. No complaints at all, everything was in order. Thank you for the extra coffee, chocolates, rusks and breakfast. I will recommend you to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer Mareschka. Ons is áltyd bly om goeie terugvoer te kry. Hoop om julle gou weer te ontvang.

Anna's Cottage
Ronel V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plek, ons het lekker gebly.

Anna's Cottage is 'n privaat selfsorg-cottage wat op die eienaar se perseel geleë is. Die ligging was ideaal vir ons gewees, want dit was naby Rusoord, waar ons wou wees. Daar is 'n afstandbeheerde hek vir veiligheid en parkeerplek vir jou motor voor die cottage. Daar is 'n lig waar jy parkeer, maar dit sou lekker gewees het as daar 'n lig met 'n bewegingssensor was, wat die hoë trap en deur na cottage verlig het. Daar is 'n lig by die deur, maar 'n mens voel nie gemaklik om die lig al vroegoggend aan te sit as jy ry nie en dan eers weer laataand terug te kom nie. Dit voel dis 'n mors van krag. Die cottage is baie gerieflik en het alles wat 'n mens nodig het om gemaklik te bly. Daar was kwaliteit, wit linne op die dubbelbed asook wit handdoeke vir die badkamer. Daar was 'n blompot met 'n vars wit rose, jogurt, gebottelde water en vars melk in yskas om jou tuis te laat voel. WiFi was op versoek beskikbaar. Ryno en Annalize was 'n goeie gasheer en gasvrou en het jou privaatheid gerespekteer. Ons kan Anna's Cottagte aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salomie D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely cottage and enjoyed sleeping over at Anna's Cottage.

What a lovely cottage and would definitely sleepover again when possible. Will definitely recommend for a stay over in Pretoria. Clean, neat and safe. Thank you for the small extra's such as sweets and rusks, definitely much appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

It was very nice hosting you Salomie. Hope to see you again soon!

Anna's Cottage
Sarie D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam, privaat en rustig.

Ons is baie vriendelik ontvang, plekkie baie netjies en privaat. Die plekkie is puik geleë. Sal definitief weer gebruik maak van Anna's Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Hi Sarie, baie dankie! Ons sien julle gou weer!

Anna's Cottage
Leandri K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leandri K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat en netjies.

Bekostigbare, netjiese verblyf. Sal dit beslis vir vriende en familie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Goeiedag Leandri. Ons is bly dat julle lekker gebly het. Hoop ons sien julle gou weer!

Anna's Cottage
Theunis M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, huislik. 'n Wonderlike klein kothuis wat goed toegerus is.

Dit was 'n wonderlike ondervinding om hier te bly. Die kombuisie is goed toegerus en 'n mens kan sien die eienaar gee werklik om oor die kwaliteit van die diens wat gelewer word. Sou graag weer hier wou bly. Die ingang van die kothuis het 'n trappie wat bietjie hoër as normaal is. Dis dalk nie 100% geskik vir mense met ernstige bewegingsprobleme nie. Dit is nie 'n negatiewe punt nie. Net iets om van kennis te neem siende dat dit naby die hospitaal is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons tuisgegaan het en vir die terugvoer Theunis. Sien gou weer.

Anna's Cottage
Michelle B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n plek om waarlik by te rus.

Ons het twee nagte by Anna's Cottage deurgebring en sal vir seker weer daar bespreek. Die plekkie is privaat en in 'n baie rustige omgewing geleë. Annalize en Ryno is baie gasvry en laat jou baie welkom voel. Die cottage is baie mooi binne en beskik oor als wat jy benodig vir 'n selfsorgeenheid. Ons was lekker bederf, ook met 'n verskeidenheid koffies, muesli, jogurt en beskuit. Ek sal vir seker Anna's Cottage aanbeveel vir vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Baie dankie Michelle en Flippie, was net 'n plesier om julle by ons te hê en hoop om julle sommer gou weer by ons te sien.
Ons is bly julle het lekker gebly.

Anna's Cottage
Pieter D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, smaakvol en gasvry.

Ons het 4 nagte hier oorgebly en vir ons gevoel of ons by die huis is. Annalize, baie dankie, ons was nie vir een oomblik ongemaklik nie maar het wel baie tuis gevoel. Puik waarde vir geld, veral gemeet teenoor ander in die omgewing! Baie, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Hi Pieter,

Baie dankie dat jul weer Anna's Cottage gekies het. Dit was ons plesier om julle te ontvang, en ons hoop ons sien julle gou weer.

Groete
Annalize

Anna's Cottage
Daleen R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf en goeie ligging vir hospitale, ens. en vriendelike en omgee gasvrou.

Kan dit aanbeveel vir 'n enkelpersoon wat selfsorg, vir 'n kort periode, wil bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Dankie Daleen, hoop om jul weer gou te sien.

Anna's Cottage
Bianca P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca P
Enkelreisiger

Lovely place to stay with everything you need!

Beautiful, clean cottage. I had a lovely evening.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna's Cottage se terugvoer

Glad you enoyed your stay with us.

Anna's Cottage
Vanaf R890
R890 R801
per nag (plek vir 2)
Vanaf R890
R890 R801
per nag (plek vir 2)
Vanaf R890
R890 R801
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretoriuslaan 119, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb340cd701f4c5c6bcec49428e17d4c034afe61f1ad442ba9b2104ca384216ffbc718779b5e694ee32b238ad682910f9a283f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R801 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 119 Pretorius Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -25.83323305167 28.202838728836